20240804 Ds Chris Liebenberg Num 13 Is God groter of kleiner as ons probleme, teenslae of uitdagings

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ย. 2024
  • Is God groter of kleiner as ons probleme, ons teenslae of uitdagings? Anders gestel - Is ons God klein in vergelyking met ons probleme, ons teenslae of uitdagings? Hierdie boodskap neem elke luisteraar na die kern oor sy of haar indruk van God. Moenie dit misloop nie!
    Krediet:
    Opname datum: 20240804
    Ds. Chris Liebenberg is verbonde aan die Afrikaanse Kerk Hawke’s Bay en Palmerston North gemeentes
    Teks: Numerie 13
    Skakel: • 20240804 Ds Chris Lieb...

ความคิดเห็น •