Training day with Schalk van Breda

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024
  • Ons was genooi om saam met Schalk van Breda en Johann Beukes van Super Cast 'n dag by Steyns op Vaaldam te spandeer waar hulle wou oefen vir n' opkomende Pro Mania toernooi. Op die dag was die wind, wat baie sterk gewaai het, en die temperatuur presies dieselfde as wat dit op die dag van die kompetisie sou wees, en dit het dit ideaal gemaak om distansies en aas te toets wat sou sorg vir sakke vol vis.
    / foranglers
    Check out our online platform at foranglers.co.za
    Get your shirts here: foranglers.co....
    And find us on Facebook.
    Die Oewerhengelaar: / thebankangler.dieoewer...
    Carp Angler: / thecarpangler
    Stywe Lyne: / stywelyne
    Bass Angler: / thebassanglermagazines

ความคิดเห็น • 10

  • @christinejansenvanrensburg6079
    @christinejansenvanrensburg6079 ปีที่แล้ว

    Schalk was jou pa Basie van Breda en jou ma Martie.

  • @TrevorLeRoux-ub8wv
    @TrevorLeRoux-ub8wv 6 หลายเดือนก่อน

    Ek sien julle catch & release en dis great - maar ek sien ook keep-nette in die water - vra omdat ek hengel onnosel is?

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  5 หลายเดือนก่อน

      Goeie dag, ja ons doen wel catch & release en in die kompeterende omgewing word die vis gewoonlik geweeg en dan vrygelaat. Dit is ook waarom die nette knooploos is en dieper in die water behoort te staan.
      In die geval waar ons so 'n video doen, is dit altyd lekker en insiggewend om vir die kyker die somtotaal te wys, en dan te laat gaan. Gewoonlik, wanneer ons 'n spesiale vis, of 'n mooi grote vang, gaan hy sommer dadelik terug.

  • @arnobronkhorst1640
    @arnobronkhorst1640 4 ปีที่แล้ว

    Wat is die beste strop om te gebruik vir enige dam as ek dit so kan stel wat sal werk vir stilstaande water asook water met vloeiende voerende rivier as ek dit so kan stel.

  • @henrymeiring3404
    @henrymeiring3404 5 ปีที่แล้ว

    Waar kry ek die app?

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  5 ปีที่แล้ว

      Hi Henry, what app do you mean?

    • @faizelvarnicker9020
      @faizelvarnicker9020 5 ปีที่แล้ว +1

      Fishing & hunting solunar time is die app se naam jy kan dit vanaf google play store kry dit is free maar jy gaan betaal om dit pro version te maak ek dit tussen R10 to R30

  • @adriaansnyman846
    @adriaansnyman846 5 ปีที่แล้ว +1

    ek moet se schalk julle is goeie hengelaars maar nie van die bestes ek dink die commercialization om n produk te verkoop en wys dit werk het jou persoonlik as n hengelaar se punt van die aas af gevat wat jy weet werk

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  5 ปีที่แล้ว

      Thanks for the input.

    • @BoermetbeesinAmerika
      @BoermetbeesinAmerika 4 ปีที่แล้ว +1

      Jy het geen idee waarvan jy praat nie! Enige besigheid moet sy produkte/dienste adverteer om besigheid aan die gang te hou. As jy beter hengelaars as die twee kan opspoor in SA, kom stel ons ook voor aan hulle asb.