Kwêla: Theuns Jordaan

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Die sanger en liedjie-skrywer Theuns Jordaan se nuutste CD, Roeper het reeds die 100 000-verkopemerk verbygesteek en hom dubbele platinumstatus besorg. Dit het ook 'n hele rits nuwe treffers opgelewer. Theuns kom kuier in die ateljee by Coenie en vertel van al sy planne vir 2013.

ความคิดเห็น • 16

  • @user-tm1jn3px6p
    @user-tm1jn3px6p 6 หลายเดือนก่อน +2

    Ons groet n LEGENDE.Dankie vir die pragtige stem wat jy vir ons nagelaat het.Meegevoel aan sy familie.😢

  • @annettescholtz47
    @annettescholtz47 2 ปีที่แล้ว +9

    Theuns was in 'n klas van sy eie. Ons gaan hom mis. Mag hy in vrede rus by ons Hemelse Vader. Tot weersiens Theuns.

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 2 ปีที่แล้ว +7

    Pragtige onderhoud! Kan nog nie glo Theuns is nie meer hier nie🥲🥲

  • @chelshaja
    @chelshaja 2 ปีที่แล้ว +6

    just love Jordaan and his music which i play every day loads on his own and with Juanita as well who has a beautiful voice
    just wish I could understand the words
    RIP Jordaan

  • @JustAnotherDoumaSimp
    @JustAnotherDoumaSimp 2 ปีที่แล้ว +16

    N groot legende het ons gegroet. 💔😢RIV Theuns.😢😢 Jou musiek sal vir altyd leef in SA. 🇿🇦 17/11 /2021. Is Theuns na sy hemelse Vader. 💙🤗

    • @terezafazolo8846
      @terezafazolo8846 4 หลายเดือนก่อน

      Gostaria que você traduzido para o português

  • @susankeyter898
    @susankeyter898 10 ปีที่แล้ว +12

    Theuns Jordaan bly vir my net een van die beste sangera.
    Ek hoef nie in n sekere mood te wees om na hom te luister nie....enige tyd kan ek na hom luister! Dankie vir goeie musiek!

  • @marthabooth4085
    @marthabooth4085 2 ปีที่แล้ว +8

    Shalom Theuns.. jy leef voort..👋

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 3 ปีที่แล้ว +10

    Theuns jou musiek is goed, groot rede is...jy skree nie bloumoord,...groot irritasie op radio deesdae. Mooi.

  • @selmaalmeida7214
    @selmaalmeida7214 2 ปีที่แล้ว +7

    UMA VOZ INCONFUNDÍVEL QUE JAMAIS VOU ME ESQUECER NÃO ME CANSO DE VER E REVER TEUS VÍDEOS MUITO TRISTE NÃO TÊ-LO MAIS AQUI 💔🇧🇷💔🇧🇷💔🖤

  • @elzethdisibioviljoen5984
    @elzethdisibioviljoen5984 2 ปีที่แล้ว +3

    WHAT GOD LOVES, HE TAKES EARLY! HIS AMAZING VOICE IS NOW SILENT!! GRAZIE A TUTTI !

  • @soniaponzio9426
    @soniaponzio9426 ปีที่แล้ว +1

    Sweet Theuns, always in my heart!! Wherever I go I take his voice with me!❤❤❤❤

  • @christoels8110
    @christoels8110 3 ปีที่แล้ว +14

    Perfeksionisme is maar net een van die komponente wat Theuns onderskei van groot kunstenaars. Hy is maar net in 'n klas van sy eie. Die spore wat hy laat waarin ander kunstenaars volg het nie oornag gerealiseer nie.

    • @mariaameliazan3020
      @mariaameliazan3020 2 ปีที่แล้ว +1

      Sou fã número um desse cantor e não entendo a linguavtao linda que fala com essa voz rouquinha. Quero muito a tradução para o português. Muito obrigada.

  • @jirijary4459
    @jirijary4459 ปีที่แล้ว

    Jakou reci to mluvi?