Reminds me of the music on Springbok Radio early in the morning getting ready for work...my favourite was a song called..Sousboointjies...😅does anyone remember it...these youngters are also good❤
Iets besonders. Die manne het talent en moet dit nie wegsteek. Baie mooi weergawe van die lied. Geniet dit elke keer as ek dit hoor. Doe zo voort manne.
Die lied is 'n Amerikaanse old-time liedjie getiteld "Silver Bell", en in 1910 oorspronklik opgeneem deur die Peerless Quartet. Dis gekomponeer deur Edward Madden en Percy Wenrich. Dis by ons vir die eerste keer as "Boeremusiek" opgeneem deur Hendrik Jansen met Hendrik Susan se Orkes in 1938 as "Silwer Bel". Die twee seuns wat daar speel is van Paraguay. Matias (harp) en Shemi (kitaar)en hulle is bekend as die Grobler Rojas Broers. Musiekgroete...
@@rikabosua6000 Die Grobler-Rojas van Paraguay. Matias op die harp en Shemi op Kitaar. Hul Pa Johhens Grobler is 'n gebore Suid Afrikaner wat in Paraguay woon.
Sakkie ek het nou net n video gekyk van die kinders in een of ander radio studio. Het hulle susters? Die seun op die kitaar sing baie mooi. Ek wou die video met jou share maar het verkeerd gedruk.
Reminds me of the music on Springbok Radio early in the morning getting ready for work...my favourite was a song called..Sousboointjies...😅does anyone remember it...these youngters are also good❤
Ek kan nie ophou luister na hulle nie elke dag se ding soooooooooooo baie mooi😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘
Iets besonders. Die manne het talent en moet dit nie wegsteek. Baie mooi weergawe van die lied. Geniet dit elke keer as ek dit hoor. Doe zo voort manne.
Dit is pragtig. Die beste wat ek nog in my 77jr met hierdie besonderse instrumente en sulke pragtige jongmense gehoor het. Uitstekend!
Die lied is 'n Amerikaanse old-time liedjie getiteld "Silver Bell", en in 1910 oorspronklik opgeneem deur die Peerless Quartet. Dis gekomponeer deur Edward Madden en Percy Wenrich. Dis by ons vir die eerste keer as "Boeremusiek" opgeneem deur Hendrik Jansen met Hendrik Susan se Orkes in 1938 as "Silwer Bel". Die twee seuns wat daar speel is van Paraguay. Matias (harp) en Shemi (kitaar)en hulle is bekend as die Grobler Rojas Broers. Musiekgroete...
Met n plakkaat van Hannah Grobler agter hulle?
@@rikabosua6000 Die Grobler-Rojas van Paraguay. Matias op die harp en Shemi op Kitaar. Hul Pa Johhens Grobler is 'n gebore Suid Afrikaner wat in Paraguay woon.
@@rikabosua6000JA, WAT'S FOUT DAARMEE? EK GLO SY IS FAMILIE VAN HULLE... GROETE
Julle is FANTASTIES !!!!
Wie het dit ooit kon dink nog nooit van gehoor of gesien nie Wel gedaan julle twee manne iets besonders Pragtig Fantasties
❤fantastic , I love the vibe. ❤
Chur waw 🎉 awesome music guys❤❤❤cheers very nices
Altyd puik..top klas..
Wel gedaan manne !!!!!.....pragtig gespeel..!!!!..........Net n harp en n akoestiese ghitaar...? dit wil gedoen word ...! Puik...
Mal oor hulle musiek. En hul vaardigheid op die instrumente❤
Liewe heiland dit is baie mooi
Wow...wow...wow! In die lewe in, hierdie is baie besonders, dankie julle!!!!!
Puik! Te min mense het dit gesien. Meer mense moet dit sien. Hierdie video verdien baie meer krediet
Dit is baie mooi julle.
Uitstekend seuns . Mooi gespeel hou so aan
Einfach spitze!!!
Ek dink dit is outjies wat oorsee optree. Ek is nie op facebook meer nie maar het die optrede ook daar gesien dis baie uniek met die harp. Pragtig.
Pragtige boeremusiek wat gespeel word
Fantasties 🎉
Baie mooi musiek
Very nice!
Pragtig!!
Beautiful
L❤VIT
Waar kry ons nog van hul musiek
Ek het nie nog nie.Die video was op Facebook gewees.
Sakkie ek het nou net n video gekyk van die kinders in een of ander radio studio. Het hulle susters? Die seun op die kitaar sing baie mooi. Ek wou die video met jou share maar het verkeerd gedruk.
Pragtig
❤
Die Grobler-Rojas van Paraguay. Matias op die harp en Shemi op Kitaar. Hul Pa Johhens Grobler is 'n gebore Suid Afrikaner wat in Paraguay woon.
Die twee jonmane bly in Argentina asek reg ondhou hulle ook o FB gesien twee broers wie se ouers imigreer het
Dis pragtig. Kan hulle nie hier in Brits kom speel?
Hulle bly nou in Suid Amerika.
Weet ons wat die lied se naam is?
Waar kan ek hulle optredes voortdurent volg asb.
Hulle bly is Suid Amerika.Gebore in Suid Afrika.❤
Facebook kan u hul volg,skryf die pa se van neer en dan verskyn hy daarop . 👌💃🕺
Tokkel hom boeta derck alldays
Julle mag maar musiek maak, nog die beste wat ek gehoor het
JOHANNES GROBELAAR VAN PARAGUAY
Bliksim hy is goes
Ken die mense Pa het ge immigreer Paraguay toe en dis waar hulle musiek praat nie woord Afrikaans alhoewel Pa Afrikaans is
WESKUS SNARE
Julle is sommer net beste. Gooi los manne.