Oosterlig
Oosterlig
  • 1 041
  • 422 090
The Great Invitation (met Mikal Barnes)
Baie welkom by Oosterlig se aanlyn-erediens.
Mag hierdie diens jou help om die beste weergawe van jouself te word.
Kom word deel van die avontuur net soos jy is,
word getransformeer en maak 'n verskil in jou wêreld.
Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za
Besoek ons Webtuiste - oosterlig.co.za/
Download die Oosterlig-App - get.theapp.co/aeeb
(Ons eredienste en En Route Bybelskool is as audio's op die app beskikbaar)
Volg ons op Instagram - oosterlig
Like ons Facebook-blad - Oosterlig
มุมมอง: 179

วีดีโอ

Ons gebed vir jou: Leef in 2025 in verlange na God (Oujaarsboodskap met Ivor Swartz)
มุมมอง 1.3Kวันที่ผ่านมา
Baie welkom by Oosterlig. Mag hierdie Oujaarsboodskap vir 2025 jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is, word getransformeer en maak 'n verskil in jou wêreld. Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za Besoek ons Webtuiste - oosterlig.co.za/ Download die Oosterlig-App - get.theapp.co/aeeb (Ons eredienste en En Route Bybelskool is a...
Versoeningsdag 2024
มุมมอง 14621 วันที่ผ่านมา
Ons het Maandag 16 Desember by ons Tabernacle-vriende in Tembisa gaan kuier, waar ons ook oor die 2000 pare skoolskoene wat ons vir ons Tembisa Kersprojek ingesamel het, afgelaai het. Dankie aan elkeen betrokke. Dit was 'n dag wat geeneen ooit kan vergeet nie. Kontak ons by 012 993 5437 | info@oosterlig.co.za Besoek ons Webtuiste - oosterlig.co.za/ Download die Oosterlig-App - get.theapp.co/aee...
En Route Bybelskool: Galasiërs #4 - Kyk mekaar in die oë (Roedolf Botha)
มุมมอง 65หลายเดือนก่อน
Vandag se gelowiges is ongelukkig gewoond aan die Bybel in kitskosvorm en dit kom ons duur te staan. Ons ervaring is dat almal die Bybel inneem deur ander skrywers se boeke en reeds-verteerde dagstukkies. Die wat wel probeer Bybel lees wend hulleself na geïsoleerde versies sonder inagneming van die konteks. Niemand lees meer die Bybel van voor na agter vir hulself nie. G’n wonder dat ons kerke ...
En Route Bybelskool: Galasiërs #3 - Jy moet jou lewe leef deur genade (Roedolf Botha)
มุมมอง 60หลายเดือนก่อน
Vandag se gelowiges is ongelukkig gewoond aan die Bybel in kitskosvorm en dit kom ons duur te staan. Ons ervaring is dat almal die Bybel inneem deur ander skrywers se boeke en reeds-verteerde dagstukkies. Die wat wel probeer Bybel lees wend hulleself na geïsoleerde versies sonder inagneming van die konteks. Niemand lees meer die Bybel van voor na agter vir hulself nie. G’n wonder dat ons kerke ...
En Route Bybelskool: Galasiërs #2 - Ons is erfgename... (Roedolf Botha)
มุมมอง 82หลายเดือนก่อน
Vandag se gelowiges is ongelukkig gewoond aan die Bybel in kitskosvorm en dit kom ons duur te staan. Ons ervaring is dat almal die Bybel inneem deur ander skrywers se boeke en reeds-verteerde dagstukkies. Die wat wel probeer Bybel lees wend hulleself na geïsoleerde versies sonder inagneming van die konteks. Niemand lees meer die Bybel van voor na agter vir hulself nie. G’n wonder dat ons kerke ...
En Route Bybelskool: Galasiërs #1 - Die waarheid gee lewe (Roedolf Botha)
มุมมอง 201หลายเดือนก่อน
Vandag se gelowiges is ongelukkig gewoond aan die Bybel in kitskosvorm en dit kom ons duur te staan. Ons ervaring is dat almal die Bybel inneem deur ander skrywers se boeke en reeds-verteerde dagstukkies. Die wat wel probeer Bybel lees wend hulleself na geïsoleerde versies sonder inagneming van die konteks. Niemand lees meer die Bybel van voor na agter vir hulself nie. G’n wonder dat ons kerke ...
Kleingroepmateriaal #32: Recap en Evalueer - Inkarnasie (Mikal Barnes)
มุมมอง 61หลายเดือนก่อน
Welkom by Oosterlig se kleingroepe! Kleingroepmateriaal word weekliks hier op ons kanaal vrygestel. Mag jou reis saam met jou kleingroep jou help om die beste weergawe van jouself te word. Kom word deel van die avontuur net soos jy is. Mag jy getransformeer word en 'n verskil maak in jou wêreld. Oosterlig se eredienste vind elke Sondag om 09:00 (In-Persoon & Aanlyn) en om 17:30 (In-Persoon) pla...
Kleingroepmateriaal #31: Recap en Evalueer - Die Bybel (Mikal Barnes)
มุมมอง 96หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #31: Recap en Evalueer - Die Bybel (Mikal Barnes)
Kleingroepmateriaal #30: Recap en Evalueer - Aanleer van nuwe gewoontes (NC Müller)
มุมมอง 101หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #30: Recap en Evalueer - Aanleer van nuwe gewoontes (NC Müller)
Kleingroepmateriaal #29: Recap en Evalueer - Sonde-identifisering (Ivor Swartz)
มุมมอง 1362 หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #29: Recap en Evalueer - Sonde-identifisering (Ivor Swartz)
Agora Café | Die Wit Wolf, terrorisme en geloof | met Stefaans Coetzee
มุมมอง 1.1K2 หลายเดือนก่อน
Agora Café | Die Wit Wolf, terrorisme en geloof | met Stefaans Coetzee
Intensionele Pa-wees: Hoe om jou gesin se geloofsreis te navigeer (met Roedolf en Ruben Botha)
มุมมอง 5492 หลายเดือนก่อน
Intensionele Pa-wees: Hoe om jou gesin se geloofsreis te navigeer (met Roedolf en Ruben Botha)
Kleingroepmateriaal #28: Recap en Evalueer - Heterogene Sosiale Vaardighede (Roedolf Botha)
มุมมอง 1182 หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #28: Recap en Evalueer - Heterogene Sosiale Vaardighede (Roedolf Botha)
Kleingroepmateriaal #27: Recap en Evalueer - Gebed (Mikal Barnes)
มุมมอง 1172 หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #27: Recap en Evalueer - Gebed (Mikal Barnes)
Kleingroepmateriaal #26: Recap en Evalueer - Gemeenskapsdiens (Mikal Barnes)
มุมมอง 1192 หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #26: Recap en Evalueer - Gemeenskapsdiens (Mikal Barnes)
Kleingroepmateriaal #25: Recap en Evalueer - Evangelisasie (Mikal Barnes)
มุมมอง 1283 หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #25: Recap en Evalueer - Evangelisasie (Mikal Barnes)
Kleingroepmateriaal #24: Praktyk 8 - Noodsaaklike elemente van inkarnasie (Roedolf Botha)
มุมมอง 1913 หลายเดือนก่อน
Kleingroepmateriaal #24: Praktyk 8 - Noodsaaklike elemente van inkarnasie (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Openbaring #6 - Die geskiedenis in 'n nuwe, vreemde taal (Roedolf Botha)
มุมมอง 1043 หลายเดือนก่อน
En Route Bybelskool: Openbaring #6 - Die geskiedenis in 'n nuwe, vreemde taal (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Openbaring #5 - Moet nie mislei word nie! (Roedolf Botha)
มุมมอง 1353 หลายเดือนก่อน
En Route Bybelskool: Openbaring #5 - Moet nie mislei word nie! (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Openbaring #1 - Te midde van al die moeilikheid is God met ons (Roedolf Botha)
มุมมอง 4183 หลายเดือนก่อน
En Route Bybelskool: Openbaring #1 - Te midde van al die moeilikheid is God met ons (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Openbaring #3 - Heilig, heilig, heilig is Hy (Roedolf Botha)
มุมมอง 1113 หลายเดือนก่อน
En Route Bybelskool: Openbaring #3 - Heilig, heilig, heilig is Hy (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Openbaring #2 - God het die sewe sterre in Sy hand (Roedolf Botha)
มุมมอง 1363 หลายเดือนก่อน
En Route Bybelskool: Openbaring #2 - God het die sewe sterre in Sy hand (Roedolf Botha)
En Route Bybelskool: Openbaring #4 - Die sewe trompette (Roedolf Botha)
มุมมอง 1183 หลายเดือนก่อน
En Route Bybelskool: Openbaring #4 - Die sewe trompette (Roedolf Botha)
En Route Griekeland Bybeltoer #18 - Sterf met styl
มุมมอง 633 หลายเดือนก่อน
En Route Griekeland Bybeltoer #18 - Sterf met styl
En Route Griekeland Bybeltoer #17 - Griekse afgode, redenasies en Paulus se vreemde strategie
มุมมอง 1183 หลายเดือนก่อน
En Route Griekeland Bybeltoer #17 - Griekse afgode, redenasies en Paulus se vreemde strategie
En Route Griekeland Bybeltoer #16 - Denke vandag: Van slagveld tot metanoia
มุมมอง 1093 หลายเดือนก่อน
En Route Griekeland Bybeltoer #16 - Denke vandag: Van slagveld tot metanoia
En Route Griekeland Bybeltoer #15 - Geloof is 'n liggaamsding (met Q&A)
มุมมอง 853 หลายเดือนก่อน
En Route Griekeland Bybeltoer #15 - Geloof is 'n liggaamsding (met Q&A)
En Route Griekeland Bybeltoer #14 - Liefde en Paulus se verhouding met die Korintiërs
มุมมอง 1063 หลายเดือนก่อน
En Route Griekeland Bybeltoer #14 - Liefde en Paulus se verhouding met die Korintiërs
En Route Griekeland Bybeltoer #13 - Orakels, noodlot en die rede van die evangelie
มุมมอง 753 หลายเดือนก่อน
En Route Griekeland Bybeltoer #13 - Orakels, noodlot en die rede van die evangelie

ความคิดเห็น

  • @carinaventer5937
    @carinaventer5937 10 วันที่ผ่านมา

    Dankie vir die kragtige boodskap

  • @ellabutler8503
    @ellabutler8503 11 วันที่ผ่านมา

    N diep hartroerende treffende kersboodskap ooit. Die Here seën... Ivor ❤❤❤❤

  • @ellabutler8503
    @ellabutler8503 11 วันที่ผ่านมา

    Ware aangrypende woord. Baie dankie Ivor , geseënde 2025 ❤❤

  • @netsgonsalves7571
    @netsgonsalves7571 12 วันที่ผ่านมา

    Dankie Ivan vir n kragtige boodskap. n Geseende jaar vir jou en familie

  • @douglasnell7856
    @douglasnell7856 12 วันที่ผ่านมา

    Dankie.

  • @magdelrademan8882
    @magdelrademan8882 12 วันที่ผ่านมา

    Treffende boodskap

  • @amandaviviers1404
    @amandaviviers1404 18 วันที่ผ่านมา

    Dankie Ivor hierdie boodskap sal vrugte dra 🙏🛐❤️

  • @elzannesteyn1453
    @elzannesteyn1453 18 วันที่ผ่านมา

    Een van die mooiste Kersdienste wat ek al beleef het - dankie vir 'n besonderse mooi boodskap wat so diep getref het!

  • @ME-st3sz
    @ME-st3sz 22 วันที่ผ่านมา

    Such powerful words. Love your shorts. ❤

  • @ME-st3sz
    @ME-st3sz 22 วันที่ผ่านมา

    Pragtige boodskap. God bless you.

  • @roedolfbotha2651
    @roedolfbotha2651 26 วันที่ผ่านมา

    Hi, Joeline! Dankie v jou comment. Die evangelie fokus op die versoeking v al die nasies. Alhoewel ons geen probleem het met die gelofte en ook nie dat dit gepas kon wees vir sy tyd nie, kan geloftedag vandag deur ander volke v ons land as uitsluitend of selfs vyandig beleef word. Die evangelie kan nie hierdie misverstand bekostig nie. As Afrikaanse Christene is ons eerste prioriteit dus nie die viering v ons eie persoonlike etniese oorwinnings nie, maar eerder wat ons rol in versoening in SA kan speel.

  • @joelenemcdonald9366
    @joelenemcdonald9366 26 วันที่ผ่านมา

    Hoekom nie Geloftedag nie?

  • @ChristaJCronje
    @ChristaJCronje 29 วันที่ผ่านมา

    Was wondelik

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir jou harde werk, Roedolf. Ons leer so baie saam met & van jou!

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 หลายเดือนก่อน

    Amen amen pastoor Ivor... N boodskap vol krag om saam te neem vi di seisoen en nuwe jaar... Baie dankie 🙏

  • @dalenevanrooyen1126
    @dalenevanrooyen1126 หลายเดือนก่อน

    Stefaans, het jou eerste boek gelees en het my diep geraak. Sal baie graag die ander ook wil lees. Dankie vir jou mooi getuienis.

  • @estelleclassen8680
    @estelleclassen8680 2 หลายเดือนก่อน

    Fantastiese boodskap van hoop. Rol van n man so bitter mooi uitgewys. Die man is die hoof van die huis, wat hy doen, "matter" en het n geweldige impak op die mense is sy lewe. Ons moet voluit lewe en n lewe leef tot eer van die Here.

  • @antoinetteantheajacobslang8155
    @antoinetteantheajacobslang8155 2 หลายเดือนก่อน

    My gunsteling psalm toe ek i ontmoeting met die Here gemaak dit.Vers 4 staan uit ve my, "Ja ,my oortredings ken ek en van my sonde bly ek altyd bewus 😢

  • @annanievandenberg398
    @annanievandenberg398 2 หลายเดือนก่อน

    Stefaans, lekker om jou weer te sien. Halo uit Middelburg. Dankie vir jou getuienis, dis kragtig. Ek en tannie Marie is steeds vriende en bidmaats. Hou aan getuig en mag ons Vader jou en jou gesin ryklik seën tot sy eer. Liefde

  • @MultiTjokkie
    @MultiTjokkie 2 หลายเดือนก่อน

    Die Here lewe!

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 2 หลายเดือนก่อน

    Onse Vader vergeef ons ons skulde soos ons ons skuldenare vergewe.Dankie Ivor.

  • @elsaholtzhausentaylor416
    @elsaholtzhausentaylor416 2 หลายเดือนก่อน

    Baie geseënde boodskap!! Dankie Ivor🙏

  • @fransievermeulen5295
    @fransievermeulen5295 2 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏🙏🙏🙏

  • @PhoneSetup-c9t
    @PhoneSetup-c9t 3 หลายเดือนก่อน

    En ons smeek U Here, help ons in die stryd teen die bela wet... ASSEBLIEF... In Jesus Naam. Amen 🙌🙌🙌

  • @waldo..8021
    @waldo..8021 3 หลายเดือนก่อน

    Die probleem wat ek het met Christendom is dat dit in 'n mate "putty" is. Dit verander om die tyd en kultuur te pas. Dit bevat nie objektiewe moraliteit nie, net subjektiewe moraliteit gebaseer op die kultuur van die dag. Ek persoonlik dink nie dat moraliteit van 'n alwetend wese "putty" sal wees nie.

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 4 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir hierdie amazing ondervinding & uitstekende lesings....so lewens-en-geestelike verrykend!!

  • @AnsGerber
    @AnsGerber 4 หลายเดือนก่อน

    So véél waarde en waarheid in hierdie gesprek. Baie dankie dat jy dit so onopgesmuk en eerlik deel, André.

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 4 หลายเดือนก่อน

    Amen!

  • @elenorhendriks8613
    @elenorhendriks8613 4 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Ivor.

  • @louisevandermerwe5892
    @louisevandermerwe5892 4 หลายเดือนก่อน

    Ek wou so graag luister na jou verduideliking, maar daars nie klank nie.

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ivor vir hierdie besonderste mooi woorde

  • @rubenbotha5005
    @rubenbotha5005 5 หลายเดือนก่อน

    Lekker Video manne!! Sien julle by die Oosterfees!!

  • @Mel-y4l
    @Mel-y4l 5 หลายเดือนก่อน

    Amen ❤

  • @bertramvosloo3049
    @bertramvosloo3049 5 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏🙏🙏🙏🙌🙌

  • @JacoSchwartz-p5t
    @JacoSchwartz-p5t 5 หลายเดือนก่อน

    Mooi my brother!!!!! God Bless!!!

  • @regardtdebruin3180
    @regardtdebruin3180 6 หลายเดือนก่อน

    Dit is goed om hierdie gesprekke in Afrikaans te hoor

  • @dianedempsey4494
    @dianedempsey4494 6 หลายเดือนก่อน

    ❤ Skatkis vir my soveel waarde asook vir vriende vir wie ek aangestuur het asook die belofte van ovoorwaardelike liefde dankie Roedolf elke volgende reeks maak my meer opgewonde!

  • @MultiTjokkie
    @MultiTjokkie 6 หลายเดือนก่อน

    Dis die mooiste lied wat laaste gesing is.

  • @JUDYGROBELAAR
    @JUDYGROBELAAR 6 หลายเดือนก่อน

    Naand. My Naam is Judy. Ek Wil net hoor of dit moonlik is Om vandag Se preek op RSG Vir my te Kan stuur. Asb. Ek Wil dit graag van begin af luister. Groot asb.

  • @Mel-y4l
    @Mel-y4l 7 หลายเดือนก่อน

    Awesome 🤩

  • @OomVlam
    @OomVlam 7 หลายเดือนก่อน

    Nee hel man.

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 7 หลายเดือนก่อน

    ❤AMEN

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 7 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie weereens kosbaar.. ek sien uit na nog baie meer n mens hoor eintlik te min vd ou Testament..❤❤

  • @emsiedevos9817
    @emsiedevos9817 7 หลายเดือนก่อน

    Fantasties..baie dankie dis so lekker om daardie hoofstukke te "hoor"..ons "boer" mos so soort van net in die nuwe Testament en Psalms❤😊

  • @mariebotha4478
    @mariebotha4478 7 หลายเดือนก่อน

    What a wonderful experience. Thanks to Pastor Roedolf for the wonderful initiative & his world class Bible teaching. It makes the Bible come alive! Thanks also to Johan Erasmus for sharing his knowledge & for the magnificent organisation. Every member of the group is so special & you all have crept into my heart.....you exemplify true Christianity. I am proud to call you my brothers & sisters!!❤

  • @vickylouw2669
    @vickylouw2669 8 หลายเดือนก่อน

    Groot blessing. Dankie!

  • @JimmyNel-q6i
    @JimmyNel-q6i 8 หลายเดือนก่อน

    Amen

  • @elsaholtzhausentaylor416
    @elsaholtzhausentaylor416 9 หลายเดือนก่อน

    Pragtige preek, dankie Ivor

  • @eldorettebowles7843
    @eldorettebowles7843 9 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Ivor so n kragtige boodskap mag Jesus jou vashou vir altyd😢

  • @MyFinancialFriend-private-acct
    @MyFinancialFriend-private-acct 9 หลายเดือนก่อน

    WELLDONE❤👏🙌🙏Welkom havent got a Municipality anymore terreble😪God bless u🙏🙌👏❤❤❤