Tasché - Vier Seisoene Kind (Live at SOLID Studios Cape Town / 2020) ft. Francois Van Coke

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 13 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 16

  • @spiritlight9845
    @spiritlight9845 ปีที่แล้ว +3

    Gian is seker die mees underrated artist ever.

  • @jacquesdurand8148
    @jacquesdurand8148 3 ปีที่แล้ว +4

    Love this lady! Wat 'n stem en wat 'n vertolking!

  • @christopher7804
    @christopher7804 9 หลายเดือนก่อน +1

    Love you tasche!!!

  • @amandasmit9328
    @amandasmit9328 5 หลายเดือนก่อน

    Jy is DIE BESTE Tache 👏❤️

  • @chanelfourie8885
    @chanelfourie8885 ปีที่แล้ว +1

    1 jaar later en steeds kry ek hoender vleis❤️😁

  • @richardjansenvanrensburg1068
    @richardjansenvanrensburg1068 2 ปีที่แล้ว

    I cannot wait to see you live!!

  • @Geneweed
    @Geneweed 3 ปีที่แล้ว

    Ah Ma Zing!

  • @dylanmeyer8004
    @dylanmeyer8004 3 ปีที่แล้ว

    Love dit!

  • @jurierwee6219
    @jurierwee6219 3 ปีที่แล้ว

    Wow...

  • @lowveldfarms
    @lowveldfarms ปีที่แล้ว

    Dit is pragtig! En dit kom van 'n 65 jarige....

  • @user-hd6yw7te7b
    @user-hd6yw7te7b 9 หลายเดือนก่อน

    🎉🎉🎉🎉

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว

    ❤️

  • @kwaailight
    @kwaailight 2 ปีที่แล้ว +2

    Sou nice wees om die skrywer vd song, Gian Groen, iewers erkenning te gee? 🙄

  • @Js-hy2fw
    @Js-hy2fw 2 ปีที่แล้ว

    Sy roep my in die rigting van haar hart
    Waar die winter vure brand
    En die nagte vir die somer lê en wag
    Sy giet haar trane in die see
    Stuur haar woorde met die wind
    Na die strate van lank vergete spat
    4seiosone kind
    Met die winter in jou oë
    Waar het ek jou verloor
    4 seisoene kind met die liefde in jou palm
    Kyk jou oseane is kalm
    4 seisoene kind x2
    Stuur my nog n poskaart met die wind
    Sy maak vir my n painting van die huis
    As die akkerbome rus
    En die wolke soos vlamme oor ons wag
    Sy gee vir my haar soet Sept geur
    As die Boland lê en geur
    Met die somer wat klop hier aan my deur
    4 seisoene kind met die winter in jou oë
    Waar het ek jou verloor
    4 seisoene kind met die liefde in jou palm
    Kyk jou oseaan is kalm
    4 seisoene kind x2
    Stuur my nog n poskaart met die wind
    4 seisoene kind met die winter in jou

    • @jandrespangenberg1893
      @jandrespangenberg1893 ปีที่แล้ว

      Na die STRANDE
      Lang vergete SMART
      Painting van die HERFS
      Wolke soos vlamme oor ons WAAI
      Boland lê en BLOEI

  • @spiritlight9845
    @spiritlight9845 ปีที่แล้ว +2

    Neewat, Gian is Koning hier. Sorry, honest truth.