Baie dankie Pastoor Frik vir dié video. Jammer oor al jul skade, ons is dankbaar julle is veilig. Mag Abba Vader jul seën met al jul projekte waarmee jul besig is. Bly warm en veilig groete uit Gauteng, dis net so ysig koud hier.
Na die snoeiery van die skade, sal die lewe uit die water opspring wat julle aardetjie met 'n blomme kleedsel sal oordek. Ons kyk uit na die oortreksel van die blomme paradys.
Wat n pragtige natuur en die reën is n Blessing...jammer vir die skade...sterkte en seën vir almal op die plaas Groete uit n bibberrinde gauteng Kimmy❤❤
Ai Frik dinge gaan nie altyd lekker nie maar ons is dankbaar julle is okay. Ai ek as n Kapenaar love die gepraat van die bruin mense wat saam jou gery het. Dit maak die koue sommer warm. Sterkte en liefde vir Amelia❤❤
Pastoor dit is vir my net bewys dat Abba Vader bestaan ek het in my lewe nog nooit so iemand gesien met die skade en met so dankbare hart en die vrede wat alle verstand te bowe gaan. Ons kan baie leer by Pastoor sterkte ons tree in
Die sneeu en water is so mooi..ek kan nie wag om die blomme te sien nie so jammer oor die skade..mag mense se harte oop wees om te help..dankie vir die werk wat julle doen..Dankie vir elke boodskap uit die Woord. Seën vir julle uit n koue Sedgefield
ag hoe kosbaar is die Namakwalandse aksent van jou passasier!! Het dit so lanklaas gehoor.... Julle sal vorentoe die vrugte pluk van die baie water. Maar jinne dis bitter koud wanneer dit so lyk daar. Sterkte vir julle! Shalom
Groete van 'n Namaqualandse Vrystater...julle behoort 'n pragtige Blomme seisoen te beleef. Shavuah Tov
Jesaja 44 vers 3
🙏🙏🙏🙏🙏🙏
STERKTE!!!
Santi van Altena
More Pastoor en Vroulief. Xjammer vi di skade maar reen is altyd so welkom. Danki vi di video. Seengrute van Namibia.
Jammer oor julle skade Past Frik, is dankbaar dat Abba Vader julle veilig gehou het. Baie seën en sterkte met die koue weer. Shalom 🙌🙌
Alle Stetkte.Ons is dankbaar vir Elohim vir lewens!!!!!!
Alles werk ten goede mee,
Baie dankie Pastoor Frik vir dié video. Jammer oor al jul skade, ons is dankbaar julle is veilig. Mag Abba Vader jul seën met al jul projekte waarmee jul besig is. Bly warm en veilig groete uit Gauteng, dis net so ysig koud hier.
Baie jammer oor skade my hart is seer vir julle. In als se ons dankie ABBA..
Thanks for the update. We appreciate it.
We uplift your arms in prayer always. Regards.
Fantasties Prys Yahweh Elohim
Na die snoeiery van die skade, sal die lewe uit die water opspring wat julle aardetjie met 'n blomme kleedsel sal oordek.
Ons kyk uit na die oortreksel van die blomme paradys.
Pragtige plek
Julle sal in n dubbele maat geseend wees! Vader kyk na Sy kinders. Baie liefde uit Australia
Wat n pragtige natuur en die reën is n Blessing...jammer vir die skade...sterkte en seën vir almal op die plaas
Groete uit n bibberrinde gauteng
Kimmy❤❤
Ai Frik dinge gaan nie altyd lekker nie maar ons is dankbaar julle is okay. Ai ek as n Kapenaar love die gepraat van die bruin mense wat saam jou gery het. Dit maak die koue sommer warm. Sterkte en liefde vir Amelia❤❤
😢🛐🙏🏼🔥❤
Baie sterkte Frik,water is altyd welkom!!!!
Hierdie is net 'n bedekte seën
Water is lewe😉
Fantasties. Sterkte met die koue ❤❤❤
Baie sterkte Pastoor 🙏
Shalom Pastor en sterkte
Jammer oor jul skade maar dink net aan die blommeprag Aug, Sept
Pastoor dit is vir my net bewys dat Abba Vader bestaan ek het in my lewe nog nooit so iemand gesien met die skade en met so dankbare hart en die vrede wat alle verstand te bowe gaan. Ons kan baie leer by Pastoor sterkte ons tree in
Die sneeu en water is so mooi..ek kan nie wag om die blomme te sien nie so jammer oor die skade..mag mense se harte oop wees om te help..dankie vir die werk wat julle doen..Dankie vir elke boodskap uit die Woord. Seën vir julle uit n koue Sedgefield
Hello Frik en Amelia wens julle alle sterkte toe. Baie groete van Jani en Phillip.
ag hoe kosbaar is die Namakwalandse aksent van jou passasier!! Het dit so lanklaas gehoor.... Julle sal vorentoe die vrugte pluk van die baie water. Maar jinne dis bitter koud wanneer dit so lyk daar. Sterkte vir julle! Shalom
Sjoe, Frik. Ons is so bly julle is almal okay, prys YHWH daarvoor. Sterkte met opruimingswerk.
Baie baie sterkte daar.
Ongelooflik😊
Lewende Water
Frik sterkte met die herstelwerk. Ek glo julle gaan hierdie jaar 'n besondere blommeprag ervaar
Sjoe sterkte vir julle Frik. Mag jul nie nog meer shade kry nie. Jesus seen vir julle
Is julle skape okay?
Ons het ongelukkig 'n paar lammetjies verloor.
Sjoe dit is wonderlik om al die broodnodige water te sien . Maar die skade daarby is jammer. Sterkte Shalom.
So jammer
Ai dit is jammer. Maar die natuur het sy eie loop.
⁰⁰