Die beste van Spies En Plessie - Met Permissie volume 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ต.ค. 2024
  • Hierdie video bevat ‘n handvol humor uit die SPIES EN PLESSIE programreeks met PG du Plessis en Jan Spies as aanbieders.
    Van die storievertellers wat opgeneem is, is Koos Meyer, Tolla van der Merwe, Danny Pretorius, Pieter Pieterse, Lourens Erasmus, Pieter van der Westhuizen, Pyp de Villiers, Adriaan Pont, Trix Pienaar, Arno van Zyl, Louis Schruder, Koos Meyer, Mike van den Berg, Pieter Pietrse en Al Debbo.
    Van die stories in hierdie opname is: Tolla en die Duitser in die beeskraal, Die Terroris, Die Donkie, Die leeu en Waaksaam, Die tannie by die dokter en Gholfspeel in Zulu.

ความคิดเห็น • 19

  • @TheHiltonblake
    @TheHiltonblake 2 ปีที่แล้ว +24

    Ek is verskriklik bly ek het vir oom Jan en PG hier op youtube opgespoor.. Ai.. 'n Vrydagaand met hulle twee was klassiek!.. Goeie ou dae.. Rus sag, julle.. 😊

  • @henkmeyer1960
    @henkmeyer1960 6 หลายเดือนก่อน +4

    Ek is bevoreg om een van die seuns van Koos Meyer te wees, Tolla het by ons gekuier en glo my beide my pa en Tolla is geweldig snaaks.

    • @1210KykEnHoor
      @1210KykEnHoor 2 หลายเดือนก่อน +1

      Vermaak ek myself op 'n donderdag aand in Cheyoming en lees jou kommentaar raak!! Daai program so geniet!

    • @GertOlivier-u5z
      @GertOlivier-u5z หลายเดือนก่อน

      @@1210KykEnHoor

  • @alicelove8910
    @alicelove8910 ปีที่แล้ว +12

    Wie ook al die Spies en Plessis gelaai het - BAIE DANKIE! Dis salwing vir die gemoed en siel hier in Australië!!!

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 ปีที่แล้ว +7

    Ek was gek oor PG......darem n mooi man gewees......

  • @lindamuller2801
    @lindamuller2801 5 หลายเดือนก่อน +2

    Nostalgies😢😅❤

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 ปีที่แล้ว +9

    Heerlik om na die ou manne weer te kan luister en lekker uit due maag te kan lag.....😆😆😆😆😆😆

  • @yvonnekrugerdeklerk3541
    @yvonnekrugerdeklerk3541 ปีที่แล้ว +7

    Wonderlike dae vir ons almal

  • @MasterVerloc
    @MasterVerloc ปีที่แล้ว +2

    Trots Suid-Afrikaans. Eks nou 37jaar oud. N goeie gewig in die ouderdoos en sterk manskap in die nuwe garde. Afrikaans loop oop.

  • @martinlagrange8821
    @martinlagrange8821 ปีที่แล้ว +3

    An artifact of my ancient past - when Tolla was young....

  • @PaulTerry-l8x
    @PaulTerry-l8x 5 หลายเดือนก่อน +3

    Legends 🌟

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 ปีที่แล้ว +4

    PG lag so kekker en Jan is histeries....wonderlike ou dae😂

  • @GertMaree-k3j
    @GertMaree-k3j ปีที่แล้ว +3

    Maak my as n Afrikaner so lekker voel hier in die buiteland , wat n pragtige volk is ons nie ,😂 Afrikanergroete , Gert Maree Kenia

  • @SusanRademeyer-fg4cc
    @SusanRademeyer-fg4cc 2 หลายเดือนก่อน

    Susan. Wonder om na te luister.

  • @helenaswanepoel495
    @helenaswanepoel495 9 หลายเดือนก่อน +2

    😂🎉

  • @kobiedormehl3195
    @kobiedormehl3195 5 หลายเดือนก่อน +2

    Uitstekende laat Afrikaans lank lewe WYS nog meer !!!