Die verhale van twee Russies vervaardigde Mig vegvliegtuie by Cuito Cuanavale
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
- Sluit by hierdie kanaal aan om toegang te kry tot byvoordele:
/ @wynanddutoit9869
Hierdie kanaal is die privaatkanaal vir Wynand du Toit waar vriende, belangstellendes en lede van SBB met mekaar kommunikeer. Lidmaatskap vlakke word aangebied aan diegene wat 'n ietsie ekstra wil hoor, sien en ingelig oor te word.
Lidmaatskap en intekening maak jou nie 'n lid van SBB nie. SBB aansluiting word gedoen deur die skakels te volg op www.suidlandbb.co.za en/of deur die HK van SBB te skakel by 060 526 1972 of kontak per epos : admin@suidlandbb.co.za
Soortgelyk gee SBB lidmaatskap jou ook nie toegang tot die ledevlakke van hierdie kanaal nie.
Dankie Wynand,
Self het ek ook jou onvergeetlike tyd van die bosoorlog gevolg.
My oupa het volgens my pa ook die Engelsman op wie hy geskiet het (1900 Anglo Boere oorlog) later ontmoet en bevriend geraak.
Hy het ook na die oorlog vir ń Engese offisier ń huis gebou om geld te bekom om vir homself ń huis te bou op Roodeplaats (Pretoria)
Min respek vir politici ....
He he he...
Verstaan nie jou kommentaar nie. Verduidelik asb.
Teer en veer hulle...
Baie Dankie op 76 geniet jou program baie Angola is n bonus Groete
DANKIE KOLONEL....
BAIE INTERESSANT...LEERSAAM.
Mooi stories dankie !
Fantastic story
Die Cubanse Veg Vlieenier se naam was Alberto Ley
"Never tell a soldier that he does not understand the cost of war." Eye in the Sky
Ek het my pa soos n baba sien huil met El Alamein se 50ste herdenking, ja baiegeharde soldate se harte weerspieél die mooiste gesindheid en liefde
En Dawid het die Here geraadpleeg. Ek wonder hoe veel raadpleeg die Here vandag?
Hoe konnekteer jy jou kommentaar t.o.v. met wat in hierdie video gepraat word??
@@nivek5031 What happened on this planet isn't the absence of God but the absence of people seeking God.
I'm sure at that time they were both trying to figure out why they were in foreign lands.....like we all were!!!😮😢
Moet nooit gaan veg vir n leier wie se eie seun nie in die voorste linies is nie.
Dis waar en die wat weermag ontduik.Sal nie praat nie andets is die hel los.
Ek was op die ongelukstoneel van C340. Dit is eenvoudig n skande dat Zuma hierdie vliegtuig uit die SALM museum 'gesteel' het
Daar was ook die ongelooflike verhaal van Charlie Brown en Franz Stigler in Ww2. Al wat oorbly is ongelooflike kamaraadskappe tussen voormalige enemies en baie trane en hartseer oor gebeure in ooloë
Ek het op n toring gestaan en kyk hoe Arthur Pearcy n noodlanding gedoen het op Rundu. Die Mirage het n short final gedoen en agter n hangar verdwyn. Toe daai Mirage agter die hangar uitkom, het ek gesien die drogue chute het nie ontplooi nie, toe sien ons hier kom k.k. en hardloop af aanloopbaan toe. Toe ons seker 15 minute later daar aankom le die Mirage nog onder skuim en Arthur was reeds in die ambulans gelaai. Was nogal opwindend vir n Inligtings tiffie.
😢
Ja daar was daardie jare n nuusberig van die vliegtuig in die mielieland.
Ook interessant is dat govt besig was saam "vyand"ctr werk, om MiG motors in mirages in Rusland werk te maak..terwyl ons baklei het🤬⌛⚖️
Nee, ons het toe reeds die jaar tevore uitgevind dat die rooi Ruski's wat onder beddens in Suid Afrika weg gekruip het net 'n bang maak storie was. Die militere attache van die SA Ambassade in Moskou het die projek van tyd tot tyd besoek
Wynand, ek kan u help met Arthur se kontak inligting.
Dankie Braam, stuur dit asb na wpjdutoit@gmail.com