Very lekker! I'd use that ferric chloride outside though, it can cane your lungs and eyes 😆 Thanks for the video, learnt a few things. Had I seen this a week ago I'd maybe have tried on my Wendal but mine is already modified and looking very nice. Love the comment on the gloves too 🤣🤣🤣
Lyk baie smart maar onthou om goeie ventilasie te he met daai Ferric Chloride. Daai goed sal mikro gaaitjies in jou longe brand. Dis maar altyd n goeie idee om n respirator ook te gebruik in n confined area. As jy hom so hou in die lig dan lyk dit saoos berg reekse in een van daai middel eeuse skilderye. Dit lyk vrek mooi!
Dankie Johan! Ja dit is wys om bietjie ventilasie te he. Die fan was darem aan, maar in die toekoms dink ek sal ek dit buite doen as dit nie op kamera moet kom nie 😅
@@cleancut-edc Ek dink dit her bitter nice uitgekom en dis glad nie so moeilik om te doen nie! Jy gaan maak dat almal begin hulle titanium goeters begin kleur haha! Ek sit klaar hier en wonder on dit sal werk op horlosies lol.
To buy this knife:
pickledsteel.co.za/Wendal-Tit...
or
facebook.com/PickledSteel
Very lekker! I'd use that ferric chloride outside though, it can cane your lungs and eyes 😆 Thanks for the video, learnt a few things. Had I seen this a week ago I'd maybe have tried on my Wendal but mine is already modified and looking very nice. Love the comment on the gloves too 🤣🤣🤣
Lekker Man! is dit nou die Jonathan Mod? share bietjie daar op die fans group.
@@cleancut-edc yip! He sent them back via Postnet only this morning. My Atgeir too. Looks so good! Patience 😋
Netjies! Ek sien uit om hulle te sien 😀@@AdrianTregoning
Very nice ano job. I will definitely try doing it your way and get the right stuff this time. Thank you CC
Got the Ferric cloride on Bob shop from Mantech! I am so excited to see you do it!
Where are pickled steel wendal knives made?
I believe they are made in Asia, I can't confirm if it is China or Taiwan made. They have manufactures in different parts of Asia.
Lyk baie smart maar onthou om goeie ventilasie te he met daai Ferric Chloride. Daai goed sal mikro gaaitjies in jou longe brand. Dis maar altyd n goeie idee om n respirator ook te gebruik in n confined area. As jy hom so hou in die lig dan lyk dit saoos berg reekse in een van daai middel eeuse skilderye. Dit lyk vrek mooi!
Dankie Johan! Ja dit is wys om bietjie ventilasie te he. Die fan was darem aan, maar in die toekoms dink ek sal ek dit buite doen as dit nie op kamera moet kom nie 😅
@@cleancut-edc Ek dink dit her bitter nice uitgekom en dis glad nie so moeilik om te doen nie! Jy gaan maak dat almal begin hulle titanium goeters begin kleur haha! Ek sit klaar hier en wonder on dit sal werk op horlosies lol.
Joh n Lightning Ano op n Horlosie sal verseker fantasties lyk@@johanvandersandt8904
@@cleancut-edc Ne? Ek sal moet n cheap een soek wat ek kan gebruik as n toets stuk!
You need to invest in a small Dremel Stylo +. It's nice and handy to do a job like you attempted, and basically the price of a Pickled Steel.
Definitely on the wish list
13:55 moenie daai brandewyn en Coke drink nie.