Goeie môre. Ek het dit nie as n gps file nie maar dit is maar die pad, Oudtshoorn na De Rust via die n12. Buite De Rust dan weer regs af op die Willowmore pad R341 so ongeveer 13 tot 15 kms op die pad dan draai daar n vlakteplaas grondpad af na links. Hy loop regdeur na die R341 toe weer.
Dis jammer dat daai Chinese fiets jou in die steek gelaat het. Ek het dit verwag maar ook gehoop dat die ding ok sal wees. Wat 'n jammerte. Maar so leer ons almal. Ek dink nie die ding was gebou vir "offroad" nie. Jou nuwe fiets is "spiekeries" en ek is seker jy gaan baie myle op hom sit sonder stront. Ek is 'n ballie en het offroad gedoen met 'n Husqvarna 500 in die 80's. Gaan so Voort, jy doen goed.
Lekker lekker!
Etienne Louw, I ride a Honda NC750XD, nice riding, I am going to try gravel roads as well.
Yeah why not. I think it's more a touring bike but who says it can't go on gravel😌
Like the new bike.
Thank you🙏🏼
Great to see you enjoying your new bike...keep uploading the videos👍
Thank you sir.
I just bought myself another xr125
love these bikes bru
Yeah indeed they are. Congratulations on your purchase 🤠
It was a fun trip to watch Danny, thanks for sharing 🏍🤩
Thank you sir. 🙏🏼💯
Great to see some SA content🇿🇦👍🇿🇦
Thank you. I'll do my best load more.
Danny what is your comfy cruising speed on your long distance tar road travels?
I usually do 80 but sometimes 100 but i think 80 is the sweet spot.
I want to buy one but I'm afraid I'm to heavy for it . 82kg
No you'll be fine 💯. It can carry 150kgs.
What is your max road speed compared to your weight. How much do you weigh?
Max speed 125km/h and i weigh 79kgs
Hallo Danny
Jou video is baie interessant. Het jy dalk jou roete as n GPS file? Of kan jy dalk die roete beskryf.
Dankie
Goeie môre. Ek het dit nie as n gps file nie maar dit is maar die pad, Oudtshoorn na De Rust via die n12. Buite De Rust dan weer regs af op die Willowmore pad R341 so ongeveer 13 tot 15 kms op die pad dan draai daar n vlakteplaas grondpad af na links. Hy loop regdeur na die R341 toe weer.
Dis jammer dat daai Chinese fiets jou in die steek gelaat het. Ek het dit verwag maar ook gehoop dat die ding ok sal wees. Wat 'n jammerte. Maar so leer ons almal. Ek dink nie die ding was gebou vir "offroad" nie. Jou nuwe fiets is "spiekeries" en ek is seker jy gaan baie myle op hom sit sonder stront. Ek is 'n ballie en het offroad gedoen met 'n Husqvarna 500 in die 80's. Gaan so Voort, jy doen goed.
Ja hy was goed vir n begin maar ook n kaalstrooper😁. Baie dankie. Die nuwe fiets loop lekker en ek dink hy gaan ook baie verder gaan as die ander een.