In gesprek met Callie Roos & Dewald de Beer - deel 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 9

  • @thyszondagh6541
    @thyszondagh6541 2 หลายเดือนก่อน +1

    Voorwaar uitstekend, oom Dewald weet n mens donner nie n goeie storie met feite op nie. Wat n yster. Skryf asb n boek met al die oorlewings stories. Mooiloop

  • @rodtennant7603
    @rodtennant7603 2 หลายเดือนก่อน +2

    Weer 'n uitstekende gesprek. Ek sien uit na 'n boek vanaf Dewald or oorlewing, ASSEBLIEF! Ek is seker dit sal 'n rekord breeker verkooper wees! BAIE DANKIE Dewald en Callie!!

  • @magdalejackel
    @magdalejackel 2 หลายเดือนก่อน

    Saluut vir julle! Julle kennis en die toepassing van jul kennis is absoluut puik! ❤

  • @erickbotha9611
    @erickbotha9611 2 หลายเดือนก่อน +1

    Baie lekker gekyk dankie

  • @martintheunissen7847
    @martintheunissen7847 2 หลายเดือนก่อน +1

    Skitterende storie van oom Dewalt, wat 'n legende

  • @kempvdwesthuizen9245
    @kempvdwesthuizen9245 2 หลายเดือนก่อน +1

    Al wat ek kan sê is WOW. Oom Dewald was n baanbreker. Geniet sy gesprekke baie. Kan sien hy was ook n regte stoutgat op sy tyd. Ek salueer 'n ware soldaat. Gods rykste seen

  • @Zorro-dc7pe
    @Zorro-dc7pe 2 หลายเดือนก่อน

    Lekker stories me 2 lekker wolhaarstories ingesluit, die Buffelstorie en die tarentaal skiet met n kettie veral die kopskoot. .En nog so paar funnygoed soos "engelsman" wat Malan heet

  • @louisgeldenhuys9439
    @louisgeldenhuys9439 2 หลายเดือนก่อน +1

    Saluut, stainless steel.