Baie dankie. Ons God is getrou en NIEMAND sal ons ooit uit SY (VADER GOD) Se hand kan ruk nie. As ons Hom net aanneem as ons Verlosser en Saligmaker. WOW hoe bevoorreg is ons nie.. Koningskinders.
Wat 'n wonderlike getuienis tannie Heidi. Tannie is so pragtig, nie net pragtig van aansien nie, maar so 'n pragtige kind van die Here. Ek kan sommer voel hoe lief tannie die Here het en Hy vir tannie. Ek is so jammer vir die seer wat tannie moes deurgaan as kind. Grootmense kan partykeer 'n kind se lewe verwoes sonder om te besef wat se skade hulle aanrig. Maar die Here het toegelaat dat tannie hierdie pad stap sodat Hy tannie kan gebruik om ander mense te help. Dankie Juanita en julle span vir julle wonderlike werk wat julle doen. God seën vir julle en vir tannie Heidi.
Tannie Heidie, ek het jare terug nog ñ ander getuienis van tannie gehoor. Dit het so groot indruk op my gemaak. As God werk word ons nuwe mense. So dankbaar vir jou mooi getuienis. Hou vas my mooi tannie. 🌾🌷🌷🌷🌾🌷
Dankie Vader daar is verlossing en Redding en hulp beskikbaar deur U geliefde Seun Jesus Christus. Bly in my soos Ek in julle. Dankie vir hierdie wonderlike getuienis. Dis so bemoedigend.
Wow wat n amazing getuienis. Dankie vir die deel daarvan. Nou kan ek bid vir mense in soort gelyke omstandighede. Ons dien n GROOT GOD. Dankie Getuienis Span vir julle wonderlike werk. Alle seen vir julle
Heidi, jy borrel van God se liefde in jou. Mag jy deur hierdie kosbare getuienis nog baie siele wen vir God se Koninkryk.... Jy is n inspirasie vir baie!
Ek het jare terug na haar getuienis geluister maar hierdie is vir my n nuwe getuienis. Heidi jy is die sout van die aarde n kind van JESUS. Dankie vir jou getuienis❤
Sjoe baie baie dankir vir tannie se getuienis, dit rerig my hart so diep aangetsak dat traantjies so fontuin was. Tannie getuienis het my rerig diep diep diep aangeraak.
Wow powerful hierdie dame se getuienes het ek jaar laas gehoor het nog die vidio van haar getuienes dit het my in my Jong Jare baie vreugde gebring❤Heidi de Beer Kan nog goed onthou
Ons dien n wonderlike Vader in Die Hemel. Seeninge aan Heidi met haar wonderlike. Dankie Jesus dat Heidi vir U siele wen. Seen haar en versterk vir haa🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Heidi , JESUS is nou nog Lief vir jou ❤ En JESUS doen nou nog Wonderwerke AMEN AND AMEN 🙏🙌🙌 Was ook in ń PUT net God het my gered. Hou vas aan JESUS CHRISTUS se NAAM. HY is Lief jou Baiee ❤❤❤ Ek glo jou GETUIENIS 🙏
WAT N VERHAAL. DANKIE VIR JESUS WAT SO... WONDERBARLIK GROOT GROOT IS NET ONS JESUS VAN LIEFDE KAN ONS RED . BID GLO EN VERTROU NET OP ONS VADEE JESUS. ONS WEET ONS IS NIKS SONDER JESUS. AMEN AMEN
Heidi, ek het jare terug jou getuienis geluister. Ek onthou nounog van goed wat jy daardie tyd vertel het. Hoe jy n graf gegrawe het vir die ou Heidi en hoe die nuwe Heidi opgestaan het. Jyt ook vertel van jou hondjie. Kan nou nie sy naam onthou nie. Dit was n ongelooflike getuienis.....so bly jy is nog by die Here.
Wow wat n getuienis ..... Aan Di DSD groep Ek Weeti of Ek Eren's Jule verloor heti maar Soek Al mnde Na nuwe getuienis en Kon Jule nerens vind Ht Jule baie lank gevolg .... Martie van Despatch
Dis so pragtige Groot getuienis Dankie Vader vir die lig ❤❤❤
Prys Die Here vir die fantastiese getuienis dankie Abba Vader wat n awesome God dien ons net nie👏👏👏👏👏
Ek Kan vir Heidi sê jy is n pragtige vrou met die mooiste vel en hare en dit vir amper 80 Jr. WOW!!! GOD IS SOOOO GOOD🙏🙏🙏BLESS YOU ALL MY LOVE ❤
Baie dankie. Ons God is getrou en NIEMAND sal ons ooit uit SY (VADER GOD) Se hand kan ruk nie. As ons Hom net aanneem as ons Verlosser en Saligmaker. WOW hoe bevoorreg is ons nie.. Koningskinders.
Wat 'n wonderlike getuienis tannie Heidi. Tannie is so pragtig, nie net pragtig van aansien nie, maar so 'n pragtige kind van die Here. Ek kan sommer voel hoe lief tannie die Here het en Hy vir tannie. Ek is so jammer vir die seer wat tannie moes deurgaan as kind. Grootmense kan partykeer 'n kind se lewe verwoes sonder om te besef wat se skade hulle aanrig. Maar die Here het toegelaat dat tannie hierdie pad stap sodat Hy tannie kan gebruik om ander mense te help. Dankie Juanita en julle span vir julle wonderlike werk wat julle doen. God seën vir julle en vir tannie Heidi.
Dankie vir die kosbare getuienis.
Tannie Heidie, ek het jare terug nog ñ ander getuienis van tannie gehoor. Dit het so groot indruk op my gemaak. As God werk word ons nuwe mense. So dankbaar vir jou mooi getuienis. Hou vas my mooi tannie. 🌾🌷🌷🌷🌾🌷
Jy moet eintlik jou ander getuienis ook vertel.
Dankie Vader daar is verlossing en Redding en hulp beskikbaar deur U geliefde Seun Jesus Christus. Bly in my soos Ek in julle. Dankie vir hierdie wonderlike getuienis. Dis so bemoedigend.
Wow wat n amazing getuienis. Dankie vir die deel daarvan. Nou kan ek bid vir mense in soort gelyke omstandighede. Ons dien n GROOT GOD. Dankie Getuienis Span vir julle wonderlike werk. Alle seen vir julle
Al die Eer aan VADER 😃
Wat 'n kragtige getuienis mag God altyd deur met u wees God is GOOD ALL THE time amen ❤
Hallelujah! Prys God! Verlossing het gekom.
Wow! So aangrypend. Inspirerend.... Baie dankie Juanita en Heidie. God is groot.❤
Heidi, jy borrel van God se liefde in jou. Mag jy deur hierdie kosbare getuienis nog baie siele wen vir God se Koninkryk....
Jy is n inspirasie vir baie!
Tanni Heidi jy is sooo pragtig jy roer ons haarte
Ek het jare terug na haar getuienis geluister maar hierdie is vir my n nuwe getuienis. Heidi jy is die sout van die aarde n kind van JESUS. Dankie vir jou getuienis❤
Sjoe n pragtige storie dankie JESUS
Ek wil vir Heidi sommer n stywe druk gee🤗. What a Mighty God we serve 🙏
Sjoe baie baie dankir vir tannie se getuienis, dit rerig my hart so diep aangetsak dat traantjies so fontuin was. Tannie getuienis het my rerig diep diep diep aangeraak.
Wonderlike God, Hemelse Vader, GROOT IS U!!❤
Wow powerful hierdie dame se getuienes het ek jaar laas gehoor het nog die vidio van haar getuienes dit het my in my Jong Jare baie vreugde gebring❤Heidi de Beer Kan nog goed onthou
Ons dien n wonderlike Vader in Die Hemel. Seeninge aan Heidi met haar wonderlike. Dankie Jesus dat Heidi vir U siele wen. Seen haar en versterk vir haa🙏🙏🙏🙏🙏🙏
Aan God al die eer die lof en die aanbidding. Mag die getuienis vir baie tot inkeer bring. Dankie Here sy is so kosbaar.
Amen Amen Amen, God is baie goed... mag tannie altyd geseend wees ❤
So getrou is ons Skepper HalleluJAH.
God is so goed wonderlike getuie Jesus het hier die vrou so lief
Ware getuie eenmaal ontmoeting met JESUS EN JY IS NOOIT MEER DIESELFDE❤
Amen!! net God alleen kan uitkoms bring en wonerwerke in ons lewens doen.Hou styf vas aan ons Getroue Vader,Hy sal jou nooit in die steek laat nie!
Dit is n wonderlike getuienis! Ek is so bly jy het by ons Hemelse Pappa uitgekom.
Met Jesus christus in ons boote kan ons lag vir di storms
Wonderlike getuienis
Wat n getuienis Heidi..ek salueer jou..Vrou na God se hart..liefde vir jou
Wonderlike Here danki vir die getuie
😮😮 what a testimony. God is wonderful councillor mighty God prince of peace😢
Al die eer kom God toe amen 🙏💖
Ons gee ons hemelse vader al di eer loof en di prys hy is merkwardig
Wow, Jesus is Koning ❤❤❤ En Hy het ons so lief!!!
He is the mighty king master of everything his name is Jesus jesus ohhh he is the king
Wow !! Heidi wat n getuienis. Prys JESUS 🛐✝️🌹❤💯🙌🏆🥇👑👸🏼📯📯📯📯
Heidi , JESUS is nou nog Lief vir jou ❤
En JESUS doen nou nog Wonderwerke AMEN AND AMEN 🙏🙌🙌
Was ook in ń PUT net God het my gered.
Hou vas aan JESUS CHRISTUS se NAAM.
HY is Lief jou Baiee ❤❤❤
Ek glo jou GETUIENIS 🙏
Hallelujah wat n getuienis❤❤
Prys die Here Amen
WAT N VERHAAL. DANKIE VIR JESUS WAT SO... WONDERBARLIK GROOT GROOT IS NET ONS JESUS VAN LIEFDE KAN ONS RED . BID GLO EN VERTROU NET OP ONS VADEE JESUS. ONS WEET ONS IS NIKS SONDER JESUS. AMEN AMEN
Amen En Amen
Jo me god is good jy is n sterk mens hoor
Dankie Jesus Christus 🙌❤
Awesome getuienis
Wat n getuienis die Here is die Here al die eer aan Hom
God is groot!
Wow! Prys die Here! Awesome getuienis.
God is Groot, by Hom is niks onmoontelik nie 🙌
Prys die HERE👏🏻🙌🏻🌸
Loof die Here!!! NET JESUS KAN!!❤
Heidi, ek het jare terug jou getuienis geluister. Ek onthou nounog van goed wat jy daardie tyd vertel het. Hoe jy n graf gegrawe het vir die ou Heidi en hoe die nuwe Heidi opgestaan het. Jyt ook vertel van jou hondjie. Kan nou nie sy naam onthou nie. Dit was n ongelooflike getuienis.....so bly jy is nog by die Here.
Prys die HERE GOD. ! !
Amazing
❤Amen❤
Halleluja!
Wow wat n getuienis ..... Aan Di DSD groep Ek Weeti of Ek Eren's Jule verloor heti maar Soek Al mnde Na nuwe getuienis en Kon Jule nerens vind Ht Jule baie lank gevolg .... Martie van Despatch
Prys die HERE
Ons dien a lewede genaadige hemelse vader
❤
Amen 🙏
😢😢
Ek probeer die tannie kontak op WhatsApp van oorsee af, maar dir nommer werk nie. Wat kan ek probeer?
Goeie dag, sy het ongelukkig nie data nie. Sy werk net op sms of direk skakel.