Die Fokus is altyd 'n lekker program, nie net vir Afrikaaners nie, maar ook vir buitelanders! Baie dankie aan Prof. Koos Malan, Jaco Kleynhans en natuurlik ook aan Anton Meijer en die mense van Pretoria FM, wat die hierdie program so prima aanbied! Hartlike groete uit Duitsland!
"God is working" Die hele ANC en Action SA, ÈFF kom stadigaan tot n val. Die pad vir totale politieke partye kom tot n einde. Mens gaan uiteindelik stem vir persone en nie partye nie
Baie dankie vir n duidelike wonderlike gesprek.
Uitstekende program!!!
great analysis. Was looking forward to this program.
Die Fokus is altyd 'n lekker program, nie net vir Afrikaaners nie, maar ook vir buitelanders! Baie dankie aan Prof. Koos Malan, Jaco Kleynhans en natuurlik ook aan Anton Meijer en die mense van Pretoria FM, wat die hierdie program so prima aanbied! Hartlike groete uit Duitsland!
"God is working" Die hele ANC en Action SA, ÈFF kom stadigaan tot n val. Die pad vir totale politieke partye kom tot n einde. Mens gaan uiteindelik stem vir persone en nie partye nie
Brink moet asb. Terugkom. Hy is al wat ons stad kan red. Kom ons bid vir hom.
Goodbye Action SA
Logika en verstand - as dit maar prakties in SA kon toegepas word...
Mamparras ofthe day?😂
Exactly - The players are moving to take Rhamaphosa's place - Who will win?
Dankie vir julle nugtere signing oor Israel
Israel Sal Corwin!
Yster en klei meng nie .
Ramapoa is n Slapgat!!!!!
So insiggewend. Ek geniet hul gesprekke.
Cilliers moet huis toe gaan!