RITME Digitaal | Dink anders oor swaarkry...

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    𝙏𝙚𝙢𝙖: Dink anders oor swaarkry
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith & Stephan Joubert
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 18 Julie
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
    💻📱 TH-cam & Facebook

ความคิดเห็น • 10

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie dat julle dink aan al die mense war swaarkry en so n waardevolle boodskap met ons deel.Mag julle nog lank goed en lekker besig wees.Ek kan nou die boodskap aanstuur vir mense wat dit baie nodig het.

  • @almalouw7007
    @almalouw7007 หลายเดือนก่อน

    More Berdine, Stephan en Johan. Dis so lekker as julle Ritme so aan died. Om vir Stephan en Johan saam te he... Ongelooflike voorreg. Baie dankie

  • @maggiecoetzee1679
    @maggiecoetzee1679 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @annalisesmit1590
    @annalisesmit1590 หลายเดือนก่อน

    Dankie weereens vir insig wat gedeel word. Kosbaar

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 หลายเดือนก่อน

    Dit is altyd vir my n voorreg om na julle te luister

  • @annatjiewessels8288
    @annatjiewessels8288 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir die bskap, dit was so nodig vir my om dit vanaand te hoor.

  • @user-gn3lw6gt9c
    @user-gn3lw6gt9c หลายเดือนก่อน

    Amen sis sowaar

  • @kotievandermerwe5667
    @kotievandermerwe5667 หลายเดือนก่อน

    Ek luister vanaf Perth, Australie. Ek stem saam, die lewe is soms baie moeilik, maar ek strek my uit om die wen paal te bereik. Dit is waarop ek my oe gevestig hou deur die Here se genade.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 หลายเดือนก่อน

    Insiggewende boodskap. Sal volhard in beoroewings en sal my versterk in geloof.