Legends Legacy Series - Barbel Propping

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 พ.ย. 2020
  • Prop vir Babers is sekerlik een van die lekkerste ervarings wat daar is!!
    Klein stokke en katrolle, maar ñ reuse geveg wat reg voor jou oë gebeur.
    Barend Breedt en Christiaan De Beer verduidelik hoe om te prop vir babers in een van Bloemhofdam se sloepe.
    MAXIMUS doen weer sy deel en die babers ruik die unieke Halibut reuk oor ñ vêr afstand.
  • กีฬา

ความคิดเห็น •