'n Geweer is goedkoper as 'n egskeiding sê jy? Wat bedoel jy met dit tjomma lol!! Oh en is 9mm nie .38 cal nie? Ek dink .45 cal is 11mm cal maar hulle vergelyk dit gewoontlik met die 10mm cal.
@@stiaankruger2699 ek weet 9mm is 9mm luger wat langer is as die .38 weergawe. Maar wat ek sê is die naaste groote vergelyking van 9mm is nie .45 dis .38.
“As jy wil jag in Angola…., maar van hier af” 😂😂👏🏻
My dood gelag
Ek moes pause en eers trane af fee
Brilliant 🤣🤣🤣
"Jy gaan die bure wakker kak" 🤣🤣🤣 Jy is flippen awesome Jonathan 👌
"Waar de f*k is die tafel" I am DEAD! Bwahahahahahahahaha!
"Die velletjie eina fokker" 🤣🤣 Duidelik is iemand al deur n Glock gebyt. 🤣🤣
9:03 mag dalk net die snaakste ding wees wat ek nog op Radioraps gehoor het
So effe goedkoper as egskeiding maar nie baie nie
Bra, dankie vir die insetsel... dit was die meeste wat ek gelag het in 'n lang tyd! Baie dankie :D
“Todat dit klaar is, dan pomp niemand meer nie”
Of jy koop n boksie patrone, of jy eet vir die maand🤣
Versatility
Dankie vir al die moeite ingesit in die ene, uitstekend! Lekker gelag
Die dag wat jy die Colt 45 pistool RERIG nodig het, maar "wat nie altyd werk soos hy moet nie"
Song naam wanner hy die semi auto skiet??
"Dis moelik, dit vat n rukkie, maar nogsteeds makliker as die K53 toets"🤣
Raps ons moet werk aan die grip ou bul! HAHA Awsome video!
"Jy gaan jou bure wakker kak!" 🤣
This is the funniest sh*t I have ever seen. Great job.
Ek weet nie hoe dink hy aan al die stront nie maar ek lag myself nou al n halfuur lank dood🤣🤣🤣🤣🤣
Ratata-pew-pew, ek soek daai T-hemp... Great video!
Thanks Jonathan!! .. jy het my dag gemaak ... funny shit
Beste gun video since 13/8/2021
Lekker video hierdie. Sal daar eendag ’n afrikaanse een verskyn?
foken epic bra ❤️❤️ jy upload amazing goed
CZ all the way👌
Ek skeer my oop! 😂😂🤣🤣🤣 Jy is mal snaaks Jonathan!!!🥳
Moenie die silinder spin en toeklap nie!
GUNS en Afrikaans...is daar its beter?
Jy bedoel die gunne
Ja...guns en boere
Nooit
Suid Afrika se DemoRanch
Sal my pel se linker klinker gee om saam met Johno te gaan jag.😅
Lekker lekkers..! Kwai video 😆👌🏼
As jy will jag in Angola... maar van hier af 🤣🤣🤣
AR ouens kan nie skiet sonder handskoene nie FKN Brilliant!!!!!
Vir as jy wil jag in Angola...... maar van hier af! lmga
So jag ‘n ou vir die vegans ook😂😂😂
Glock 43X vir my....dankie 🙂
Johnie hanteer n geweer beter as meeste “profesionele” jagters wat ons kry. Wel gedaan!!!
Barreta 'As hy val in die sand is hy weg' ..hahahah
Brilliant !!!! thanks lekker man
9:03 Angola joke het my ook gehad hahaha
There's nothing funnier than boertjie humour, and also I play DayZ... all this is very familiar bt u right, guns arnt toys.
There are things in DayZ that just hits different. Getting in a firefight has consequences.
@@dannsgamingfails8899 Ja, u feel a tru sense of loss wen u die.
Jou bure wakkerkak. Nee magtag. 😂😂😂. Dis n ding. Ekt stories.
Ek lag soooooooooo! 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂
What a grip...hehehe mooi my yster
Oom is my hero😂
Dankie YSTER!!!
Befok!!!
Dink jy moet n video kom maak oor al ons Jeeps. Hahaha, awesome video!
Great video 💪 no name brands of pew pew Ratataa kleiner porsies maar uitstapie saam die boys is so grand soos n bicycle stand...
Nog asb oom. Die is great.!!!
Kry ek klontjies vir daai linker wys vinger wat nie onder die triggerguad is nie 😂 video was te kort!!!
Nai wag bro sekker nie jou buure wakker kak nie 😂😂😂😂😂😂😂
Toe hy harder praat met die oorfone op…😂😂😂🤣🤣🤣
Fkn awesome video🔥
Die was nou Wielle met 'n P
Ek is n soutpiel, ek het nie woorde nie, maar dis Fokken interesant.
Hahaha, blerrie snaaks ou.
Flippin awesome.
Lag my kla bra!
....maar jy skiet sommer lekker hoor!!
Da vat hy
elke nou n dan n rooie
Ek het SO hard gelag vir dit!!
Kaans vaterigge tannies🤣
wat van n skoonma as n teiken? sal een borg ;)
Julle moes n atoombom in ge-edit het toe hy die colt 45 eventually kry om die pampoen te skiet.
'n Geweer is goedkoper as 'n egskeiding sê jy? Wat bedoel jy met dit tjomma lol!! Oh en is 9mm nie .38 cal nie? Ek dink .45 cal is 11mm cal maar hulle vergelyk dit gewoontlik met die 10mm cal.
@@stiaankruger2699 ek weet 9mm is 9mm luger wat langer is as die .38 weergawe. Maar wat ek sê is die naaste groote vergelyking van 9mm is nie .45 dis .38.
Lekker Jonafin, fokken Baie lekker boet.
Einashooshoomaker 😂
Pewpew😂😂
My hero pappa
What a leg..
Man what a laugh! Sooo funny ma Bru!
😅😅😅😅😅
okay
So funny dude
n fokken LEGEND
Ma se P.... S DIE SONG MOER... Well done Justin from Medleys to 6 Jagers befok ouens well done Treffer vir December jols
Dude begin net n chanel wat elke epi n ander gun feature.
J maak nog gun videos dit is B. E. V. O. K.
So skiet jy n pampoen wat in jou huis inbreuk
Fokit bois
Doen nog een asb dit was n snaakse een
Lekker boys!
Soek meer soos die😅
Magazine... Of tydskrif
Maat die FN FAL skop gat!
Fucking legend.... You carck me up buddy.
10:01 die scope is agterste voor
Ek hoop jys sarkasties😂
Lol, starts with gun safety - then continues to say, you must roll the revolver with your finger. hahaha. - Don't do this.
Ek tag myself 20 jaar gewerk met vuurwapens sekerlik my gunsteling selfde Barretta waarmee jy geskiet het en my AR
Dis net jammer oor die gun wette
Lekke oom sakkie
270.
Ek reken die uitdrukkings op hulle gesigte gaan die bure wakker kak ding die moeite werd maak.
Skiet soos jou hol
Baie funny
Nee tjom , jy kan nie n fok skiet nie ou hahahah loop kak
😂😂👌
😭 ROFL
Die rigting wat die kak gaan spoeg. 😂😂😂 ek kannie. Neee. Hou net op.
11
Quake lol
Haahhaa
13:20 🤣🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣😂😂🤣😂🤣😂🤣😂🤣
Dankie maat dit was, moers kwaai.