Lekker sjokolade KOEKIES

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 เม.ย. 2023
  • Hello maats.
    Ek deel met julle my sjokolade koekies resep. Hierdie resep bevat nie eier nie en is perfek vir as jy dalk nie eiers in die huis het nie of dalk alergies is vir eiers.
    - Bestanddele -
    2 1/4 Koppies meel
    1 Teelepel koeksoda
    1/2 Teelepel sout
    1 Koppie botter
    1 Koppie bruin suiker
    75ml Wit suiker
    60ml Jogurt
    10ml Vanilla geursel
    1 1/2 Koppie sjokolade
    Oond - 180 grade en bak vir 12-15 minute
    Besoek gerus cottagekitchen.ca/ vir meer resepte!
    Lekker kook
    Kry my hier - Social Media
    Instagram - @kookinafrikaans
    Facebook - @kookinafrikaans
    Pinterest - @Kook in afrikaans
    Epos - kookinafrikaans@gmail.com

ความคิดเห็น • 3