Hierdie live gee kronologies, in een sitting, die hele storie feitelik. Baie waardevol. Baie mense sal nou verstaan. Jammer, ek sien ek is op my motorsport rekening aangeteken. Johann Grobler
Die eksekuteurs het hulself nou in n hoek gedryf. Hulle het Louis nou in die hof, waar hy wou gewees het, om sy se te se en aantuigings te toets. Die waarheid sal uitkom. Ek kan skaars wag.
Ek verstaan nie. Louis praat gedurig van 'n run op die bank, maar in die selle asem sê hy dat FDG nie 'n bank is nie. Nou wat is die waarheid. Ek sukkel bietjie om te verstaan.
LKS....LANG KAK STORIES!
Rein, Drein konyn. Soort soek soort
Hoekom reel Louis nie n samekoms van almal wat hy geld skuld nie? Sentrale plek soos Bloemfontein
Gekyk Dankie julle
Ek het by reels gehou, ek dink hul het net dalk iets verkeerd verstaan en my van die nuwe blad afgehaal. Maar ek staan nogsteeds in die besigheid.
Jy kruip agter jou bodyguards weg...
En nou het jy jou gat gabba R onder jou vlerke...
Haai jinne oubaas.. Kan jy nie beter vriende kry nie...
Ek stem, LL is 'n banggat, kruip weg agter sy karwagte! R gedraai want LL hom betaal.....nou is hy gabba!!!
Een woord , SKELM
Hierdie live gee kronologies, in een sitting, die hele storie feitelik. Baie waardevol. Baie mense sal nou verstaan. Jammer, ek sien ek is op my motorsport rekening aangeteken. Johann Grobler
Wat sê jy nou? Hoe eindig die storie?
Die eksekuteurs het hulself nou in n hoek gedryf. Hulle het Louis nou in die hof, waar hy wou gewees het, om sy se te se en aantuigings te toets. Die waarheid sal uitkom. Ek kan skaars wag.
Los jou bottel water.
Listen to your wife. Woman have a good inner feeling
Ek verstaan nie. Louis praat gedurig van 'n run op die bank, maar in die selle asem sê hy dat FDG nie 'n bank is nie.
Nou wat is die waarheid. Ek sukkel bietjie om te verstaan.
Die ou mannetjie saam jiu is n groot slang wees versigtig louis
Goed om te sien die vyand kom tot hul sinne en so vreeslik mooi van Louis en Dezzie om hom te vergewe.
En nou? Wat sê jy nou?
Een woord , SKELM