Dirk van der Westhuizen - Sexy Vi My

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.พ. 2025
  • Dirk van der Westhuizen Musiekvideo "Sexy Vi My" album #SexyViMy - Junie 2018 Landswyd beskikbaar in alle CD winkels, iTunes, GooglePlay, Joox, Deezer en ander digitale platforms.
    Director: Christiaan Wolf
    Production Company: BrickWolf Creatives
    Record Lable: Dirk van der Westhuizen Records
    Distribution Company: Coleske Artists

ความคิดเห็น • 449

  • @erikasmith5639
    @erikasmith5639 2 ปีที่แล้ว +3

    Ek en my niggie is van baba tyd lief vir sy muisiek 😍😘😘😘😘😘 ons luister elke dag en aand na sy musiek

  • @jentinanaude2659
    @jentinanaude2659 6 ปีที่แล้ว +6

    Ekt nie gedink musiek soos dit bestaan nog nie. Dis sleg man.

  • @ricardovanbruggen6725
    @ricardovanbruggen6725 3 ปีที่แล้ว +6

    Awesome!!!...Helemaal te gek Dirk!!!...Dit moet je uitbrengen in Nederland!!!

  • @lynettedelport2808
    @lynettedelport2808 6 ปีที่แล้ว +2

    Ek soek die lirieke. Ek is Engels maar kan nie die koor so lekker al die woorde hoor nie. Orals op die internet al gesoek. Love die liedtjie, het myne op iTunes gekoop!

    • @sleepylad9780
      @sleepylad9780 6 ปีที่แล้ว +4

      Wil jy eerder nie die geld vir liefdadigheid gee nie?

  • @amoreniemand-uo7zh
    @amoreniemand-uo7zh ปีที่แล้ว +3

    Ek love jou songs Dirk..jy is Soo cool!❤️❤️🥰🥰🦋🦋 Sal like om jou te ontmoet

  • @meisiegrobler319
    @meisiegrobler319 2 ปีที่แล้ว +6

    Absoluut pragtig Dirkman❤

    • @lizanneboshoff1177
      @lizanneboshoff1177 2 ปีที่แล้ว +2

      😆👩‍❤️‍💋‍👩

    • @lizanneboshoff1177
      @lizanneboshoff1177 2 ปีที่แล้ว

      💋💋⚖️💋

    • @manda6068
      @manda6068 2 ปีที่แล้ว

      Kjckiggppjg😛

    • @manda6068
      @manda6068 2 ปีที่แล้ว

      @@lizanneboshoff1177 pohcfd0jddiiffoogf😉🙄😊☺️

  • @amerencheeksteen2927
    @amerencheeksteen2927 6 ปีที่แล้ว +2

    Afrikaans leef voort elke treffer van jou is n by dra. Dankie vir jou awesome musiek. Rock on Dirk!!!

  • @victoriawalters
    @victoriawalters 6 ปีที่แล้ว +1

    Dirk het gesê hy gee al die dank aan die Here vir die platform...ek kan sien hy is 'n kind van die Here...het tot sy hemp vir minder bevoorregtes gegee

  • @triciabester4537
    @triciabester4537 2 ปีที่แล้ว +2

    Dirk ek hou van al jou songs . Ek is Triciabester

  • @synthwave7
    @synthwave7 ปีที่แล้ว

    Een van die beste Afrikaanse songs. Nice Dirk.

  • @Johanhurter1
    @Johanhurter1 11 หลายเดือนก่อน

    Ons is klomp manne uit Iraq en die DUDE inspireer ons een kak hou! Hoop ons kan een aand saam hom kuier!! Dirk ek ken jou nie maar jys n yster my maat!!

  • @lizecronje2803
    @lizecronje2803 6 ปีที่แล้ว +10

    Ek love you Dirk ek kan nie ophou om na jou songs te luister nie 😘

  • @tishduplessis5432
    @tishduplessis5432 6 ปีที่แล้ว +3

    Flippen awesome song! Well done! Hou meer van die song as jou vorige bekende een.

  • @triciabester4537
    @triciabester4537 2 ปีที่แล้ว +1

    Dirk jou het baie ritme in die songs ek like al jou songs .

  • @charmainslabbert3358
    @charmainslabbert3358 6 ปีที่แล้ว +3

    Die beste musiek video. Amazing mens. Hart v goud.. beste mens wat ek al ontmoet het. Kind vd Here.

    • @wgschoeman
      @wgschoeman 3 ปีที่แล้ว +1

      ... so met vele vroue se hande oor sy kaal bolyf ... net soos Jesus gesê het ons moet doen. Almal lust Dirk, Dirk lust almal.

    • @synthwave7
      @synthwave7 ปีที่แล้ว

      @@wgschoeman Dis net 'n video - chill !!!

  • @jo-mariejansenvanrensburg1967
    @jo-mariejansenvanrensburg1967 4 ปีที่แล้ว +1

    Goo, daai , Leif is mooi 👑👑👑👑💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💑💑💑💑💑💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘💘

  • @adelpretorius6527
    @adelpretorius6527 6 ปีที่แล้ว +4

    Dit is AMAZING Dirk !!!! Dit was die wag werd !

  • @frikkiebezuidenhout3967
    @frikkiebezuidenhout3967 5 ปีที่แล้ว +4

    Love die song Dirk, jy is awesome en jou musiek is net so awesome

  • @JaneStain-v6j
    @JaneStain-v6j หลายเดือนก่อน

    Ek is mal daar oor ❤❤

  • @RynoWagner-p5t
    @RynoWagner-p5t 2 หลายเดือนก่อน

    Stunning

  • @rozellemeyer5357
    @rozellemeyer5357 6 ปีที่แล้ว +2

    Woooow ongelooflike song!!! Als van jou is net tops!!!

  • @margretvisagie5403
    @margretvisagie5403 6 ปีที่แล้ว +4

    Wonderlik!!!! Love dit Dirk...

  • @sonjaleroux9360
    @sonjaleroux9360 3 ปีที่แล้ว +1

    love dirk se musiek

  • @WandaDe-z1x
    @WandaDe-z1x 2 หลายเดือนก่อน

    Ek hou ook van die song ❤❤❤

  • @willemvanwyk5587
    @willemvanwyk5587 ปีที่แล้ว +1

    Awesome 👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍

  • @avakinbabe2820
    @avakinbabe2820 4 ปีที่แล้ว +4

    Love this song 😍

  • @Katelynvanrooyen
    @Katelynvanrooyen ปีที่แล้ว +1

    Mooi ❤❤❤❤

  • @charleneroberts4048
    @charleneroberts4048 6 ปีที่แล้ว +2

    Baie cool liedjie Dirk,. LOVE JOU LOTS😍😘❤️

  • @lenetteswart4897
    @lenetteswart4897 6 ปีที่แล้ว +2

    Love jou Nuwe CD het hom luister hom elke dag !!!

  • @wesleysmith6578
    @wesleysmith6578 2 ปีที่แล้ว

    Hallo dirk die song is Flippen awem ek kry hoender vleis Sommer ek gee Jou n 100 uit 100 well done yster

  • @rubenbarnard3210
    @rubenbarnard3210 6 ปีที่แล้ว +1

    die tipe musei sit ons terug 10 jaar

  • @SchalkKok
    @SchalkKok 8 หลายเดือนก่อน

    Ek love die song cool Dirk😊

  • @semopheij2460
    @semopheij2460 5 ปีที่แล้ว +1

    Geinig liedje, lekker ritme, zou in de zomermaanden in Holland best eens n' hitje kunnen zijn ! ! !

  • @anriepool6837
    @anriepool6837 6 ปีที่แล้ว +2

    Ek kon nie wag vir dié nie! Well Done... Hy is op REPEAT!!! 👌🏻

  • @nicoludick4180
    @nicoludick4180 3 ปีที่แล้ว +1

    Love it dirk

  • @WernerVanWykgamerawesomes
    @WernerVanWykgamerawesomes 2 หลายเดือนก่อน

    Awesome so😊😊😊😊😊😊😊😊

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 6 ปีที่แล้ว +11

    Lekker liedjie Dirk, welgedaan! Keep-it-up in die gym, jy lyk goed

  • @susansusantjiegreyling
    @susansusantjiegreyling 2 ปีที่แล้ว

    I love your videos ❣️😻😻❣️❣️❣️😻❣️😻❣️😻😻😻❣️😻❣️😻

  • @Gowrtot245
    @Gowrtot245 2 ปีที่แล้ว

    Perfect met a bietjie biltong

  • @zalinuxdev7817
    @zalinuxdev7817 6 ปีที่แล้ว +2

    Die song...is nie saksie nie. Die ou...is nie saksie nie. Die musiek...sal demone op roep. Moenie op jou troue sulke kak speel nie, die duiwel sal in almal in vaar.

    • @zalinuxdev7817
      @zalinuxdev7817 6 ปีที่แล้ว +2

      Teiken mark: Laerskool meisies en gays.

    • @Zoe-JaneSwanepoel
      @Zoe-JaneSwanepoel 5 หลายเดือนก่อน

      You're an idiot 🙄 😒
      You're stupid 🙄 😒
      And other people like this music 🎶
      You're full of crap
      And You're welcome 😊

  • @zayenswanepoel4316
    @zayenswanepoel4316 6 ปีที่แล้ว +1

    My vrou....die song is vir jou...jou lekadeng!!

  • @lettiebezuidenhout8891
    @lettiebezuidenhout8891 3 ปีที่แล้ว

    Jy bly maar awesome, thanks for lovely song

  • @michelledebuys6506
    @michelledebuys6506 6 ปีที่แล้ว +1

    Amazing video 😋
    Love die song !!!* 😍

  • @gretchagouws4877
    @gretchagouws4877 4 ปีที่แล้ว

    Nice song dirk jy het my neefie gesien het hy spikjies gehaat

  • @duikerdejager224
    @duikerdejager224 6 ปีที่แล้ว

    mooi Afrikaans Danie great song Dirk ek is baie baie baie lief vir jou Dirk

  • @marleenseidel8802
    @marleenseidel8802 6 ปีที่แล้ว +1

    Love die song Dirkie😍

  • @zelnejonker5574
    @zelnejonker5574 3 ปีที่แล้ว

    Leaker man🥳

  • @amilange8291
    @amilange8291 6 ปีที่แล้ว +1

    Ek love die liedjie! Kan dit nie uit my kop uit kry nie!😍

  • @carolienmarx8854
    @carolienmarx8854 5 ปีที่แล้ว

    Mooi man en baie mooi lyf! En love die song dis catchy!

  • @jannicky3145
    @jannicky3145 2 ปีที่แล้ว

    My vriend ek gaan met jou musiek werk toe en kom huis toe met jou songs dankie my vriend dis nicky Annandale

  • @susanvangreunen8880
    @susanvangreunen8880 6 ปีที่แล้ว +2

    Mooi!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!❤❤❤

  • @gerhardkolesky481
    @gerhardkolesky481 6 ปีที่แล้ว +1

    MY GUNSTELING SONG!! HOU AAN ROCK ,DIRK!! MAG DIE HERE JOU NET MEER EN MEER SEEN!!

  • @lianevanschalkwyk9533
    @lianevanschalkwyk9533 6 ปีที่แล้ว

    Dirk van der westhuizen. Ek hou van jou musiek videos ek sal soos graag saam met jou video wees

  • @rochemalan
    @rochemalan 6 ปีที่แล้ว +22

    Dirkie my maat, hierdie lyk soos despacito in Afrikaans, love dit🙌

  • @mornebotha1571
    @mornebotha1571 6 ปีที่แล้ว

    dis die mooiste music video wat ek nog gehoor het love dit bed##rd!!!!!!!!!nr 1

  • @JacquesDebeer-g7n
    @JacquesDebeer-g7n ปีที่แล้ว +1

    Jy sing mooi❤

  • @annekejansevanrensburg683
    @annekejansevanrensburg683 4 ปีที่แล้ว

    Like jou dirk ek kyk altyd na jou vidoes en sê daai gils wat aan jou raak is luky

  • @LiesieGericke
    @LiesieGericke 26 วันที่ผ่านมา

    Jy is my gunsteling❤

  • @ConfusedBarnOwl-tb8jo
    @ConfusedBarnOwl-tb8jo ปีที่แล้ว

    Ek vis lief vir jou❤❤❤❤😘

  • @ivomaia3769
    @ivomaia3769 4 ปีที่แล้ว +1

    very good

  • @hanneliehenning2376
    @hanneliehenning2376 6 ปีที่แล้ว +2

    Love dit wow!!!!!!! Great goeie werk...

  • @TheOlivierproduction
    @TheOlivierproduction 6 ปีที่แล้ว +16

    LOVE DIT DIRK!

  • @shanitaolyn6338
    @shanitaolyn6338 6 ปีที่แล้ว

    Dis die sexieste song ooit

  • @chloevanderwalt3881
    @chloevanderwalt3881 6 ปีที่แล้ว +3

    Love di vid ❤️ hoop ju trip saam Ons was awesome gewees dirk😋

  • @shielaackermann258
    @shielaackermann258 2 ปีที่แล้ว

    Awesome

  • @cathyvandermerwe404
    @cathyvandermerwe404 6 ปีที่แล้ว +1

    Uitstekende song love it

  • @stefanvandenberg329
    @stefanvandenberg329 6 ปีที่แล้ว +4

    Great musiek video

  • @marchelleb1
    @marchelleb1 6 ปีที่แล้ว +1

    Love love love it!! Was die wag werd😁❤️

  • @elizmagroenewald6466
    @elizmagroenewald6466 6 ปีที่แล้ว

    love jou musiek, jy bje cool. die video al meer as 100keer na geluister

  • @michaelsquad7362
    @michaelsquad7362 3 ปีที่แล้ว

    Awesome song

  • @alextsahalis6984
    @alextsahalis6984 2 ปีที่แล้ว

    Hoekom het Dirk nog nie 'n kerel nie?

  • @coladevilliers
    @coladevilliers 6 ปีที่แล้ว +2

    Hey jy is een amazing ou dirk jou musiek is iets heeltemal anders dit maak my dag ❤️

  • @Domhangairt
    @Domhangairt 5 ปีที่แล้ว +2

    Awesome video, awesome song! Go for it Dirk, you have lots of potential. This would make a very nice club song. I lived in nightclubs when I was younger. Wow, where do they get these girls from- especially the blond he dances with? Must be from Benoni, ask Charlene, Charlize :-D.

  • @brandonnel6905
    @brandonnel6905 3 ปีที่แล้ว +1

    Nostalgia

  • @laventeltjievanniekerk6558
    @laventeltjievanniekerk6558 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi song

  • @princessmal3813
    @princessmal3813 6 ปีที่แล้ว

    ek hou van jou songs Dirk jy is die beste

  • @louiselaubscher8693
    @louiselaubscher8693 6 ปีที่แล้ว +2

    Love die song 😍

  • @charmainetheunissen7327
    @charmainetheunissen7327 5 ปีที่แล้ว +1

    Great song

  • @sharongermishuizen4227
    @sharongermishuizen4227 6 ปีที่แล้ว

    dis n mooi song

  • @ruancronje8743
    @ruancronje8743 6 ปีที่แล้ว +5

    Great video Dirk

  • @ericvandyk8567
    @ericvandyk8567 3 ปีที่แล้ว +1

    Nie vir my

  • @juanrivanderwalt7181
    @juanrivanderwalt7181 6 ปีที่แล้ว +3

    Loooooove it !!!!Stunning Dirk

  • @Hbomb2.0
    @Hbomb2.0 2 หลายเดือนก่อน

    Dit is music

  • @linettesmith3616
    @linettesmith3616 6 ปีที่แล้ว

    Cool liedjie

  • @coladevilliers
    @coladevilliers 6 ปีที่แล้ว

    Love jou live video

  • @annalenestemmet8842
    @annalenestemmet8842 6 ปีที่แล้ว +1

    Was definitief die laaang wag werd!!!❤️ ❤️

  • @weidemantvbox231
    @weidemantvbox231 3 ปีที่แล้ว

    like jou song dirk

  • @marimostert4280
    @marimostert4280 6 ปีที่แล้ว

    Jou musiek is rerig cool

  • @mathey1543
    @mathey1543 6 ปีที่แล้ว +6

    dirkie jys die awesomeste
    meer liedjies van jou sal nie seer mak nie ju awe awe ma se kinders

  • @marelikoegelenberg3784
    @marelikoegelenberg3784 6 ปีที่แล้ว +7

    Jealousy makes u nasty :-)
    Flippen lekker liedjie en die video is cool!

  • @chantelroberts1085
    @chantelroberts1085 3 ปีที่แล้ว

    My lil bro loves this song

  • @wandakritzinger820
    @wandakritzinger820 6 ปีที่แล้ว +1

    Love dit! Was die wag werd!

  • @moniquekoekemoer3058
    @moniquekoekemoer3058 5 ปีที่แล้ว

    Hallo Dirk van der Westuizen ek winet sê jy is my vir eeweg en ja ek ken jou al lank.😍😍😍

  • @quintenvandermerwe4895
    @quintenvandermerwe4895 6 ปีที่แล้ว +1

    WOOOOOHOOOOO.......Dis 'n stunning song...Gooi daai moves soos by Montana man

  • @leniqueaddison6376
    @leniqueaddison6376 6 ปีที่แล้ว +2

    Amazing Dirk!!!!!!!!!

  • @lelizebronkhorst5895
    @lelizebronkhorst5895 6 ปีที่แล้ว

    Dit is sooo awesome

  • @selenegeustyn7205
    @selenegeustyn7205 6 ปีที่แล้ว +3

    Amazing video was die lang wag werd!!!😱😱❤

  • @chantekellerman2257
    @chantekellerman2257 6 ปีที่แล้ว

    Mooi liedjie

  • @tasjaostler4647
    @tasjaostler4647 4 ปีที่แล้ว

    ek luister die song nog tot in 2020 lol

  • @Gideonctu
    @Gideonctu 5 ปีที่แล้ว +2

    Niemand maar niemand kan dans soos die ou nie. Nie Kurt Darren nie, niemand nie!