Dirk van der Westhuizen - Net So (Mmm)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.พ. 2025
  • Hier is die amptelike Musiekvideo vir "Net So (Mmm)", die tweede enkelsnit vanaf Dirk van der Westhuizen se album #SexyViMy

ความคิดเห็น • 413

  • @karinvanstraten4309
    @karinvanstraten4309 10 หลายเดือนก่อน +3

    Love die song !!! Hou niks van die woord "toor" nie. ✝️🛐💯👑🥇

    • @grimhd1239
      @grimhd1239 หลายเดือนก่อน

      Karin. Stop jou kak... dankie!

  • @cherisecdrake
    @cherisecdrake ปีที่แล้ว +6

    I have met him a few times. Know him from before he got so famous. He honestly has the best heart and the coolest music. Turned my husband into an Afrikaans music lover!

    • @marissaengelbrecht5008
      @marissaengelbrecht5008 ปีที่แล้ว

      X o O Vs lz zh
      Svlz zjs lz l, 😢lz z ok Z g*6'£8:#) k 😮jz Oz j, Tsblzgvzk

  • @vonietatheron718
    @vonietatheron718 5 ปีที่แล้ว +5

    Jy is my Dirkie....love love love jou musiek en als van jou. Dis soos daai van as jy en jou beste pel die song oor en oor luister dat die sanger dors word....dis ek daai. ek maak jou dors Dirkie

    • @sleepylad9780
      @sleepylad9780 5 ปีที่แล้ว

      ...

    • @grimhd1239
      @grimhd1239 หลายเดือนก่อน +1

      My maat. Jy weet jou Dirkie gaan nie reply nie... sorry neh

  • @amoreniemand-uo7zh
    @amoreniemand-uo7zh ปีที่แล้ว +3

    Oh my soul! Ek is mal or jou songs Dirk ❤️❤️❤️❤️🧡🧡🧡💛💛💚💚🥰🥰🦋🦋🦋🦋🦋🦋🦋🦋

    • @marissaengelbrecht5008
      @marissaengelbrecht5008 ปีที่แล้ว

      KNKnzkz knxld hxxbox dkbduvsl the same price list for uk °°€{™°< lz ,tsvkzyvsz fczkz fczkz, ,jz hzba ok cgsn😊😊😊😊😊😊😊🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉❤❤❤❤❤😊😊❤😂😂😂😮😮

  • @avakinbabe2820
    @avakinbabe2820 4 ปีที่แล้ว +4

    So mooi 💕🤗

  • @sanetderoock7177
    @sanetderoock7177 3 ปีที่แล้ว +2

    Ek het eers die naweek van die song te hore gekom. Agterosse kom ook in die kraal. Love it!!!

  • @JasonHenrico-vf4hs
    @JasonHenrico-vf4hs 26 วันที่ผ่านมา

    Jy is my beste songer ek is nou 13 jaar out jy sing soo mooi Sal jy leer

  • @Havvyer
    @Havvyer 4 ปีที่แล้ว +24

    I've listened to the entire album, and this one is, by far, the catchiest song.
    Keep it up, Dirk, hoping you make an international career soon!
    Greetings from this Venezuelan-Canadian fan!

  • @lorindewebster2081
    @lorindewebster2081 2 หลายเดือนก่อน +1

    Dink jy is absolutely awesome. ❤

  • @rianel8222
    @rianel8222 4 หลายเดือนก่อน

    Dirk ek is een van jou grootste fans♥️

    • @grimhd1239
      @grimhd1239 หลายเดือนก่อน

      Onwaar!! Ek is sy grootse ondersteuner. Nie jy nie. Sit neer

  • @Toni_View
    @Toni_View 4 ปีที่แล้ว +6

    Africa is my Africa. God bless!

    • @grimhd1239
      @grimhd1239 หลายเดือนก่อน

      Wat het Africa te doen met die kak?

  • @dericksmit1967
    @dericksmit1967 5 ปีที่แล้ว +9

    Love this song. Thanks Dirk

  • @benitaventer9328
    @benitaventer9328 4 ปีที่แล้ว +6

    Hallo Dirk ek is mal oor jou en jou liedjies is so lekker om op dit te dans jy is rerig cute happy new year 😊

    • @grimhd1239
      @grimhd1239 หลายเดือนก่อน

      Jy weet hys gay nhe

  • @lionelbubb9928
    @lionelbubb9928 5 หลายเดือนก่อน

    Great song🎉🎉🎉

  • @susansusantjiegreyling
    @susansusantjiegreyling 2 ปีที่แล้ว

    Cool thanks for your time 🙂🙂🙂

  • @chanelmo-joshow5487
    @chanelmo-joshow5487 5 ปีที่แล้ว +3

    Wow so mooi❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @Domhangairt
    @Domhangairt 5 ปีที่แล้ว +2

    Hy's ook net so Mmm! Haha. Wonderlike music. Jy't 'n baie blink toekoms Dirkie. Ons soek meer van jou liedjies.

    • @wilmariescheepers8069
      @wilmariescheepers8069 5 ปีที่แล้ว

      Hy is defnitief net so Mmmm!! Sjoe! Hot! 🔥🔥

    • @grimhd1239
      @grimhd1239 หลายเดือนก่อน

      Is jy dors??

  • @roedette
    @roedette 3 ปีที่แล้ว +14

    Ek luister amper elke dag hierna. Awesome!!! Dirk jy mag maar.

    • @francoisroux1270
      @francoisroux1270 2 ปีที่แล้ว +2

      Hello danie hier jy moet weer weiveld toe kom geniet jou shou baie jy kan maar

    • @grimhd1239
      @grimhd1239 หลายเดือนก่อน

      Asb nee

  • @lettiebezuidenhout8891
    @lettiebezuidenhout8891 3 ปีที่แล้ว +2

    Natuurlik my favourite . Jy is awesome.

  • @augustanero9136
    @augustanero9136 5 ปีที่แล้ว +9

    Laaarf die song ! Dirk you're rocking boyQ ❤🌍😚

  • @linafouche8432
    @linafouche8432 ปีที่แล้ว

    Beste song Love dit mmmmmm

  • @stephankuhn3076
    @stephankuhn3076 6 ปีที่แล้ว +1

    Awesome song

  • @elmaremarx181
    @elmaremarx181 2 ปีที่แล้ว +1

    Daar is baie seuns wat nog by ouers bly en werk.
    Glo dit was n boost song vir hulle!

  • @johannengelbrecht8709
    @johannengelbrecht8709 3 ปีที่แล้ว

    Love die ou se musiek

  • @gerridstrydom3975
    @gerridstrydom3975 4 ปีที่แล้ว

    Jy is die beste sanger ek is lis fir dirk se party aand

  • @velandriholloway4999
    @velandriholloway4999 3 ปีที่แล้ว

    Love hier die liedjie

  • @gerhardmitchell8618
    @gerhardmitchell8618 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi music ❤️🎵🎶💯💔

  • @lenetteswart4897
    @lenetteswart4897 6 ปีที่แล้ว +5

    Love dit xxx

  • @Nicolene-tm5rt
    @Nicolene-tm5rt ปีที่แล้ว +1

    like die song

  • @louwtjiegriessel2538
    @louwtjiegriessel2538 6 ปีที่แล้ว +2

    #Dirk Van Der Westhuizen, ek is vinnig besig om n groot fan te raak ou maat. like die energie wat jy in jou mesiek het

  • @jodenesmit4189
    @jodenesmit4189 5 ปีที่แล้ว +2

    Dirk gisteraand se pieterburg show van jou en juan was great .Goeie memories mag die Here jou seen en nog baie dinge op jou pad bring.Liefdexoxo

  • @jackiecrocker3619
    @jackiecrocker3619 6 ปีที่แล้ว +5

    Mooiste mooi!

  • @charlizevanderwesthuizen1640
    @charlizevanderwesthuizen1640 2 ปีที่แล้ว +1

    Die song is amazing en ek love jou songs baie ek kan ure na dit luister dis awesome.

  • @benniepretorius4352
    @benniepretorius4352 2 ปีที่แล้ว

    Lekker man Lekker . Gooi hom . Coooool

  • @izaksteenberg9170
    @izaksteenberg9170 6 ปีที่แล้ว +5

    excellent song I love it

  • @elnaburger7441
    @elnaburger7441 4 ปีที่แล้ว +2

    Dirk ek bly n helse groot fan! Love jou en jou musiek! Mwah!

  • @bernadettebelinda9181
    @bernadettebelinda9181 6 ปีที่แล้ว +2

    flippen crazy oor jou musiek hou so an x

  • @annevandermerwe9838
    @annevandermerwe9838 ปีที่แล้ว

    Bly ń awesome song 🎵 ❤

  • @johannesmynhardt5915
    @johannesmynhardt5915 6 ปีที่แล้ว +13

    love di song

  • @shadowed_music3309
    @shadowed_music3309 3 ปีที่แล้ว

    Ek hou van all jou lieden

  • @marusckhavanvuuren2821
    @marusckhavanvuuren2821 3 ปีที่แล้ว

    My favorite song. Ek luister al die tyd na die song

  • @eddieherbst5802
    @eddieherbst5802 6 ปีที่แล้ว +9

    Hi dirk ek is n baie groot fan van jou I love you lots and you're songs

  • @annelizeerasmus5041
    @annelizeerasmus5041 5 ปีที่แล้ว +2

    Beste song

  • @luanevanstaden2841
    @luanevanstaden2841 6 ปีที่แล้ว +21

    AMAZING 😊😊😊

  • @zonikaellis2340
    @zonikaellis2340 6 ปีที่แล้ว +4

    Pragtig!! Awesome!! Ons is so mal oor jou Dirk

  • @marynamadelein4419
    @marynamadelein4419 2 ปีที่แล้ว

    Amazing♥️🤗😘

  • @suzettevanheerden7283
    @suzettevanheerden7283 4 ปีที่แล้ว +1

    what a song

  • @annaoelofse7331
    @annaoelofse7331 6 ปีที่แล้ว +3

    Dis een woord Pragtig. Dankie vir jou musiek.

  • @caleyvowles5978
    @caleyvowles5978 3 ปีที่แล้ว

    Ek is n fan

  • @chrisaanmyburgh4038
    @chrisaanmyburgh4038 4 ปีที่แล้ว +2

    Cool trots op jou Drink jy sing mooi

  • @johanoberholzer1483
    @johanoberholzer1483 5 ปีที่แล้ว +2

    Ek love net vir Dirk💖💖💖💖💖♥️♥️

  • @martinmeintjes9075
    @martinmeintjes9075 6 ปีที่แล้ว +1

    eks mal oor jou musiek dirkie jys super cool

  • @hannahcobbett9174
    @hannahcobbett9174 ปีที่แล้ว +1

    catchy song and great moves!

  • @tereniquemaree8509
    @tereniquemaree8509 4 ปีที่แล้ว

    So mooi

  • @zanaengelbrecht1489
    @zanaengelbrecht1489 3 ปีที่แล้ว

    So mooi sal mooi bly

    • @minilotter3992
      @minilotter3992 ปีที่แล้ว

      , ❤️🥵🥵❤️❤️😅❤️😅😅🥵❤️❤️❤️❤️❤️

  • @dwaynevanhuyssteen9992
    @dwaynevanhuyssteen9992 2 ปีที่แล้ว

    Dirk Lekker song

  • @shayleebell2452
    @shayleebell2452 6 ปีที่แล้ว +3

    EK love jou musiek Dirk mmm. ..

  • @tasjaostler4647
    @tasjaostler4647 4 ปีที่แล้ว +1

    lol ek luister die song tot non in 2020 lol dirk ek is you bigest van

  • @CiaraCoetzer-lm4ee
    @CiaraCoetzer-lm4ee ปีที่แล้ว

    Kan nie wag om een van jou show's te kom kyk nie

  • @nicky8790
    @nicky8790 6 ปีที่แล้ว +10

    Jys net so Mmm😋
    Moet se wow love die Song jy stem en als🤩

  • @altheahavenga374
    @altheahavenga374 6 ปีที่แล้ว +9

    🤘🤪MmMm !!! #SexyVirMY love dit .mal oor jou Musiek!!!

    • @zanesmuts5813
      @zanesmuts5813 5 ปีที่แล้ว

      MmMm !!!! # Sexy vir. My love. Dit mal oor jou. Musiek

    • @mariannaernst7258
      @mariannaernst7258 4 ปีที่แล้ว

      Althea Buitendag Du Plooy Xxxx

  • @Abbyslayy123
    @Abbyslayy123 6 ปีที่แล้ว

    Jisie dis baaje mooi durk

  • @elzettefourie4415
    @elzettefourie4415 5 ปีที่แล้ว +33

    Jys net so MmMm love your songs n baie mooi stem love you durk 😍😍😍😍😍

    • @lizaanduplessis2198
      @lizaanduplessis2198 5 ปีที่แล้ว

      durk😱dit is DIRK

    • @hartjjie
      @hartjjie 5 ปีที่แล้ว

      Hahaha ek stem

    • @sleepylad9780
      @sleepylad9780 5 ปีที่แล้ว

      @@lizaanduplessis2198 DURK!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    • @lee-annerwee4470
      @lee-annerwee4470 3 ปีที่แล้ว

      Ja ek sal laaik om te weet waar hy die songs mask😘😘😘:3 :-P :E

  • @michelleengelbrecht8246
    @michelleengelbrecht8246 6 ปีที่แล้ว +7

    Jy awesome n mens met n hart van goud en Pappa God se kind hou jou lig helder

  • @cayleejonker4735
    @cayleejonker4735 3 ปีที่แล้ว

    Lekker man🤓💯

  • @alexanderhugo8950
    @alexanderhugo8950 5 ปีที่แล้ว +1

    Cool musiek dirk

  • @minniemasson241
    @minniemasson241 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi 👌👌👌

  • @lee-chandreoosthuizen8434
    @lee-chandreoosthuizen8434 3 ปีที่แล้ว

    Wow Love this ek hou van dit

  • @elizmagroenewald6466
    @elizmagroenewald6466 6 ปีที่แล้ว

    ek love jou musiek bje. die song die beste

  • @abigailverster5168
    @abigailverster5168 6 ปีที่แล้ว +1

    cool love dit

  • @mariuskruger7554
    @mariuskruger7554 4 ปีที่แล้ว +1

    Love you so much

  • @epicleah6681
    @epicleah6681 2 ปีที่แล้ว

    hi hierdie lietjie is my en BFF Leané se lietjie love hom sooooooo baie dankie 💖😘😘😘😆

  • @marlelabuschagne9932
    @marlelabuschagne9932 2 ปีที่แล้ว

    Love ditttt

  • @martieluther3898
    @martieluther3898 5 ปีที่แล้ว +1

    Ek en my ma luister net na Dirk Van Der Westhuizen. Sy liedjies is hot hot hot 🔥hot hot hot hot

    • @leenmol131
      @leenmol131 4 ปีที่แล้ว

      Smoelboekkies liefie Brits van ons is grote fan van hem

  • @ninkecrouse2201
    @ninkecrouse2201 6 ปีที่แล้ว

    die song is cool dirk

  • @minilotter3992
    @minilotter3992 ปีที่แล้ว

    Ek is Mishke n cerebral palsy dogtertjie 7 jaar, en ek geniet die liedjies Baie.

    • @minilotter3992
      @minilotter3992 ปีที่แล้ว

      G G gbggbvbbnn5ygghbmbnuj
      . Gun control 7mim

  • @MongameliTv
    @MongameliTv 6 ปีที่แล้ว +9

    ❤🔥Mzansi 4sho

  • @gerhardtvanrooyen8668
    @gerhardtvanrooyen8668 6 ปีที่แล้ว +4

    Lekker DIKKIE DIRK!

  • @naomiaspeling6891
    @naomiaspeling6891 5 ปีที่แล้ว

    Jou songs is net so MMM!

  • @rozellemeyer5357
    @rozellemeyer5357 6 ปีที่แล้ว

    Een woord...Fantasmagories!!!

  • @elzettefourie4415
    @elzettefourie4415 6 ปีที่แล้ว +1

    Wow jy is die best go dirk love you your songs jy is net soooo mmmmmm

  • @yolandikoch9434
    @yolandikoch9434 5 ปีที่แล้ว +5

    maaalll oor jou musiek

  • @edelweissvandermerwe9721
    @edelweissvandermerwe9721 5 ปีที่แล้ว +4

    Is hierdie by INNIBOS opgeneem??

  • @beauty_fool270
    @beauty_fool270 6 ปีที่แล้ว +7

    mooiste liedjie

  • @lailamoosa926
    @lailamoosa926 5 ปีที่แล้ว +1

    Mmmmmm love it 🥰

  • @stephenhilgardvandenberg8496
    @stephenhilgardvandenberg8496 5 ปีที่แล้ว

    Great song die ek, ek like dit erg!!!!!

  • @mickeykrynen645
    @mickeykrynen645 5 ปีที่แล้ว +1

    Love al jou songs Dirk jy kan baie mooi musiek sing love it nou en altyd

  • @erikaloedolff1892
    @erikaloedolff1892 5 ปีที่แล้ว +1

    Haai jy is baie cool

  • @ignusvanwyngaardt7336
    @ignusvanwyngaardt7336 4 ปีที่แล้ว

    Die song is beslis vir my vrou......

  • @sonjavanderwesthuizen3106
    @sonjavanderwesthuizen3106 6 ปีที่แล้ว +3

    Dis n mmm song nice☺

    • @lettiebezuidenhout9735
      @lettiebezuidenhout9735 6 ปีที่แล้ว +1

      Jy is so mmm Love jou tunes. Mal oor jou. Sexy verby. X xxx

  • @fransiscadavidson5156
    @fransiscadavidson5156 5 ปีที่แล้ว

    Jy's net so hm..love al jou songs

  • @drinkbelnoo1027
    @drinkbelnoo1027 4 ปีที่แล้ว +2

    Love u Dirk😘😘😘😘

  • @annascholtz4762
    @annascholtz4762 5 ปีที่แล้ว +2

    Dirk van den wetsthuizen se song is so Mm Mm

  • @lianevanschalkwyk3275
    @lianevanschalkwyk3275 4 ปีที่แล้ว

    Ek hou baie van die song

  • @craigjansen7692
    @craigjansen7692 5 ปีที่แล้ว +1

    Awesome song and gets everyone moving. Like the video

  • @karenwhite8790
    @karenwhite8790 6 ปีที่แล้ว

    Ek love jou songs😉😉😉

  • @micelljackson4807
    @micelljackson4807 5 ปีที่แล้ว +2

    Love jou music

  • @jacquelinecrick466
    @jacquelinecrick466 6 ปีที่แล้ว +10

    Crazy oor jou musiek !!!* 😁

    • @lettiebezuidenhout9735
      @lettiebezuidenhout9735 6 ปีที่แล้ว +1

      Mal oor jou Dirk !!!!!!!!!

    • @hendriklombard8120
      @hendriklombard8120 6 ปีที่แล้ว +1

      Awesome liedjies Dirk. My dogtertjie van 7 maande weier om te gaan slaap as sy nie jou liedjies luister nie en ons kan ook nie die musiek afsit nie dan is sy wakker.

  • @seanjohansson4742
    @seanjohansson4742 5 ปีที่แล้ว +10

    Jy is die man bra!

  • @ginapretorius1087
    @ginapretorius1087 6 ปีที่แล้ว

    Awesome vasdans song love dit !!!!