- 801
- 58 614
SDA POTCH
เข้าร่วมเมื่อ 3 เม.ย. 2020
วีดีโอ
3) "Wanneer die Fariseër in my gaan lê."
มุมมอง 1632 ปีที่แล้ว
3) "Wanneer die Fariseër in my gaan lê."
2) Sal een wit leuentjie my regtig uit die Hemel hou?
มุมมอง 1282 ปีที่แล้ว
2) Sal een wit leuentjie my regtig uit die Hemel hou?
Rooms katolieke drie eenheid VS Bybelse Drie eenheid
มุมมอง 1653 ปีที่แล้ว
Rooms katolieke drie eenheid VS Bybelse Drie eenheid
Waters van Moses gaan oop - Preek Michiel Smit
มุมมอง 1053 ปีที่แล้ว
Waters van Moses gaan oop - Preek Michiel Smit
Is jy regtig gereed vir Jesus se koms - Erediens
มุมมอง 2564 ปีที่แล้ว
Is jy regtig gereed vir Jesus se koms - Erediens
Kyk die uur kom en het nou gekom - Erediens
มุมมอง 1644 ปีที่แล้ว
Kyk die uur kom en het nou gekom - Erediens
Waar staan ons in die profetiese tyd - Jeug Bybelstudie
มุมมอง 514 ปีที่แล้ว
Waar staan ons in die profetiese tyd - Jeug Bybelstudie
Die Uniekheid van die Bybel. - Lesstudie
มุมมอง 244 ปีที่แล้ว
Die Uniekheid van die Bybel. - Lesstudie
Nie 'n gees van vreesagtigheid nie. - Erediens
มุมมอง 2354 ปีที่แล้ว
Nie 'n gees van vreesagtigheid nie. - Erediens
Kan ons asb julle link kry van die 10dae gebed. Sal graag by julle wil aansluit vir die 10dae.
❤
Baie goeie boodskap, dankie Jaques😊 kosbare gedagtes
Die kerk van satan met geen ewigheids waarde het nie So jammer dat siele daar vasgevang word met dwaalleer godsdienste
Amen❤
Baie dankie ❤
❤👍👍🖖
Baie dankie Leraar Gerhard JESUS Seen
Watching from Cape Town - HAPPY SABBATH !
Dankie vir hierdie openlike getuienis. God is Liefde. Ek bid vir almal wat nog God se Liefde blok
Ai dit is jammer dat die klank af en toe weggeraak het. Maar ek wil ook sê dat ek van Albertinia in die Wes Kaap hierheen getrek het en ek kyk elke Sabbat op TH-cam na u diens. Baie dankie daarvoor. Ek bly nou in Ventersdorp en hier is nie 'n SDA Kerk nie. So, ek geniet dit regtig baie om die Sabbat saam met julle deur te bring. 🙏
Jammer, ek moes ook byvoeg, my naam en van is Benita Runkel.
Dis soos Jesus wat ons plek op n vlug bespreek het en die kaartjies betaal het. Dis ons keuse of ons gaan saam vlieg of nie. Die vliegtuig gaan vlieg na die bestemming met of sonder jou. Jou plek bly bespreek op jou ID/Paspport nommer, betaal, en oop. Uniek aan jou toegeken. Niemand anders sal daardie sitolek kan inneem nie
Nicolene Filmater het in een van haar leringe gesê dat die ark groot was en baie oop plek gehad het waarin mense kon ingaan as hulle wou. Die ark het gevaar met daai oop plek. So die mense wat gekies het om nie in te gaan nie, se plek op die ark was leeg.
In my tyd was daar ń grappie van mens het DKW klere:dans, kerk, en werk klere. Daar was defnitief ń onderskeid, nie net om jou kerkklere skoon te hou nie, maar dat daar afgesondere klere vir kerk is, uit respek om kerk toe te gaan. Beide my oumas het een spesiale paar kerkskoene gehad, en het dit net kerk toe gedra, nie eers vir troues nie, ook nie net omdat hulle arm was nie, maar uit skoene afsonder vir kerk uit respek vir die kerk en die heiligheid van die dag
Ek, as kind wat in die SDA kerk grootgeword het, ek was in die laerskool van 1978 - 1984, het ervaring dat skoolmaats my jammer gekry het dat ek niks op Saterdae mag doen nie. Indien ek sou waag om ń maatjie saamnooi kerk toe, sou sy vinnig decline met iets soos 'ag nee wat, Saterdae is die lekker dae, arme jy word beperk'. In opsomming was dit my ervaring, wanneer iemand hoor ons is Adventiste, is hulle reaksie 'ag sjaim, arme hulle mag niks op Saterdae doen nie.'
Ons vra onverskoning, iewers deur die preek het daar iets met die klank gebeur en dit het die res van die preek op youtube amper onhoorbaar gemaak 😞
Good morning Saints, happy Sabbath 🙏
Baie dankie William
❤
🙏
👌
Puik dankie!
Dankie. Kan ek dit deel op ons channel?
👌
Laat ons gebede aanhou vir mekaar, die gemeenskap van gelowiges, die kerk, kinders, jongmense, families, oues, ons geloof, inkomste en uitgawes, tiendes en offergawes, ons vriende. En ons aanlyn gewoontes en tyd. 2 Kron 16: 9
Bid vir 1. Beskerming in werksplekke 2. Jongmense in die geloof bly/moet kom.
Goeie dag ek wil graag net uitvind of julle n kinder klassie het my agterkleinkind kis nou maart maand 3 jaar ag laat weet asb dankie
Hallo. Hulle het kinderklassies u agterkleinkind kan inskakel :) Die volwassenes begin om 9:15 met n sangdiens in die kerk, en dan sal die kinders dan reeds bymekaar kom om hulle eie sangdiens en sendingverhaal te hê voordat hulle kinderklassies begin.
Die kinderklassies word egter nie opgeneem nie, ek moes dit bysê net om seker te maak dat ek nie dalk misverstaan en verkeerd lei nie.
Jesus het Judas liefgehad, maar kon Judas nie dwing om Hom terug lief te hê nie. Jesus het Judas ewe lief gehad as wat Hy lief was vir Petrus, Johannes en die ander
Mense het dalk ook n vrees dat ander n eis op jou persoonlike hulpbronne gaan plaas: geld, tyd ens, dan kom jy bot voor dat ander wat liefde soek, nie by jou kan uitkom nie
Ek dink mense het dalk n vrees om ontbloot te word, dan kom so n persoon bot voor en dit skrik ander af om in liefde tot jou nader.
Ek het God lief, daarom het ek ander lief. Ek bly staande a.g.v God se liefde aan my. Ek kan ander help opstaan deur my onvoorwaardelike liefde aan hulle
Om lief te hê is om nie na aanleiding van jou eie seerkry te handel nie, maar na die liefde teenoor die persoon wat jou seermaak. God sal jou seerkry genees en die ander persoon help om op te hou om jou seer te maak. Die katalisator is jou onvoorwaardelike liefde teenoor daardie persoon
Daar is n spreuk dat wanneer altwee huweliksmaats so naby aan God leef, dat hulle mekaar daar sal kry. Net deur daardie liefde van Bo af na die huwelik, sal daardie huwelik in liefde geseën wees. Dat elke huweliksmaat God liewer het as enigeiets anders dat jy smag om Sy Wet uit te leef, sal jy in liefde teenoor jou huweliksmaat optree, en nie eers dink aan n buite-egtelike verhouding nie
Baie dankie. Dit was ń baie nuttige bespreking wat mens prakties help om deur die Gees te lewe en waaksaam te wees om nie in die vlees op te tree nie. Goeie aanhalings is opgehaal. Hou aan om praktiese heiligmaking aan te help. Efe 6:18 Mag die Here julle seën en Sy Vrede oor julle laat kom
Happy Sabbath Saints, it's a beautiful morning, a wonderful day , thank God for this blessing. 🙏🙏🙏
Welkom aan die nuwe predikant
Aan die begin het julle gevra "waarom bid ons?" hierdie Skrif beantwoord julle vraag: EFÉ6:18 terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges
Graag wil ek antwoord op die kommentaar en die persoon wat dit ingestuur het bedank vir sy/haar belangstelling. Ek begin graag deur n versugting van God se hart uit Jesaja aan te haal. Jesaja 48:18 Ag as jy maar na my gebooie geluister het, dan sou jou vrede gewees het soos 'n rivier en jou geregtigheid soos die golwe van die see. God het 'n behae in gehoorsaamheid eerder as aan offers. 1 Samuel 15:22 Daarop se Samuel: Het die Here behae in brandoffers en slagoffers soos in gehoorsaamheid aan die stem van die Here? Kyk, om gehoorsaam te wees is beter as slagoffer, om te luister beter as die vet van ramme. Spreuke 28:9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is 'n gruwel. Die morele wet/10 gebooie wet is EEN wet wat bestaan uit 10 woorde (soos die speke van 'n wiel) wat die fondasie van God se verbond met Sy mense is Exodus 34:28. Jakobus 2:10 Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword (m. a. w. die hele wet gebreek). Die Sabbatgebod is die seel van God se wet, dit dui op die titel, outoriteit en heerskappy van die gewer van die wet. Die Sabbat is deel van die skeppingsweek en is vanaf die skepping van krag. Die Sabbat is die sewende dag van die week (wat vandag Saterdag/Saturnusdag genoem word). Byna die hele Christendom leef in ongehoorsaamheid aan die wet en gaan kortval a. g. v. dit. Mattheus 7:22-23 Baie sal in daardie dag vir My se: Here, Here, het ons nie in u Naam geprofeteer (gepredik) en in u Naam duiwels uitgedrywe en in u Naam baie kragte gedoen nie? Dan sal Ek (Jesus) aan hulle se: Ek het julle nooit geken nie. Gaan weg van My, julle wat die ongeregtigheid (Anomia = wetteloosheid) werk - gaan weg van My julle wat My wet vertrap het. As jy die Sabbat ignoreer kan jy maar netsowel gaan karre steel, dit is een en dieselfde en verbreking van dieselfde wet. God se Sabbat en sy morele wet sal tot in ewigheid bestaan (God se karakter bly ewig dieselfde). Jesaja 66:22-23 Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek die Here, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees. En elke maand op die nuwe maan (van maand tot maand) en elke week op die Sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, se die Here. Beste vriend/vriendin, wie jy ook mag wees, hierdie saak is dodelik ernstig. Om sommer te se Jesus is my sabbat en my lof offers vergoed vir my pligversuim teenoor God, is n baie gevaarlike dwaling. Herbekyk asseblief die saak en mag die Here jou daarin seen. God interpreteer liefde tot Hom as gehoorsaamheid, as jy My liefhet bewaar My gebooie
Baie baie goeie mooi preek. JESUS moet altyd eerste wees❤️❤️🙏
Baie dankie
ń Wonderlike dag en geleentheid. Dankbaar om dit digitaal, later te kon bywoon. Sterkte. Liefde. ❤
May the Lord continue to use you in your ministry Ps. Chad = we are proud to be your parents.
Baie dankie. Die boodskap het my aangegryp! Wens almal wil dit hoor!
Baie dankie vir n goeie leersame les❤
Dit was baie leersaam en insiggewend . Baie dankie .
❤
Ai so.pragtig! Mooi gedoen. Dankie julle. Pragtige mens. Sal haar nooit vergeet nie. Baie sterkte
Sterkte aan die familie. 🙏🙏🙏❤️
Hierdie is n fantastiese, hoopvolle boodskap. Geen onsinnige sugar coating. Ek bid vd ouers God se troos en daardie vrede wat alle verstand te bowe gaan. God ween saam met julle. satan gaan in d hel brand v wat hy doen.
Ons Bid vir die famlie en vriende. Ons kyk uit ne Jesus se tweede koms. Groete van Silverleaf Familie (Helderberg College)