‘As Jy Sing’ official trailer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 67

  • @xanthegreyling9793
    @xanthegreyling9793 6 ปีที่แล้ว +1

    Bobby jy is die beste singer in as jy sign niemand sign so mooi
    SOS jy nie 😍😍😍😍😍😍

  • @natashanortje6378
    @natashanortje6378 11 ปีที่แล้ว

    Kan nie wag om dit te sien nie. Lyk na 'n baie goeie afrikaanse movie. Tot beter as liefling.

  • @jessicajessica2173
    @jessicajessica2173 3 ปีที่แล้ว +1

    Why is this amazing movie blocked why 😭😭😭😭😭😭

  • @celmaricronje5713
    @celmaricronje5713 11 ปีที่แล้ว +1

    een van die agtergrondse dansers... gelukkig dit lyk na n amazing movie.. lekker om bobby en sy hele span te ontmoet.. kan nie wag vir 15 November nie!!!!! :P

  • @vernonnicholls
    @vernonnicholls 11 ปีที่แล้ว

    Im glad there is a South Africa answer to musical that seems worth watching.

  • @madeleineharding988
    @madeleineharding988 10 ปีที่แล้ว

    Baie cool gewees....Love die "Moermeter".....en Wowie, wat n verrassing om Juanita se dogter te hoor sing, dit was puik om al die briljante sangers en aktrises saam in een film te sien!!

  • @hamsinder
    @hamsinder 11 ปีที่แล้ว

    Klopt. Afrikaans is de mooiste taal in de wereld.

  • @petroopperman1314
    @petroopperman1314 10 ปีที่แล้ว

    Kan nie wag vir more nie!!!*** gaan van die 1stes wees wat dit faan kyk!!** dit belowe ek vir julle... al julle Afrikaanse sangers en akteurs, ag ek Love julle sommer baie! !!*** dankie dat julle altyd vir ons laat lag en iets nuuts op die rak Sit... lekker daggie en julle is tops!!** xx

  • @janet8pienaar
    @janet8pienaar 10 ปีที่แล้ว

    Amazing, gaan beslis kyk, love AFRIKAANSE musiek...

  • @kapteinfanie
    @kapteinfanie 11 ปีที่แล้ว

    Was by sunwa gewees toe die movie geskiet is het meeste van die acts gesien dis amazing! daar waar die ou op die tafel spring en dans ek het mond oop gehang toe ek sien hoe daai ou kan dans dit was wow...... en die girls wow julle was net so awsum......... Kan nie wag om hom te gaan kyk nie so great feeling knowing i was there......

  • @user-xk9wh4qy1j
    @user-xk9wh4qy1j ปีที่แล้ว

    Hulle sing so lekker tot binne in my hart

  • @estiaanduplooy6834
    @estiaanduplooy6834 11 ปีที่แล้ว

    Die fliek gaan so mooi wees!!! GO BOK GO BOBBY!!!!

  • @RoxhanJobs-iq8bx
    @RoxhanJobs-iq8bx ปีที่แล้ว

    I like this movie

  • @nalediseibes8522
    @nalediseibes8522 2 ปีที่แล้ว

    Die beste video wat x gekyk het,,wanneer kry ONS part 2

  • @nadiavanderwalt5049
    @nadiavanderwalt5049 10 ปีที่แล้ว

    het dit baie geniet! dankie vir afrikanse vermaak

  • @pieterswartbooi8544
    @pieterswartbooi8544 10 ปีที่แล้ว

    Dit is n wonderlike fliek.Ek het die fliek regtig geniet.

  • @tocalifechannel1232
    @tocalifechannel1232 2 ปีที่แล้ว +1

    Kan julle asb die vol video post asb

  • @YollaDolla
    @YollaDolla 11 ปีที่แล้ว

    Sien so uit na die movie...:-)

  • @yolandedutoit2747
    @yolandedutoit2747 7 ปีที่แล้ว +1

    Im loving it😂😂😂😍😍😍😍👏👏👏👏

  • @mariovannoordwyk1927
    @mariovannoordwyk1927 10 ปีที่แล้ว

    Love die fliek wanneer kom hy op dvd :)))

  • @anrimatthee
    @anrimatthee 10 ปีที่แล้ว +1

    dit was 'n baie baie mooi fliek

  • @marlidupreez6255
    @marlidupreez6255 10 ปีที่แล้ว

    Georic is so cooooool!!!! Ek is verlief....

  • @michaelaleon8
    @michaelaleon8 10 ปีที่แล้ว +2

    Cant wait to see Kat on screen!

  • @rosindaswarts1795
    @rosindaswarts1795 9 ปีที่แล้ว

    As jy sing is 'n baie lekker fliek. Ek en my vriende kyk dit heeltyd.
    My gunsteling songs is ''hoor hoe raas die stilte'' en ''kniee lam''

  • @marlidupreez6255
    @marlidupreez6255 10 ปีที่แล้ว

    En nou staan jy voor my. Ooh jy maak my kniee lam ooh

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 10 ปีที่แล้ว

    Dit lyk goed, gaan dit kyk!!

  • @narickahenegan6381
    @narickahenegan6381 8 ปีที่แล้ว

    Dit is n lekker fliek ek kyk dit alke min

  • @egalf
    @egalf 10 ปีที่แล้ว

    Hmmm...when and where is it available?...looks funny...

  • @kapteinfanie
    @kapteinfanie 11 ปีที่แล้ว

    Trust me die dele wat ek self gesien het het my mond oop gehang dis regtig great dat hy hier in ons eie parys op die lodge geskiet is ek het soosin vroeg die oggend gegaan net om daar te staan en te kyk A Must Watch movie

  • @xanthegreyling9793
    @xanthegreyling9793 6 ปีที่แล้ว +1

    EK het al hierdie movie al 100000 duisende keerGekyk

  • @yaaseenmolla
    @yaaseenmolla 9 ปีที่แล้ว

    Do you guys know who sang the cover of "kniee lam"? Can someone please help me? Does anyone know where I could possibly download this song

  • @OldNews
    @OldNews 11 ปีที่แล้ว

    Read the description.

  • @ArchAngel199100
    @ArchAngel199100 11 ปีที่แล้ว

    Hoërskool Musiekaal!

  • @kapteinfanie
    @kapteinfanie 11 ปีที่แล้ว

    dis waar jy verkeerd is

  • @FranklinVolstruis-mk1qq
    @FranklinVolstruis-mk1qq 11 หลายเดือนก่อน

    Hi

  • @LaFranceBonjour
    @LaFranceBonjour 10 ปีที่แล้ว

    Die groot Vraag is. Is dit beter as Jakalsdans of Bakgat??? Het iemand die film gesien???

  • @56blackspeedster1
    @56blackspeedster1 11 ปีที่แล้ว

    Trots op jou - Britz family

  • @Luke-hq1pu
    @Luke-hq1pu 11 ปีที่แล้ว

    wat gaan aan?

  • @davemalherbe8385
    @davemalherbe8385 10 ปีที่แล้ว

    Waar is die rolprent geskied ?

  • @laetitiaopperman3217
    @laetitiaopperman3217 11 ปีที่แล้ว

    Ek het jou gesien.... Marco Spaumer!! Kan nie wag nie!!!

  • @chantepretorius767
    @chantepretorius767 8 ปีที่แล้ว

    ja hulle is cool

  • @numetro
    @numetro  3 ปีที่แล้ว

    numet.ro/asjysing-c

  • @yoelromero15
    @yoelromero15 11 ปีที่แล้ว

    orale

  • @thejusjj
    @thejusjj 9 ปีที่แล้ว

    Which is the song played @ 1:09..could someone help me to find it's name?

    • @numetro
      @numetro  9 ปีที่แล้ว

      Thejus Jose “Knieë Lam” by Eden, but is covered in this film :)

  • @Munchkinross
    @Munchkinross 11 ปีที่แล้ว

    Afrikaans, Suid Afrikanse meisies is mooi ne.

  • @TheKiefmike
    @TheKiefmike 11 ปีที่แล้ว

    Jire.

  • @jonathanoliver4709
    @jonathanoliver4709 11 ปีที่แล้ว

    Haha nice:-)

  • @aswnl
    @aswnl 11 ปีที่แล้ว

    This is definately Afrikaans. But for me being Dutch I don't need the English subtitles...

  • @etype333
    @etype333 11 ปีที่แล้ว

    as jy sing dan raak ek nat

  • @chantepretorius767
    @chantepretorius767 8 ปีที่แล้ว

    julle is awesome

    • @numetro
      @numetro  8 ปีที่แล้ว +1

      Hulle is! Het jy al dié fliek gekyk?

    • @halimamuktar2315
      @halimamuktar2315 7 ปีที่แล้ว

      This mоviе is now аvаilаbleе tооо wаtсh hеeееrе => twitter.com/ab73de161795ab995/status/804158126005981184 As Jууу Sing

  • @marlidupreez6255
    @marlidupreez6255 10 ปีที่แล้ว

    Leave a comment

  • @janamoolman537
    @janamoolman537 5 ปีที่แล้ว

    My gunstelling fliek op aarde

  • @kaylamostert6515
    @kaylamostert6515 2 ปีที่แล้ว

    😄😄

  • @LoveSouthAfrica
    @LoveSouthAfrica 10 ปีที่แล้ว

    Ek wil na hierdie fliek kyk...maar ek's in Japan.

  • @asphyxiamalice1280
    @asphyxiamalice1280 11 ปีที่แล้ว

    hahahahahahahahahaha!!!!! Ek huil amper soos ek lag!!!!!!

  • @supercoolludwig
    @supercoolludwig 11 ปีที่แล้ว +1

    Kani wagi!!! :) please subscribe ? ek is bloemfontein se eie sanger

  • @Lobbza
    @Lobbza 11 ปีที่แล้ว

    hahahaha

  • @leonvdm7661
    @leonvdm7661 11 ปีที่แล้ว

    Sê iemand wat vir JennaMarbles subscribe !!

  • @SaakeBotha
    @SaakeBotha 11 ปีที่แล้ว

    Alhoewel dit na 'n hoë gehalte rolprent lyk, dink ek ons Suid-Afrikaanse uitgewers kan ook niks anders as "musicals" maak nie...

  • @LlamasAreBest
    @LlamasAreBest 11 ปีที่แล้ว

    Klomp kak.