Hulle wou my dogter offer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ส.ค. 2024
  • Driekie wou net vir 'n seun bid vir bevryding. In die kerk hoor sy vir die eerste keer dat hy eintlik gestuur was om 'n voet in die deur te kry om haar dogter te offer. Haar gebede het haar dogter beskerm.
    Boeke beskikbaar by:
    driekiegrobler@gmail.com
    www.groep7-sel... onder Driekie Grobler
    "Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
    Mag GOD jou seën!
    DIe Getuienis
    www.diegetuienis.co.za
    #DieGetuienis
    / @diegetuienis
    diegetuienis.c...
    Musiek:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com
    Bensound:
    www.bensound.com/
    Creative Minds
    www.bensound.c...
    TH-cam Library
    Beeld materiaal:
    Adobe Stock:
    stock.adobe.com

ความคิดเห็น • 30

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 หลายเดือนก่อน +1

    Hallelujah, loof en prys ons Grote God🙌🙌🙌

  • @sanetsmith5581
    @sanetsmith5581 15 วันที่ผ่านมา +1

    Amen Hallelujah God sal dit laat gebeur op Sy tyd ..dankie vir die pragtige getuienis

  • @RitaGeldenhuys-eo8wv
    @RitaGeldenhuys-eo8wv หลายเดือนก่อน +4

    Dankie vir getuienis alle eer aan ons Hemelse Vader

  • @deliahniemandkadoshbride7440
    @deliahniemandkadoshbride7440 หลายเดือนก่อน +8

    Die getuienisse, wonderwerke en vrymakende krag van Jesus Christus is tot in alle ewigheid...hoe GROOT GOD dien ons nie !! SOLI DEO GLORIA!! SY GENADE IS ELKE MORE NUUT !! ❤

  • @user-px5nm4tn6e
    @user-px5nm4tn6e หลายเดือนก่อน +4

    Dankie Here Amen🙏🙏🙏

  • @user-by2eu5ok6w
    @user-by2eu5ok6w หลายเดือนก่อน +5

    Amen Prys Die Here vir die wonderlikke getuienis ons dien n God van wonders wat ons so lief het baie dankie vir die awesome getuienis 👏👏👏

  • @hanneliekoekemoer9441
    @hanneliekoekemoer9441 หลายเดือนก่อน +4

    AMEN AMEN...WAT N PRAGTIGE GETUIE....GOD IS SO GOED

  • @user-vw3hz7ut5b
    @user-vw3hz7ut5b หลายเดือนก่อน +4

    Dankie vir hierdie wonderlike getuienis.

  • @phillipleboa5251
    @phillipleboa5251 หลายเดือนก่อน +3

    ❤❤❤

  • @debsbenjamin4629
    @debsbenjamin4629 หลายเดือนก่อน +4

    Dankie Liewe Jesus vir hierdie wonderlike getuienis wat my weer stig

  • @SarieDuToit
    @SarieDuToit หลายเดือนก่อน +4

    Ons dien n LEWENDE ABBA VADER HALLELUJAH AMEN.❤

  • @malindavaneeden1092
    @malindavaneeden1092 หลายเดือนก่อน +5

    Dankie, Driekie! Gee my sommer weer moed, ek bid al so lank vir my deurbraak....

  • @magdalaurens1408
    @magdalaurens1408 หลายเดือนก่อน +3

    Dankie Driekie dis so wonderlik hoe God jou gebruik het.

  • @charmaineburt3147
    @charmaineburt3147 หลายเดือนก่อน +4

    What a powerful GOD we have.

  • @dawngoliath5027
    @dawngoliath5027 หลายเดือนก่อน +4

    😭😭😭..Here ,dankie dat ek haar getuienisse Kan hoor.
    Net wat ek nodig het ❤

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m หลายเดือนก่อน +3

    Amen love die getuienis

  • @riettedeysel1173
    @riettedeysel1173 หลายเดือนก่อน +4

    Dankie vir jou getuienis!😊

  • @shum3.p229
    @shum3.p229 หลายเดือนก่อน +4

    I’m encourage by your testimony thank you🙏🏼

  • @joanhenschel3511
    @joanhenschel3511 หลายเดือนก่อน +3

    Pragtige getuienis, Driekie. Bake dankie xxx Shalom

  • @magdasmith1421
    @magdasmith1421 หลายเดือนก่อน +3

    Wow! Baie inspirerend. Dankie baie.

  • @user-ct3ms5xm1m
    @user-ct3ms5xm1m หลายเดือนก่อน +3

    So waar amen ❤

  • @sandradewetvandenberg8888
    @sandradewetvandenberg8888 หลายเดือนก่อน +3

    Dankie Driekie vir jou getuienis! ❤

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 หลายเดือนก่อน +5

    Juanita jy is n formidale! vrou!!❤

  • @debbiedodd8720
    @debbiedodd8720 หลายเดือนก่อน +2

    🙏🏻

  • @naomimuller6739
    @naomimuller6739 หลายเดือนก่อน +4

    Prys die Here Hy werk verkeerdom reg

  • @MarieBuys-cu3nd
    @MarieBuys-cu3nd หลายเดือนก่อน +3

    Ag hoe mis ek nou my dowe moedertjie, Maria Engelbrecht en haar man Josias Engelbrecht. Hulle was ook betrokke by Trans Oranje skool.

  • @HeloGirl-w2n
    @HeloGirl-w2n วันที่ผ่านมา +1

    Wonderlik dat jou man na jou geluister en jou gevoelens inaggeneem het.