Adam Tas, Stella - Ek Is Ryk

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ก.ย. 2024
  • Music video by Adam Tas, Stella performing Ek Is Ryk. © 2018 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
    vevo.ly/rETaAg

ความคิดเห็น • 45

  • @SAlaaitie
    @SAlaaitie 10 หลายเดือนก่อน +3

    Asemrowende liedjie. Defnitief vervrissend teenoor al die suip en foute maak liedjies

  • @hanoleemarais3248
    @hanoleemarais3248 3 ปีที่แล้ว +4

    Die roer hartsnare. Vir al om dat dit op n plaas af speel.

  • @deanehmke393
    @deanehmke393 5 ปีที่แล้ว +14

    "Ek weet als sal uitwerk, ons Vader sal sorg". Wats mooier as dit

  • @rutellpecnos8699
    @rutellpecnos8699 5 ปีที่แล้ว +12

    I don't listen to afrikaans music but after hearing this on the radio I had to come to find it
    Goeie werk

    • @waynebeukes2972
      @waynebeukes2972 5 ปีที่แล้ว

      Hoekom luister jy nie na Afrikaanse musiek nie?

  • @johanmeyer8577
    @johanmeyer8577 2 ปีที่แล้ว +1

    Wat 'n song!! Nie elke dag dat mens op 'n liedjie afkom wat mens so diep aanraak nie.

  • @CharmaineWentzel
    @CharmaineWentzel 6 ปีที่แล้ว +4

    Wow, dis net wow. Ek is mal oor die liedjie. Adam jy kan en mag maar sing. Danjie vir jou wonderlike musiek

  • @mastersandandstoneptyltdgr4095
    @mastersandandstoneptyltdgr4095 5 ปีที่แล้ว +6

    Pragtig Stellie en Tassie bring vir ons nog eenetjie asb

  • @RealRaslu
    @RealRaslu 5 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig in Afrikaans.. waar sal mens mooier kry.

  • @MrDragonfly964
    @MrDragonfly964 3 ปีที่แล้ว

    Beautiful! Ek is Mal oor beide jou en Stella se musiek. Julle maak n briljante sang Paar! Hou so voort!!!

  • @mastersandandstoneptyltdgr4095
    @mastersandandstoneptyltdgr4095 5 ปีที่แล้ว +3

    Pragtig julle 2 kies !! Xx

  • @gawiepretorius5522
    @gawiepretorius5522 4 ปีที่แล้ว +1

    Wat n mooi SONG !!!

  • @tiaansmith4540
    @tiaansmith4540 6 ปีที่แล้ว +7

    Ek was so opgewonde vir die snit, en nou is ek die eerste "view", fantasiese lied

  • @reinetterautenbach4564
    @reinetterautenbach4564 6 ปีที่แล้ว +2

    beautiful, Adam

  • @elizepienaar8613
    @elizepienaar8613 6 ปีที่แล้ว +5

    WOW, diep mooi woorde

  • @bvt5992
    @bvt5992 2 ปีที่แล้ว

    Mooi song van jou en Stella.

  • @Frankje01
    @Frankje01 ปีที่แล้ว

    Wat een leuk nummer, erg mooi.

  • @elnawondergem4823
    @elnawondergem4823 6 ปีที่แล้ว +3

    Diep mooi!!!

  • @lindavanwyk9964
    @lindavanwyk9964 5 ปีที่แล้ว +1

    Luvit 🤩

  • @jacquesbester719
    @jacquesbester719 6 ปีที่แล้ว +1

    Lekker man Adam!! Nog een van velle!

  • @bernicedutoit1318
    @bernicedutoit1318 6 ปีที่แล้ว +6

    ASB MAAK N CD SAAM EK SAL HOM DEFNITIEF KOOP !!!

  • @dawidhayes9713
    @dawidhayes9713 2 ปีที่แล้ว

    Dawid en Jani se song‼️⭐🔥

  • @gerhardmeyer5801
    @gerhardmeyer5801 3 ปีที่แล้ว

    WAARHEID SO MOOI

  • @sonjakruger1479
    @sonjakruger1479 6 ปีที่แล้ว +2

    WOW!!

  • @thysdeb1
    @thysdeb1 6 ปีที่แล้ว +1

    Sjoe!!! wow!!!

  • @louisoosthuizen1364
    @louisoosthuizen1364 6 ปีที่แล้ว +4

    So waar. Liefde is al wat regtig saak maak in die lewe.

  • @deanehmke393
    @deanehmke393 5 ปีที่แล้ว +1

    Die sal my trou liedjie wees

  • @erikasteyn1585
    @erikasteyn1585 2 ปีที่แล้ว

    Wow

  • @franzliechterkost9961
    @franzliechterkost9961 6 ปีที่แล้ว +1

    Ongelooflik mooi

  • @laurenhouston-mcmillan1231
    @laurenhouston-mcmillan1231 ปีที่แล้ว

    😘

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 ปีที่แล้ว +1

    Liefde is rykdom, al is daar soms seerkry, pragtige lied

  • @jacquelynlanghein8439
    @jacquelynlanghein8439 6 ปีที่แล้ว

    Mooi

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 6 ปีที่แล้ว

    Pragtige lied 👍

  • @jacquesdumas8682
    @jacquesdumas8682 6 ปีที่แล้ว +1

    Soos altyd, 'n TREFFER!

  • @anistplenitudmampuru8596
    @anistplenitudmampuru8596 6 ปีที่แล้ว +1

    Lyrics Asseblief, in Afrikaans. Baie Mooi. Lyrics anyone ...

    • @henrykeyter53
      @henrykeyter53 3 ปีที่แล้ว +1

      I'm two years late, but better late than never.
      Sien die stofpad van my siel:
      Ek is moeg ek is droog ek is klaar.
      Die dag was lank, die son bly hoog -
      Bid 'n reën wolk om als te laat bedaar.
      Dan sien ek jou staan
      En alles word stil.
      Die windpomp draai sy lemme flou,
      Maar die water het lank reeds gestop.
      Die wind bly teister hou aan draai!
      Sy gefluister sit vas in my kop.
      Dan sien ek jou staan,
      En alles word stil.
      Deur die skroei van die son, deur die wind.
      Jou liefde maak my soos 'n kind.
      Ek is ryk, want jy het my lief.
      Oeh hoe, ek is ryk.
      Deur die kaalheid van droogte, deur vuur;
      Dan weet ek nog steeds jy is hier.
      Ek is ryk ,want jy het my lief.
      Oeh hoe, ek is ryk.
      Ek vind my rus hier in jou koelte,
      Jou stoep my bestemming van vrede.
      Jy vat my hand, kyk in my oë
      En ek weet als sal uitwerk, ons Vader sal sorg.
      Deur die skroei van die son, deur die wind
      Jou liefde maak my soos 'n kind.
      Ek is ryk, want jy het my lief.
      Oeh hoe, ek is ryk.
      Deur die kaalheid van droogte deur vuur.
      Dan weet ek nog steeds jy is hier.
      Ek is ryk want jy het my lief.
      Oeh hoe, ek is ryk.
      Oehoehoehoehoe
      Jou liefde gee my trane.
      Jou lig verdryf die nag wat weer kommer wil bring.
      Ek vind my rus hier in jou koelte, jou stoep my bestemming van vrede.
      Jy vat my hand, kyk in my oë
      En ek weet als sal uitwerk,
      Ons Vader sal sorg.

    • @anistmampuru5538
      @anistmampuru5538 3 ปีที่แล้ว

      @@henrykeyter53 Thank you !

    • @anistmampuru5538
      @anistmampuru5538 3 ปีที่แล้ว

      Same guy, TH-cam has forced me to use a channel instead of email to comment. I really appreciate this.

  • @winstonnolan
    @winstonnolan 5 ปีที่แล้ว

    Wow manne, Tune die!

  • @winstonnolan
    @winstonnolan 5 ปีที่แล้ว

    oulik

  • @juanschwartz1182
    @juanschwartz1182 4 ปีที่แล้ว

    Jy laat enige kunstenaar smag na jou son, wees die vars warrelwind wat is #jymytrots

  • @johanmeyer8577
    @johanmeyer8577 2 ปีที่แล้ว

    Moes hom dadelik leer speel op die kitaar. As ek nou net van die knop in my keel kan ontslae raak kan ek hom sing ook🤣