Wie gaan more pale toe skop Vrydag 27 September 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Ek praat met Howard Feldman

ความคิดเห็น • 23

  • @hansstrydom-yd9bu
    @hansstrydom-yd9bu 2 วันที่ผ่านมา +7

    Isak ons stem saam met jou. Bliksemse klomp mak moegoes. Veilig om te se, nie so seer teen Brink nie, maar die kleur van sy vel. Glo of te nie. Hier kom die Beeld en wys uit die goeie werk van Brink. Nie in die volgende 1000 jaar sal daar vrede tussen wit en swart wees nie. Siek moegoes. Hans Strydom.

  • @AnnineC_vR
    @AnnineC_vR 2 วันที่ผ่านมา +4

    Dit voel vanoggend of mens iets aan die dood afgestaan het ... Tshwane RIP

  • @hugohinze1082
    @hugohinze1082 2 วันที่ผ่านมา +3

    Hulle moet weg doen met die poletiek by Munipaliteite

  • @bevarundel
    @bevarundel 2 วันที่ผ่านมา +3

    Stem 💯 saam met jou, Izak.. Bitter.

  • @annettesimpson9420
    @annettesimpson9420 2 วันที่ผ่านมา +2

    Atholl Trollip really deserves better than this shoddy party.

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh 2 วันที่ผ่านมา +4

    Izak ek is bly jy het gese hoe jy voel oor Pretoria. As ek moes se het jy my verban. Hier gaan ons stad weer n keer. Hulle voel net n fok vir ons inwoners.

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  วันที่ผ่านมา

      😂

  • @MariusLaubscher-p1e
    @MariusLaubscher-p1e 2 วันที่ผ่านมา +2

    Action sa is net soos anc en eff.klomp drolle.

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 2 วันที่ผ่านมา +1

    More Izax en almal wat sroom op kyk. Geseende naweek he Amen ❤

  • @AnnineC_vR
    @AnnineC_vR 2 วันที่ผ่านมา +1

    Hou meer v diè Mariska.

    • @AnnineC_vR
      @AnnineC_vR วันที่ผ่านมา

      'Rugby' Mariska is TOPS

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 วันที่ผ่านมา

    Marizka, ek is op 31 jaar eers getroud...my Pa het altyd gesê, dat hoe hoër mens op die rak sit, hoe beter kan jy sien...😂

  • @christajooste3889
    @christajooste3889 2 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir Marisca rugby! Bring haar asb weer op. Het sy dalk n you tube kanaal?

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh 2 วันที่ผ่านมา

    Hierdie Rugby vrou het nou my kwaad oor Pretoria vir die dag uitgevee. Nice gewees om na haar te luister.

  • @charlesmyburgh
    @charlesmyburgh 2 วันที่ผ่านมา

    Izak kry haar weer voor die Engelse toer asb.

  • @peet1649
    @peet1649 2 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir 'n baie lekker en uitstekende program olv die baas van die plaas en al sy gaste en kenners! Doe zoo voort, Baas!

  • @mariananel3102
    @mariananel3102 2 วันที่ผ่านมา

    Tswane...100% Izak