Fantastiese boodskap van hoop. Rol van n man so bitter mooi uitgewys. Die man is die hoof van die huis, wat hy doen, "matter" en het n geweldige impak op die mense is sy lewe. Ons moet voluit lewe en n lewe leef tot eer van die Here.
Stefaans, lekker om jou weer te sien. Halo uit Middelburg. Dankie vir jou getuienis, dis kragtig. Ek en tannie Marie is steeds vriende en bidmaats. Hou aan getuig en mag ons Vader jou en jou gesin ryklik seën tot sy eer. Liefde
Stefaans, het jou eerste boek gelees en het my diep geraak. Sal baie graag die ander ook wil lees. Dankie vir jou mooi getuienis.

Die Here lewe!