Wat 'n wonderlike talent en jong man!!!!! Studeer asseblief regte indien dit jou belangstelling is. EN, KOM KUIER EN SING GROOT ASSEBLIEF VIR ONS IN NEW ZEALAND. Groetnis in Kiwi: Go well, mate!
Ek dink tog gaan bekwaam jouself in die regte ---- miskien nie in my leeftyd nie, maar as die Here vertof om te kom, bekwaam jouself vir die Presidentskap. ek sal daarvoor bid..
KAN DIE "SA'S, GOT TALENT, NIE MEER SULKE MENSE RAAKLOOP!!!! HY HET "WERKLIK 'N "FANTASTIESE STEM" EN TALENT!!!! HOEKOM SIEN ONS HOM NIE OP TV?????????????????????
I don't speak Afrikaans but what Refentse has done is insanely great. This may help bridge the racial divide in our society. I love it.
I agree.
Jy sal goeie leier in land wees
Refentse vir President!!!
This guy inspires me and I am very fond of him even though we have never met. wow such a warm nice person.
Baie dankie vir hierdie wonderlike conversasie ..... en hy sing so sag en so mooi ....., dankie weer....... Miss Jenny
Absolutely amazing! What an energy.
A star is Born
Wat 'n amazing persoon! Wys jou net weereens hoe uniek en wonderlik ons land is..Soveel diversiteit en verskeidenheid..Wonderlik!
Dis so lekker om na jou te luister, Refentse. Ons geniet jou baie.
Referentse kom sing GROOT asseblief vir ons in New Zealand.
Refentse jys my hero!
Wat 'n wonderlike talent en jong man!!!!! Studeer asseblief regte indien dit jou belangstelling is. EN, KOM KUIER EN SING GROOT ASSEBLIEF VIR ONS IN NEW ZEALAND.
Groetnis in Kiwi: Go well, mate!
Ek dink tog gaan bekwaam jouself in die regte ---- miskien nie in my leeftyd nie, maar as die Here vertof om te kom, bekwaam jouself vir die Presidentskap. ek sal daarvoor bid..
Wonderlike onderhoud en pragtige stem!
Ek wens Zuma het die helfde van hierdie Ou se Breins en Karakter gehad !!
absoluut
whow whow whow!!!!! Kan vir ure na jou stem luister!!
Wat 'n lieflike man
Boeta. jy het my vote as jy wil president word!
You flippen nail this!
Dit Maak my trots Om Afrikaans Te wees hy mag maar prisedent wees
Sjoe, dis darem maar net 'n pragtige kind. Die mooiste maniere en sy stem is hemels.
Wow...
pragtig..
'n Held
.. en ja my oupa Gert het ook duiwe geeet toe hy net n kind was. Here ganaade.
Hoor hier Refentse jy is baie goed ek wens ek was jy jy moet die prisedent van die Ribibikyn wees aseblief
KAN DIE "SA'S, GOT TALENT, NIE MEER SULKE MENSE RAAKLOOP!!!! HY HET "WERKLIK 'N "FANTASTIESE STEM" EN TALENT!!!! HOEKOM SIEN ONS HOM NIE OP TV?????????????????????
Ja dankie iemand verstaan mense vrek nie verniet nie
Hey Guys
Reeeeee