Kan God moordenaars en gangsters red? - Dudley Ludick

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024
  • Coach Freek deel die week die Baasraak getuienis vam Apostel Dudley Ludick. Apostel Ludick het 'n paar jaar gelede sy getuienis by 'n Baasraak Tentdiens in George gedeel.

ความคิดเห็น • 27

  • @san-annahhendricks7199
    @san-annahhendricks7199 6 หลายเดือนก่อน +4

    Aangeraak!!! Aangestuur..!!! Dankie dat u siele wenner is en die KONING VAN EEUE SE OES IN BRING

  • @Errol-kk4nl
    @Errol-kk4nl วันที่ผ่านมา

    Wow dit was n goeie geseende getuie dankie Here vir Dadley se redding

  • @cliravevelouw808
    @cliravevelouw808 วันที่ผ่านมา

    God se genade is genoeg. ❤

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman 7 วันที่ผ่านมา

    Dankie Here vir so n kragtige getuienis en hartverskerend praise die wonderlike Jesus🙏🙏🙌🙌🔥🔥🔥🔥💔😭😭💔

  • @NigelCarroll-jk7zl
    @NigelCarroll-jk7zl 2 หลายเดือนก่อน

    Amen Apostle Dudley Ludick .... Namaqualand sal u altyd onthou vr do geredde siele....Amen Di Here seen.

  • @AnnaAndrews-l2w
    @AnnaAndrews-l2w 16 วันที่ผ่านมา

    Amen dankie Here

  • @EsmmereldaBlankenberg
    @EsmmereldaBlankenberg 2 วันที่ผ่านมา

    Amen 🙏 🙏 🙏

  • @JadeThaRapper
    @JadeThaRapper วันที่ผ่านมา

    ❤wow I'm speechless

  • @magdalenenorman6243
    @magdalenenorman6243 หลายเดือนก่อน

    Amen a powerful testimonie that what God nothing is impossible with a mother's prayer is powerful God Bless you ❤

  • @lowinahlouw9996
    @lowinahlouw9996 14 วันที่ผ่านมา

    Dankie Here🎉

  • @bettiejoubert1224
    @bettiejoubert1224 22 วันที่ผ่านมา

    Amen

  • @JulianaLucindaOlyn
    @JulianaLucindaOlyn 5 หลายเดือนก่อน

    Amen Amen Danki Uncle Dudley my uncle Die Here seen Lucinda

  • @mariusbooysen5269
    @mariusbooysen5269 10 หลายเดือนก่อน +2

    My hart is in stukke ek skreeu bedroef, maar God is genadig

  • @maudleroux8018
    @maudleroux8018 10 หลายเดือนก่อน

    Magtig getuienis van God se goedheid.

  • @dianeqene
    @dianeqene 10 หลายเดือนก่อน

    Amen hallelujah hallelujah god bless

  • @user-zq8nr3ng5u
    @user-zq8nr3ng5u 7 หลายเดือนก่อน

    hallelujah!!!amen❤

  • @wendavermeulen9160
    @wendavermeulen9160 11 หลายเดือนก่อน +1

    By God is alles moontlik dat selfs die gehardste misdadiger greed kan word van sy sonde

  • @EmilyNapisi
    @EmilyNapisi 2 วันที่ผ่านมา

    Die here het laaank voor die tyd geweet hy sal hom verlos en red en genees

  • @chrisjanhendriks7575
    @chrisjanhendriks7575 11 หลายเดือนก่อน

    Amen❤

  • @merziameintjies2596
    @merziameintjies2596 8 หลายเดือนก่อน

    Powerful

  • @johannamalitjane5998
    @johannamalitjane5998 11 หลายเดือนก่อน +1

    My hart huil

  • @user-si4vk5ti6c
    @user-si4vk5ti6c 7 หลายเดือนก่อน

    Wes Kaap benodig u Apostel

  • @johannamalitjane5998
    @johannamalitjane5998 11 หลายเดือนก่อน

    😢😢

  • @user-em1yv5ev7m
    @user-em1yv5ev7m 10 หลายเดือนก่อน

    Kan ek asb apostle dudley se nr kry ek saam.met hom gepreek in prieska ons mis hom hier