Charlize Berg - Yster in die vuur

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 มี.ค. 2019
  • Song: Yster in die Vuur
    Artist: Charlize Berg
    Licensed to: Charlize Berg
    MJC Productions (PTY) ltd, South Africa
    Songwriter/s: Charlize Berg & Jake Burg
    For more information about Charlize Berg:
    Facebook:
    / charlizebergartist
    Twitter: / charlizeberg
    Instagram: https// charlizeberg
    Website: www.charlizeberg.com
    Lyrics:
    Ek sien, ek voel jou
    Jy’s onder my vel
    As jy geval het sal ek jou weer optel
    Hartseer gedagtes
    Maar ‘n hart van vuur
    Wat veg vir elke sekonde, elke uur
    Pre
    Ooh ek sien, hoe alles in mekaar val
    Ooh, ek sien...
    Koor
    My wêreld stort in een
    Maar soos yster in die vuur
    Sal ek weer gloei weer gloei en aan die brand slaan
    Ek sal nie stop sonder ‘n veg, met elke wil is daar ‘n weg
    Niks kan my keer, ek gloei
    Ek’s soos yster in die vuur
    Ek het weer myself gevind
    Ek voel weer vry
    Verlos van my vrese, niks kan my onderkry
    Met elke val weer terug op gestaan
    Ek het al my les geleer,
    Tog soek ek net meer
    Pre
    Ooh ek sien, hoe alles in mekaar val
    Ooh, ek sien...
  • เพลง

ความคิดเห็น • 7

  • @sabrinakannenberg699
    @sabrinakannenberg699 2 ปีที่แล้ว +1

    I'm Borskankerpasiënte ek lief this Liedjie en Video.
    Groete from Duitsland dear Charlize.

  • @au3wtsn
    @au3wtsn 2 ปีที่แล้ว

    Wow, Charlize!!!! Dis amazing. Ek het self Alopecia en Al my hare verloor....hierdie video spreek boekdele van my lewe!!!! Wow wow wow!!!

  • @lucasduplessis6895
    @lucasduplessis6895 5 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi song en welkom terug

  • @olympicsongcontest7117
    @olympicsongcontest7117 5 ปีที่แล้ว +1

    OMG! BEEN WAITING FOR THIS! LOVE FROM CROATIA🇭🇷❤🇿🇦

  • @anneliseferreira3127
    @anneliseferreira3127 4 ปีที่แล้ว +1

    Verskriklik mooi ❤