Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ส.ค. 2020
  • Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is geleë in die hartjie van Pretoria. Ons skool het 'n trotse geskiedenis wat vanaf 1920 strek. Dit maak Afrikaanse Hoër Meisieskool die oudste Afrikaanse skool in Suid-Afrika!
    Van die skool se nederige begin in 1920 het Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria gegroei tot 'n spog-Afrikaanse skool met puik geriewe.

ความคิดเห็น •