Uitstekende praaitjie! Dankie vir jou diens en die innoverende drils en taktiek wat julle as 'n span ontwikkel het! Jou geesdrif vir die saak is duidelik vir almal. Ek salueer julle en die eenheid. Ek was 'n voormalige inf / marineer komp bev op die grens, wat saam met my pelotons gestap het.
Amazing on die stories te hoor. Ander tyd, kan my indink hoe magte under (Gaius) Marius dieselfde vryheid gekry het om doktrine te buig en 'n effektiewe mag te vorm. Dankie dat die geskiedenis wasgele word hier!
Weereens baie dankie vir n wonderlike onderhoud
Uitstekende praatjie Waal, baie dankie. Goeie insig in 101. Yster, dankie! Seënwense
Sal dit nogals waardeur as ek met jou Kan sit en gesels oor Wamboland
Waal, voorwaar n Yster wat n verskil gemaak het. Wessie die positiewe doelwit verseker bereik.
awesome
Uitstekende praaitjie! Dankie vir jou diens en die innoverende drils en taktiek wat julle as 'n span ontwikkel het! Jou geesdrif vir die saak is duidelik vir almal. Ek salueer julle en die eenheid. Ek was 'n voormalige inf / marineer komp bev op die grens, wat saam met my pelotons gestap het.
So interessant, dankie
Nie geweet jy was ook in J G Meiring nie
Amazing on die stories te hoor. Ander tyd, kan my indink hoe magte under (Gaius) Marius dieselfde vryheid gekry het om doktrine te buig en 'n effektiewe mag te vorm. Dankie dat die geskiedenis wasgele word hier!
Walie, jy praat
asof dit gister was, ai ou bul...
Dit was lekker om "weer te sien"
Groetnis.
🦇
Ysters
Een woord:
RESPEK.
Saluut.
⚡️⚡️71A