Izak, Cabanac het niks gewaagd geplaas sedert hy deur Steenhuisen aangestel is nie. Die gewaagde goed is geplaas LANK voor hy aangestel is. Soos ook met Renaldo Gouws.
@@Nuuspod , jou gas het lank gal af gegaan oor WERKNEMERS wat op sosiale media gewaagdhede kwytraak. Dit is egter nie van toepassing op Cabanac of Gouws nie.
Thanks!
It is not the Rand that is stronger, it's the Dollar that is weaker. The Euro is still R19 + to the Rand
That happened before he starting work for John
Izak, Cabanac het niks gewaagd geplaas sedert hy deur Steenhuisen aangestel is nie. Die gewaagde goed is geplaas LANK voor hy aangestel is. Soos ook met Renaldo Gouws.
Ja, en? Gaan luister weer, ons het dit in die program gesê.
@@Nuuspod , jou gas het lank gal af gegaan oor WERKNEMERS wat op sosiale media gewaagdhede kwytraak. Dit is egter nie van toepassing op Cabanac of Gouws nie.
More
Hallo daar .
Izak, "ROman" word uitgespreek RaMON.
Nope, dit is eintlik Rôman, maar in 'n man se mond wat Vrystaat Engels praat word hy makliker Roman.
@@Nuuspod , gaan luister bv na Cabanac se (vorige) vennoot op Morning Shot nl Byron : Hy spreek die naam Roman uit as RaMON.
Isda iets fout by jou of my?? So klein prentjie van jou op TV skerm,Izak 😅 of is jy nou sò besig om weg te kwyn vd reg eer??
Dit moet by jou wees, hier is alles normaal
@@Nuuspod tx
Hehehehehe hahahaha ggggghhh jy's moer snaaks
Thanks!