STROOMOP - Trailer (2018)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 มิ.ย. 2018
  • In Stroomop ontmoet ons vyf unieke vroue wat almal besig is om in hulle eie realiteite te verdrink. In ’n desperate poging om genesing te vind bevind die vroue hulleself op die Oranjerivier op voorgeskrewe avontuurterapie deur ’n selfhelpgroep.
    Wat is die ergste wat kan gebeur?
    Tydens die avontuur lei wrywing tussen die vroue, wat elkeen met hul eie verskuilde en selfsugtige redes op die reis gekom het, tot 'n ongeluk. In 'n spanningsvolle oomblik word die gids en die vroue van die roeiboot afgegooi en rondgemaal in die stroom. Die gids spoel weg en die vroue word aan hulself oorgelaat om te oorleef in die genadelose wildernis ...
    Sal hulle heel aan die anderkant uitkom?
    Stroomop vertel ’n verhaal van lewe en dood, vriendskap, selfontdekking, aanvaarding, vergifnis en genesing.
    Dié avontuurfilm word op Vrouedag 9 Augustus 2018 vrygestel. #RaakVerloreVindJouself

ความคิดเห็น • 18

  • @johanhanekom427
    @johanhanekom427 6 ปีที่แล้ว +3

    Die voorprent lyk of dit 'n baie goeie fliek gaan wees. Kan nie wag om dit te gaan kyk nie!

  • @nadiaels2026
    @nadiaels2026 6 ปีที่แล้ว +1

    well done!! sien uit!

  • @leantruter6999
    @leantruter6999 6 ปีที่แล้ว +2

    hierdie gaan goed wees😻

  • @marcheleroux6111
    @marcheleroux6111 6 ปีที่แล้ว

    Lyk amazing ek sien uit om na die film te kyk😱

  • @ingewattenbach2445
    @ingewattenbach2445 6 ปีที่แล้ว +1

    KAN NIE WAG NIE !!!❤😁

  • @desireedeswardt7590
    @desireedeswardt7590 6 ปีที่แล้ว

    Kan nie wag nie!!!!!

  • @joshuahendrickse8134
    @joshuahendrickse8134 5 ปีที่แล้ว +1

    Spoegwolf 👌🏻

  • @ilzeklink2392
    @ilzeklink2392 2 ปีที่แล้ว

    Where can I download this movie?

  • @Poison-fd7go
    @Poison-fd7go 5 ปีที่แล้ว

    When will this show on DSTV please?

  • @teriesviljoen9997
    @teriesviljoen9997 6 ปีที่แล้ว

    Hahahahah Veldskool... Dis my reaksie ook altyd as ons skool ons wil vat op n veldskool kamp 😂😂😂🤣

  • @Lizadv1
    @Lizadv1 6 ปีที่แล้ว +2

    Kan nie wag nie

  • @madcat4563
    @madcat4563 6 ปีที่แล้ว

    1:41 lyk asof dit by die see geneem was of by ñ groot swembad.

  • @meymeyacoy9991
    @meymeyacoy9991 2 ปีที่แล้ว +1

    A River Within (2018)
    ---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- i got Free from here
    WHATCH NOW 💜 bit.ly/3dkIDWV 💜
    ライブ配信の再編ありがとうです!この日のライブ配信は、かならりやばかったですね!1万人を超える人が見ていたもんね(笑)やっぱり人参最高!まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもの再編ありがとうです!この日のライブ配信は、かならりやばかったですね!1万人を超える人が見ていたもんね(笑)やっぱり人参最高!まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもドキドキでした!今後は気を付けないとね5). .
    !💖🖤❤#今後は気をライブ配信の再編ありがとうです!#この日のライブ配信は、#かならりやばかったですね!#1万人を超える人が見ていたも
    ん(#笑)#やっぱり人参最高!#まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもドキドキでした
    #今後は気をライブ配信の再編ありがとうです!
    #この日のライブ配信は、
    #かならりやばかったですね!
    #1万人を超える人が見ていたもん( #笑)
    #やっぱり人参最高!
    #まさかのカメラ切り忘れでやら1かしたのもドキドキでした #垃圾