Thank you so much, take me back to me as a toddler and my Dad went to do Opelig dienste . Miss those times and hope I will see them ever again in flesh.
Dankie Broer vir die ou evangelie koortjies.Dit vat terug toe ek nog n kleindogtertjie was in die kerk dan het ek die koortjies gehoor.My ouers is ook nog van daardie ou baan breukers.Amen🙌
Hey brother. Ekt elke oomblik van die video geniet. Hoop jy plaas nog vele vir ons om te geniet . Alle seen vir jou en jou gesin. alle liefde uit Namibie
Dankie dienaar. Ek kom nou eers op hierdie video af. Ek het so onlangs gedink van die ou koortjies en hier sing U sit so mooi. Dit vat n men's so terug. En daar is nog so Baie koortjies wat nie Meer gesing word nie. Prys die Here. Hallelujah Amen.!!! 🙏👏👐
Hi Basil jy sal ni glo hoe geniet ek dit ni. Saans luister ek na jou tot ek vaak raak en soggens na gebed trek ek jou weer nader. Hoop daar kom nog. Alleveer kom God toe
Dankie broeder in die Here, dit is wonderlik, nie hierdie nuwe ding wat nou in baie kerke gedoen word nie. Die skrifgedeelte van Haggai 2:3 Toe die Here n vragie vra. "Wie is onder julle nog oor wat hierdie huis in sy vroeëre heerlikheid gesien het? En hoedanig sien julle dit nou? Lyk dit nie net soos niks in julle oë nie?" Ai, gee my daai ou evangelie toe ons Pastore en leiers nie so geleerd was, soos nou nie, maar tog vol van die Heilige Gees en krag van God. Bly oorvloediglik geseënd in Christus Jesus.
I play trumpet and and trombone, lips get tired when playing trumpet while I still want to make music. The rule is you must stop, but now when that happens I want to pick up the guitar
Prys die naam vandie Here,dis so pragtig omdie Here te dien.soos ek luister loop my trane ook saam,broel Basil magdi Here vrjou seèn ,en nuwes nog uitbring.
Ek soek sommer baie meer van diè koortjies. Dit bly die beste aanbidding. Baie dankie broer. 😊
Thank you so much, take me back to me as a toddler and my Dad went to do Opelig dienste . Miss those times and hope I will see them ever again in flesh.
Baie lekker om na Jou te luister op hierdie Saterdag aand. Amen🙏
Amen Amen dit stig men's se siel baie dankie die Here is goed Amen Shalom
Dankie Broer vir die ou evangelie koortjies.Dit vat terug toe ek nog n kleindogtertjie was in die kerk dan het ek die koortjies gehoor.My ouers is ook nog van daardie ou baan breukers.Amen🙌
Please NEVER STOP SINGING. ITS A BLESSING TO ME IN JESUS MIGHTY NAME ❤️
Baie dankie broer, wonderlike koortjies. Seeninge.
is so waar wat ons nou in hierdie tye nodig het om die naam van die Here te loof en prys, dankie vir die een het hom geniet
Hey brother. Ekt elke oomblik van die video geniet. Hoop jy plaas nog vele vir ons om te geniet . Alle seen vir jou en jou gesin. alle liefde uit Namibie
Hallelujah. Thank You Jesus 🙏
O my dierbares u vat my Nou ou pinker toe die tyd toe ons gesing het siele los hallelujah hallelujah
Ai man,jy het my dag gemaak,hoe mis ek die koortjies.Shalom!!!!!!
Meneer! Ek't nou sommer 'n huppel in my stap. Welgedaan. Maak nog videos!
Dankie dienaar. Ek kom nou eers op hierdie video af. Ek het so onlangs gedink van die ou koortjies en hier sing U sit so mooi. Dit vat n men's so terug. En daar is nog so Baie koortjies wat nie Meer gesing word nie. Prys die Here. Hallelujah Amen.!!! 🙏👏👐
Hi Lawrence, Al die eer kom die Here toe. Dis hoe ons dit ontvang het. Laat ons moed hou my broer🙏🙏
Hi Basil jy sal ni glo hoe geniet ek dit ni. Saans luister ek na jou tot ek vaak raak en soggens na gebed trek ek jou weer nader. Hoop daar kom nog. Alleveer kom God toe
Amen dankie vi die geseende koortjies glory
Brother . Jy maak my hart so warm .
Amen.dit vat my terug na my verlossing.
Prys God se naam!!...
Naand br. Ek groet jou uit n geseende Namibia. Maak gerus nog sulke compilations. Was wonderlik om na jou te luister. God seen
Dankie broeder in die Here, dit is wonderlik, nie hierdie nuwe ding wat nou in baie kerke gedoen word nie. Die skrifgedeelte van Haggai 2:3 Toe die Here n vragie vra.
"Wie is onder julle nog oor wat hierdie huis in sy vroeëre heerlikheid gesien het? En hoedanig sien julle dit nou? Lyk dit nie net soos niks in julle oë nie?" Ai, gee my daai ou evangelie toe ons Pastore en leiers nie so geleerd was, soos nou nie, maar tog vol van die Heilige Gees en krag van God. Bly oorvloediglik geseënd in Christus Jesus.
Dankie, ons gaan juig!
GOD SE GROOTSTE SEENININGE BR. BASIL. GLORY TO GOD.
Die vuur van die Heilige Gees daal neer👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻
Hi Gerhard, Amen my broer. Dis hoe ons dit ontvang het. PRYS DIE HERE🙏🙏
I play trumpet and and trombone, lips get tired when playing trumpet while I still want to make music. The rule is you must stop, but now when that happens I want to pick up the guitar
Amen raak my gees aan...men hierdie liede ❤️🙌💯
Jy stig my dienaar. Mag God jou bediening Seen. Hy's die ene wat ek liefhet in die more....
Amen my Broer
Jy vat nou verweg toe ek saam met my ma kerk toe gegaan het en onder die banke gelê het amen
Moenie ophou nie PA Basil🌬️💨🇿🇦🕎🧕🏼🙌🏽🌈🛸💨🇿🇦Die gees kom nog leka deur! Liefde en vreugde.
Wow. Het dit nou geniet.
Hallelujah x sien hoe koordans...
Dankie Vir die behoudenis ....baie oorspronklik!
Naand. Dankie Bev. Dis so lieflik om for Here te dien
Ek sien dit Basil Mabeff Massimila wat hier sing.
Halleluja. Mis koordans en koortjies in dienste.
Dit was nou leke brother Bev.. Geseend..
Prys die naam vandie Here,dis so pragtig omdie Here te dien.soos ek luister loop my trane ook saam,broel Basil magdi Here vrjou seèn ,en nuwes nog uitbring.
Amen amen. Ons wag vir nog n download van koortjies br Godspeed
Hallelujah
Hosanna vir die Koning!🙏😇
Danki Hoof 🔥 🔥
Pragtig,,,,, ons groot geword met dit, cool
Nou slaap ek sommer lekker my broer amen
Amen broer Basil maak dit oop broer goeie werk amen maak dit Los maak oop
👋 that's pinkster
Dit is pragtig...nog asb....
Ek het tot in keer km met die ou koortjies prys die naam vn Here🙏
Amen... Dankie,
Wanneer kan ons nog na sulke koortjies luister.
Amen
Ai hoe lekker sing ek nou saam!
Amen seen my baie
Hi Libertine. Dankie. Die Here is goed. Laat ons moed hou en aangaan🙏🙏
Mooi man, soek nog
Ek sien jou nie op Tiktok nie.Ons soek jou daar met die liedere broer
Ats ek wil soos graag leer om die chorde weet wat oom gebruik ht ek het n G gesien wil so graag pinkster leer speel
Dit was geseend
Sit nog meer video's op toe ek wil ook begin om pinkster koortjes op my Chanel te sit .God bless u
Maak asb nog videos Godsman
Brother, don't be so weak, put them out of you're house and go play gospel in your house
Wie sing hier asseblief?
Ek sien nou eers dit is Basil Mabeff Massimila.
Shalom my br...ek speel keybord..treklavier en kitaar...wens ek kon saam mt jou speel...baie mooi my br..keep up...GOD BLESS
@@perceypienaar5776 Leer asb die trekklavier vir die jeug, laat dit nie uit dood nie
Ai nou bring jy herrinneringe van 50 gelede terug. Ai hoe mis ek die ou koortjies. Hou so aan
Hallelujah