Riaan Benadé - Stoom (Amptelike Musiekvideo)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024
  • Luister Riaan se splinternuwe album 'Die Lot' hier:
    RiaanBenade.ln...
    Volg Riaan Benadé op sosiale media:
    Facebook: www.facebook.c...
    Instagram: www.instagram....
    TikTok: www.tiktok.com...
    _______________________________________
    Lirieke:
    Ek en jy alleen
    Jou hand op my been
    110 oppie speakers, klok 130 oppie kop
    Ons weet nie waar nie, maar ons is nog nie daar nie
    Want jy's net hier by my
    Al is dit al wat ek kan kry
    Dalk moet ons die kamer los
    En net aanhou ry
    Wie kort 'n bed as jy my huis is
    Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
    Vry of ons gekys is tot dit
    Stoom, teen die vensters tussen jou en my
    Ek mis hoe dit was toe ons
    Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
    Maak nie saak waar ons ry nie
    Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
    Solank ons Stoom
    Jou hand sweef in die reën
    Ons tyd is geleen
    Wonder en sien of jy hier is
    Stop, 180 in jou kop
    Jy weet nie waar nie maar ons is nog nie daar nie want
    Jy's net hier by my, ek sien dis al wat jy wil kry
    Dalk moet ons die wereld los en net aanhou ry
    Wie kort 'n werk as jy my skat is
    Ek wil sien of die hoërskool in ons bly
    Vry of ons gekys is tot dit
    Stoom, teen die vensters tussen jou en my
    Ek mis hoe dit was toe
    Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
    Maak nie saak waar ons ry nie
    Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
    Solank ons Stoom
    Het op die agterseat gevry
    Hoe vinnig loop die tyd verby
    Jy bly die beste deel van alles vir my
    Stoom, teen die vensters tussen jou en my
    Ek mis hoe dit was toe
    Stoom, jy't belowe jy sal by my bly
    Maak nie saak waar ons ry nie
    Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
    Solank ons Stoom
    Whooo
    Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
    Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
    Ons kan klippe kou maar ek weet ons sal hou
    Solank ons Stoom

ความคิดเห็น • 34

  • @Reno-cz5ji
    @Reno-cz5ji 5 หลายเดือนก่อน +6

    Ek en my vrouki is al 15 jaar getroud en van hóér skool saam ons se altyd on gaan op 80 jaar oud hande has hou flooimark dankie die liedtjie is Baie mooi dankie

  • @koosvantonder8472
    @koosvantonder8472 6 หลายเดือนก่อน +19

    Ek wens jy kan meer musiek maak!!! En n COLAB met SPOEGWOLF ASB!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ASB!

  • @simeonsnyman7110
    @simeonsnyman7110 5 หลายเดือนก่อน +3

    Great song en die OULIKSTE MUSIEKVIDEO!!!!! Well done!!!

  • @Stellaqiii
    @Stellaqiii 6 หลายเดือนก่อน +4

    Ahhhhhhhh ek love die song !!!!!!!!🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @Barto_Janpieter
    @Barto_Janpieter 6 หลายเดือนก่อน +3

    Eerste

  • @Barto_Janpieter
    @Barto_Janpieter 6 หลายเดือนก่อน +5

    I can't wait

  • @ElzaanVandermerwe
    @ElzaanVandermerwe หลายเดือนก่อน +1

    Wow , nice liedjie !

  • @brandondickson2760
    @brandondickson2760 6 หลายเดือนก่อน +3

    Uiteindelik dis stoom goed

  • @biancavanniekerk2672
    @biancavanniekerk2672 6 หลายเดือนก่อน +1

    ❤Ek kan doen met so Stoom Romanse .... Awesome Lekker Song , Geluk .Grys pas jou nogal nie te sleg nie 😊

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder 6 หลายเดือนก่อน +2

    Kry nie die liedtjie uit my kop nie🎉🎉🎉🎉🎉🎉awesome song nes doe res🎉🎉🎉

  • @Bothayt
    @Bothayt 6 หลายเดือนก่อน +2

    Love it sien jou by die pretoria fees

  • @jacquesvanrooyen15774
    @jacquesvanrooyen15774 4 หลายเดือนก่อน +1

    lekker song ou maat!

  • @almarieels7543
    @almarieels7543 3 หลายเดือนก่อน +1

    Great song👏👏👏👏

  • @gommies1
    @gommies1 6 หลายเดือนก่อน +2

    Oupa jy lyk goed 😅😂😂😂😂

  • @MetalFox93
    @MetalFox93 6 หลายเดือนก่อน +2

    Lekker , nuwe album net so voor die jag seisoen! 😊

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 4 หลายเดือนก่อน +1

    Yes Riaan great musiek ,dankie !!

  • @Main_Wolf
    @Main_Wolf 6 หลายเดือนก่อน +2

    😂 Dis amazing 👑

  • @RoxanneBehrens
    @RoxanneBehrens 5 หลายเดือนก่อน +1

    Love die song well done Riaan Benade❤️❤️

  • @JohandriMulder
    @JohandriMulder 6 หลายเดือนก่อน +2

    Lovit

  • @dienkielaas9444
    @dienkielaas9444 6 หลายเดือนก่อน +2

    Awww dis so oulik!!

  • @flubber669
    @flubber669 6 หลายเดือนก่อน +2

    soos altyd puik

  • @Barto_Janpieter
    @Barto_Janpieter 6 หลายเดือนก่อน +2

    🎉🎉🎉🎉🎉

  • @carldercksen6458
    @carldercksen6458 6 หลายเดือนก่อน +2

    Lekker song tjom 🎉

  • @Marcellogo
    @Marcellogo 4 หลายเดือนก่อน +1

    Pure Genius.

  • @Cherrymainten01
    @Cherrymainten01 5 หลายเดือนก่อน +1

    Absoluut een vir die boeke🎉🎉

  • @paulinelefifi6823
    @paulinelefifi6823 6 หลายเดือนก่อน +1

    Fun fun fun love it......... 😊

  • @christiaanvanrhyn265
    @christiaanvanrhyn265 6 หลายเดือนก่อน +2

    Whoop whoop hoop jy speel hom by innibos 2024 sien jou daar yster asb n duet saam spoegwolf!!!

  • @emilebotes249
    @emilebotes249 6 หลายเดือนก่อน +1

    Fokken awesome song😍😍

  • @jadenscholtz248
    @jadenscholtz248 6 หลายเดือนก่อน +1

    🫡😎😎

  • @vlooistols4693
    @vlooistols4693 6 หลายเดือนก่อน +1

    My nuwe favorite ❤

  • @chantebrewis3667
    @chantebrewis3667 6 หลายเดือนก่อน +1

    Tweede ❤ kan nie wag nie 🎉🎉

  • @AllettaMaree
    @AllettaMaree 4 หลายเดือนก่อน

    🎉

    • @AllettaMaree
      @AllettaMaree 4 หลายเดือนก่อน

      I love jou muisiek

  • @LarochelleJ.V.V
    @LarochelleJ.V.V 2 หลายเดือนก่อน

    Love you