🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣! Pis my altyd nat vir die show!!!! Ai, as die Amerikaners hier wasr ek bly NET kon Afrikaans praat en na julle luister!!!! Amazing!!!🤣🤣🤣🤣
het vandag weer geland terug in die U.K. Hennies in Kempton PARK WAS AWSOME, Got the t-shirt and hat!! Die girl wat my en my vrou bedien het was UIT DIE BOONSTE RAKKE en die management top class!! Een van my top kuiers op my holiday. Baie dankie!!
Lekke Ouens!! Julle is great. Ja nee ek dink dit was stupid om play te gedruk het... Eben se rekort gaan soos die WP se Currie Beker Kampioenskap wees, niemand gaan dit inhaal nie. 😁
apparently het daar a moerse klom suid afrikanse all black supporters opgetrek daar by stillbaai die laste twee naweke. nooit tevore het stillbaai so veel visitors gesien op een tyd nie
Haha I'm loving those AB salty tears...Lovin it 🤪
6.32 - daar loop n skilpad in my pad - hillarious. This guy is so funny.
Die speedwalking wat altyd op die screen speel 🤣🤣🤣🤣🤣👏👏👏👏👏
Dankie vir die lekker show!
Brilliant soos altyd boys
Lekker boys
Great episode!
lol, that first impression LOL
🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣! Pis my altyd nat vir die show!!!! Ai, as die Amerikaners hier wasr ek bly NET kon Afrikaans praat en na julle luister!!!! Amazing!!!🤣🤣🤣🤣
😂😂😂siek funny ou
PSDT = PTSD
Nathaniel 😂😂😂
Huh?
Haka is n tafel gebed vnl met die tong uitsteek en die duim teen die keel.
Nuwe Hoax wyn 😂
😂😂
het vandag weer geland terug in die U.K. Hennies in Kempton PARK WAS AWSOME, Got the t-shirt and hat!! Die girl wat my en my vrou bedien het was UIT DIE BOONSTE RAKKE en die management top class!! Een van my top kuiers op my holiday. Baie dankie!!
Net n vraag: as die haka so groot is, hoekom doen die krieket span dit nie. Of hulle ballet span voordat hulle deelneem.
Yster Show boys🎉
Kan ons asseblief vir Matt Williams ook nooi boys?
Briljant!
8:25 😂Goooed
Sacha... IS ń KIND DAAi!
Yes!! Hou fokken op met die musiek!
Daai damn DJ het die Bulls hul final teen Glasgow gekos.
Moet ons eerder na die haka luister? 😂
Legends... go bokke🦌🦌
"Nathaniel" hoekom moet jy vir ons daai vieslike details gee?
Weet nie hoe hou Porrie sy pouse nie, ek sal my dood lag!! hulle sal nie die show gesiet kry nie...😂😂😂😂🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Manne, hannekom, kom nog... Ek sê ma net 😅
Toe vang ek hom eers op Facebook, lekker boys. Kan nie wag vir Hennies in Fochville nie. Lekker tye opad.
@radioraps drop daai Hond Lager t-shirt wat jy aan het 🔥
Help, wat is die oorsprong van Capital H? vrek snaaks
Julle wen!!!! Altyd
Dis mos asyn die!!
My Varkhart is Sacha. Hy het tackles gemaak wat ek nie gedink hy sou nie. Donner dink hy het vir Clarke ook maklik grond toe gevat! Yster!
Waar kan n mens daai trui wat Porrrie dra, die een met die horisontale groen en goud strepe, koop?
Waar is die "ill take my mouth and throw it!" Kan dit nie glo nie!
Lekker ek lag my in my moer altyd Lekker ouens of lekke honde 😂
Smaak my ek's 'geban' om comments te maak maar f0k it anyway, bokke bo!!!
TH-cam Premium
😂😂😂😂
capital H
Lekker lag ek nou
Capital H? 🤣
Lekke Ouens!! Julle is great. Ja nee ek dink dit was stupid om play te gedruk het... Eben se rekort gaan soos die WP se Currie Beker Kampioenskap wees, niemand gaan dit inhaal nie. 😁
Julle is die beste. Hou so aan. Ek sal ook wil bydrae aan storietjies.
apparently het daar a moerse klom suid afrikanse all black supporters opgetrek daar by stillbaai die laste twee naweke. nooit tevore het stillbaai so veel visitors gesien op een tyd nie