Suid-Afrika in 2024 en daarna

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 53

  • @christophervan6966
    @christophervan6966 6 หลายเดือนก่อน +17

    There is no sugar-coating the operational difference in the country pre-1994 and post-1994.
    The contrast could not be more embarrassing.

    • @expose_massive_banking_crime
      @expose_massive_banking_crime 6 หลายเดือนก่อน

      Almost as if it had been done by clever people who even manipulate the Rand with impunity

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe677 6 หลายเดือนก่อน +6

    Goeie môre.. waar kan ons die rès vd gesprekke luister asseblief ?!!

  • @JohannesLootDejongh
    @JohannesLootDejongh 6 หลายเดือนก่อน +2

    Baie waar samevatting van gebeure in ons geskiedenis en toekoms, sterkte met die goeie werk , ons kan sonder julle bystand die stryd wen nie.

  • @vonrecht1236
    @vonrecht1236 6 หลายเดือนก่อน +7

    could see it all coming in 94...

    • @lm_b5080
      @lm_b5080 6 หลายเดือนก่อน +1

      thats not true & an unfair statement. up until 2008 (under Mbeki + Trevor Manuel) south africa was an attractive, growing economy. the big fall was wrong policy decisions & poor leadership thereafter

    • @antonjoubert6980
      @antonjoubert6980 6 หลายเดือนก่อน

      Yip,when you give a country to socialists and communists what can you expect?

  • @antonjoubert6980
    @antonjoubert6980 6 หลายเดือนก่อน +12

    Anc, dis hoekom

    • @whitemandarin2043
      @whitemandarin2043 6 หลายเดือนก่อน

      Die res van Afrika het nie 'n ANC nie en is al lankal in hulle mo@r.

  • @davidviviers4090
    @davidviviers4090 2 หลายเดือนก่อน

    Well said

  • @goforgold7082
    @goforgold7082 6 หลายเดือนก่อน +4

    Absolutely Not Capable.....dis SA se ondergang

  • @senseipaans
    @senseipaans 6 หลายเดือนก่อน +4

    Ernst jy is n goeie mens. Jammer jy is een van baie baie min.

  • @MarieGroenewald-eq6pk
    @MarieGroenewald-eq6pk 6 หลายเดือนก่อน +2

    Ons kan net biddend bly,dis al

  • @lindavanderlinde107
    @lindavanderlinde107 6 หลายเดือนก่อน

    ons klank is uitstekend.

  • @clavichord
    @clavichord 6 หลายเดือนก่อน +6

    Ek is deel van die reënboognasie! Wag...daar is geen wit in die reënboog nie 😮

    • @whitemandarin2043
      @whitemandarin2043 6 หลายเดือนก่อน

      Ook nie swart of bruin nie, so dis 'n fantasie.

    • @clavichord
      @clavichord 6 หลายเดือนก่อน +1

      @@whitemandarin2043 En Julius Malema en sy wit haters is ook 'n fantasie???

    • @lm_b5080
      @lm_b5080 6 หลายเดือนก่อน

      as a 'n afrikaner is jou voorgeslagte 'n mengelmoes van verskillende kulture, insluitend uit europa, afrika & asië

    • @clavichord
      @clavichord 6 หลายเดือนก่อน

      @@lm_b5080 Volgens my dna test en stamboom is ek 96% Hollands, 3% Duits en 1% Franse Hugenoot

    • @clavichord
      @clavichord 6 หลายเดือนก่อน

      @@lm_b5080 Volgens my dna test en stamboom is ek 96% Hollands, 3% Duits en 1% Franse Hugenoot...

  • @whitemandarin2043
    @whitemandarin2043 6 หลายเดือนก่อน +4

    Ons het geen regering en politiekuste nodig nie. Hierdie land kan bestuur en gekoordineer word deur organisasies soos Solidariteit. Ons kan lidmaat gelde aan hulle betaal in die plek van belasting en hulle kan ook nog Chrypto mining farms skep om hulle fondse aan te vul soos die regering van Ecuador wat 'n hele Bitcoin city bou.

  • @godfreyberry1599
    @godfreyberry1599 6 หลายเดือนก่อน +3

    So now what's going to happen in 2024?. More of the same?.

    • @bronx7886
      @bronx7886 6 หลายเดือนก่อน

      Of course.

  • @hansvorste84
    @hansvorste84 6 หลายเดือนก่อน +6

    We are a tribe.tribal is not racist.we identify by our whole existence.since beginning of time.do not be discouraged by the real racist haters( jealous fools)

  • @FritzGreyvenstein
    @FritzGreyvenstein 6 หลายเดือนก่อน

    Waar is die link?

  • @barbaralerm9310
    @barbaralerm9310 6 หลายเดือนก่อน

    nee wat,kom..ons het nie almal 'opgewonde' gevoel nie,tag!

  • @dylancassell5628
    @dylancassell5628 6 หลายเดือนก่อน

    volledige uitsending: th-cam.com/video/ga75dApoFBA/w-d-xo.html

  • @infocus-media
    @infocus-media 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ah, Ernst het gevorder, van Afriforum na Solidariteit, beteken dit dat die geveg met die ANC en EFF nou oor is?

    • @expose_massive_banking_crime
      @expose_massive_banking_crime 6 หลายเดือนก่อน

      maar was daar RERIG geveg...

    • @ruhanhuman3190
      @ruhanhuman3190 6 หลายเดือนก่อน

      Die maatskappye is ñ besigheid. Hy het baie gepraat en niks gesê. Wonder of hy dink dit wat hy gesê het is iets nuuts vir ons. Hierdie tipe maatskappye doen eintlik niks van waarde vir 'Jan Alleman' nie.

    • @nedor64
      @nedor64 6 หลายเดือนก่อน

      Afriforum en Solidariteit is dieselfde organisasies.

    • @infocus-media
      @infocus-media 6 หลายเดือนก่อน

      @@nedor64 Yep, dieselfde mense, die naam van die organisasie maak nie saak nie, die verskil is waar jy die komma in n sin plaas.

    • @infocus-media
      @infocus-media 6 หลายเดือนก่อน

      @@expose_massive_banking_crime Nee, geen geveg nie, dit is soos my oupa 50 jaar gelede gese het van Afrikaners, ons sal wen met n geweer maar ons bly verloor met ons tong. I am a firm believer of the Great Fraud!

  • @vonrecht1236
    @vonrecht1236 6 หลายเดือนก่อน +2

    ...not that that required any special foresight or intelligence.

  • @nedor64
    @nedor64 6 หลายเดือนก่อน +2

    Klank is weereens baie swak jy kan feitlik niks hoor nie.

    • @expose_massive_banking_crime
      @expose_massive_banking_crime 6 หลายเดือนก่อน +1

      ons is nie eintlik veronderstel om mooi te luister nie, net bang to wees en stem (vir hulle)

    • @nedor64
      @nedor64 6 หลายเดือนก่อน

      @@expose_massive_banking_crime Jy is obviously 'n Afrikaner hater wat het gebeur?

    • @garysmith6746
      @garysmith6746 6 หลายเดือนก่อน +3

      I understood perfectly. But there are none so deaf...

    • @true5188
      @true5188 6 หลายเดือนก่อน

      Kry maar n gehoorstuk of druk die volume knoppie

    • @csabraxas
      @csabraxas 6 หลายเดือนก่อน

      ​@@expose_massive_banking_crimegaan loop bietjie kaal voet op die gras.