Les 1: Tekens wat die Weg aandui

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ต.ค. 2024
  • Skrifverwysings vir hierdie week se studie:
    Johannes 2:1-11; Johannes 4:46-54; Johannes 5:1-16; Markus 3:22, 23; Matthéüs
    12:9-14; Johannes 5:16-47.
    Geheueteks: “Nog baie ander tekens het Jesus voor sy dissipels gedoen
    wat in hierdie boek nie beskrywe is nie; maar hierdie is beskrywe, dat julle
    kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God; en dat julle deur te glo
    die lewe kan hê in sy Naam” (Johannes 20:30,31)

ความคิดเห็น •