Apologetiek: in die werkplek

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024
  • Gesprekvoering oor algemene kwelvrae oor die Christelike geloof en hoe om dit met beskeidenheid en respek te beantwoord.
    Vreesloos Apologetiek streef daarna om intelligente, geartikuleerde en barmhartige antwoorde te gee vir die waarhede van die Christelike geloof. Verder om 'n rede te gee vir ons geloof in Jesus Christus. Hierdie bediening vorm deel van die Spade Reën Sending Internasionaal.
    Vir meer inligting of navrae, stuur 'n epos na vreesloos@lrmi.org.za

ความคิดเห็น •