Biggest Craft pakkie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ส.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Dit is die 2de deel van my pakkie van Biggest Craft. Hulle het so 'n lekker verskeidenheid van kruissteek. Julle kan gerus gaan kyk.
    Hier is die links wat nog beskikbaar is vir die goedjies wat ek gewys het:
    Girl: www.biggestcra...
    Purple Lavender Village: www.biggestcra...
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 4

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya, pragtig kruissteek prentjies en geniet dit baie.... ❤❤❤

  • @RiaO5
    @RiaO5 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die wys, albei is pragtig!

  • @susannieuwoudt9054
    @susannieuwoudt9054 3 หลายเดือนก่อน

    Hi Tanya jy moet slag bir ons jou wips wys! Als is so mooi! Lekker week ❤

    • @tanyadotsa6705
      @tanyadotsa6705  3 หลายเดือนก่อน +1

      Snaaks genoeg werk ek net aan 3 op die stadium😉. So graag as wat ek aan almal wil werk moet ek myself net keer. My "deal" met myself is dat ek 3 wips mag hê. So as een klaar is kan ek weer een in sy plek begin. Hoe lank ek so sal uithou weet ek nie🙊. Ek sal darem probeer om elke keer aan 'n ander een op kamera te werk.