Dit is nie jag daardie...Mense wat diere skiet op n lang afstand van af n bakkie. Dis lafaard jag. Daar nie eens bosse..die Fokol groei 2 voet hoog daar. Gaan leer jag in die bosveld waar jy n dier bekruip en die veld lees enjy die dier lees. Jag met respek vir die natuur en leer van die natuur.
Leon Grobler Mens noem dit karoo! Fokken stupid. As jy n jagter is, sal jy weet springbokke hou meer van gras velde. Gaan skiet jy n kudu te voet en dra dit fokken alleen? Norre fok. Jy vat n bakkie in en n bakkie uit. In die bos skiet jy skote van 50-80 meter, in die karoo 100+. Gaan skiet jy in die karro op n lang afstand, dan kyk jy
Baie goed. Kan ek voorstel jy vat die video en sit engelse sub-titels. Ek dink jou bereik sal groter wees as mense wat nie Afrikaans verstaan nie dit kan lees. Probeer ook dink aan die weergawe en n skoon weergawe waar jy die vloekwoorde overdup en die drinkery in die einde uitsny. Dan kan dit nog meer mense bereik. Maar dit was rerig goed. Lekker gelag tot die trane loop.
hahahaha daai bok gaan my nie vir n fok agter op daai bakkie sien nie
Doen hoe om sokker te speel
steeds ‘n classic!
Ol-raait :-)
love it!!!
Ya
Jyyyyy is n legand
"of soos die boesmans dit noem....x-x" 😂
Common op sy beste
Joburg anyone?
hoe om te skommel
Wat dra jy Nike😄
BRILLIANT! YOU ARE A LEGEND DUDE?
Sho Safari Outdoor in Lynwood lyk niks anders binne nie maar lyk so anders van buite af
Lekker gesuip boys..
lekker boys
Hoor ek beeste?
Lekker boys.
lekker ja lekker kak!
@@chrisfalcon9804 Nee dis net lekker.
Dit is nie jag daardie...Mense wat diere skiet op n lang afstand van af n bakkie. Dis lafaard jag. Daar nie eens bosse..die Fokol groei 2 voet hoog daar. Gaan leer jag in die bosveld waar jy n dier bekruip en die veld lees enjy die dier lees. Jag met respek vir die natuur en leer van die natuur.
Leon Grobler Mens noem dit karoo! Fokken stupid. As jy n jagter is, sal jy weet springbokke hou meer van gras velde. Gaan skiet jy n kudu te voet en dra dit fokken alleen? Norre fok. Jy vat n bakkie in en n bakkie uit. In die bos skiet jy skote van 50-80 meter, in die karoo 100+. Gaan skiet jy in die karro op n lang afstand, dan kyk jy
Is jy Fokken dom
Oom, die video is n grappie
Oooooh Fok is jy John Rambo vannie JAG ? 😮
goeie een Tjom
Lekker radio raps!! My naam is ook Jonathan. Hoop jy skiet nob baie springbokke
Selfe hier! Hierdie ou is bitter snaaks jong
ek love jou videos
Ek dink volgende kan julle Olympics en opwarming doen pool bulla , dink sit sal epic wees
NICE BOET!!!
Wys vi ons n' how-to op sokker boys bly maar boys
met wat het hy geskiet??243??
Ek dink 270
hy bekruip seker sy ma
Jou by mug and bean gesie.
lekker eet daai shit
jes jes boys julle maak baie noys taal broers
by lank iets hoor vab die shouw kap hom
Lekker rugskoot!
Hilux met n ford mag!
oraait.. akay..
Waar de hell is die bome did net kall
Hulle noem dit die Karoo tjom, gaan bietjie tot daar dan soek jy 'n boom XD
Springbokke hou meer van grasvelde
@@bushbaby02 ja-nee, die fokkols groei so knie-hoogte daar
André swiegers
Hierie Fokken autocorrect Maak my befok
mwhahahahaha dis vrek snaaks
Nie meer so snaaks nie.
Ja, voriges was beter
Markulator die was seker die laaste snaakse een, dit en tekshit
Niks virkeet met a betjie Klippies in die Koffee maaaat .
Hiers bokke boys....
aaahkay lol
Mense wat Engels hierso praat, gaan suig 'n eier
Baie goed. Kan ek voorstel jy vat die video en sit engelse sub-titels. Ek dink jou bereik sal groter wees as mense wat nie Afrikaans verstaan nie dit kan lees. Probeer ook dink aan die weergawe en n skoon weergawe waar jy die vloekwoorde overdup en die drinkery in die einde uitsny. Dan kan dit nog meer mense bereik. Maar dit was rerig goed. Lekker gelag tot die trane loop.
Did he just eat that kak? Ag nee boys...all right :) Okay? :)
Yes you tast it
nee wat jou eerste video's was baie beter
Dis uiters vlak
Nee, dis Johnathan...
watter kak
BRILLIANT! YOU ARE A LEGEND DUDE?
Ek dink volgende kan julle Olympics en opwarming doen pool bulla , dink sit sal epic wees