"Jy moet die lewens-masjiene af sit ..."
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
- Niel het sy vrou, Lomien, een oggend op die badkamer se vloer gevind min wetend dat sy in ‘n koma is. Na ‘n paar toetse het die Dokter laat weet dat hulle keuse sal moet maak want sy is alreeds breindood, dit sal beter wees om die lewens-ondersteunings masjiene af te skakel. Hoe maak ‘n mens so ‘n keuse. Niel het geweet wie LEWE gee.
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
Bensound:
www.bensound.com/
Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
seeds.churchon...
Purple Planet:
www.purple-planet.com
TH-cam Library
Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com
AdobeStock_269678704
Man lang hospital bed deur LIGHTFIELD STUDIOS
AdobeStock_410237738
Hospital Sleeping in Bed deur Gorodenkoff