More Ds Danie, Here help my om ander te help en niks terug te verwag nie. Want ons moet ander help uit liefde uit soos Jesus dit gedoen het. Amen in Jesus se naam❤❤
GOD is Liefde Liefde Liefde dankie Onse Vader vir U Groot Groot oneidige Liefde in Jesus Naam Amen en help ons om mekaar te help daar is so baie wat hulp nodig het.❤❤❤
More Danie en aan Elk n MOOI Geseende Jesusdag Dankie Vir die Mooi Boodskap gee om niks terug. Terug te verwag Amal sukkel maar ons moed bereid wees om by dra tot Kerk want kerke help die wat swaar Kry gee deel aan die Kerk 🙌🏻🙏🏻🛐✝️
HANDELINGE 11:28-30 AFR53 [28] En een van hulle met die naam van Ágabus het opgestaan en deur die Heilige Gees te kenne gegee dat daar 'n groot hongersnood oor die hele wêreld sou kom, wat ook gekom het onder keiser Claudius. [29] En die dissipels het besluit dat iedereen van hulle na sy vermoë iets sou stuur tot versorging van die broeders wat in Judéa woon. [30] En dit het hulle ook gedoen en dit deur Bárnabas en Saulus aan die ouderlinge gestuur.

Goeie môre. Amen. Baie dankie vir die ware boodskap. Gee vir God uit liefde altyd. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
Here hier is my talente gebruik my soos U goed dink, Amen 🙏
Dankie Ds Danie vir ons pragtige boodskap vanoggend, mooi geseende sondag vir jule
Amen, dankie danie vir pragtige en ware boodskap, geseende sondag vir julle.❤❤
Amen 🙏Dankie My Hemelse Vader Dat Ons Kan Gee... GOD SE LIEFDE EN GENADE WORD NET GROTER..... HY SORG.... Amen🙏✝️🙏
Amen.
GOD is Liefde Liefde Liefde dankie Onse Vader vir U Groot Groot oneidige Liefde in Jesus Naam Amen en help ons om mekaar te help daar is so baie wat hulp nodig het.❤❤❤
Amen.
Amen 🙏 🙏 🙏 danki bdskp
Dankie
DANKIE HERE ❤
Thanks be to GOD for our daily bread 🙏🙏🙏🙏🙏
Amen.
Amen!
GOD seën u
Amen🙏❤️
Amen!
More Danie en aan Elk n MOOI Geseende Jesusdag Dankie Vir die Mooi Boodskap gee om niks terug. Terug te verwag Amal sukkel maar ons moed bereid wees om by dra tot Kerk want kerke help die wat swaar Kry gee deel aan die Kerk 🙌🏻🙏🏻🛐✝️
Amen.
More Danie. Baie dankie vir jou treffende boodskap. Geseende dag verder vir jou en jou gesin. 🙏🙏
Dankie Isabel.
Halleluja amen
Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤❤🙏
Geloof word versterk lees jou Bybel en Jesus is daar vir jou
Amen.
More Danie, dankie vir jou kragtige boodskap. Seeninge.
Seën vir jou ook Hennie.
HANDELINGE 11:28-30 AFR53
[28] En een van hulle met die naam van Ágabus het opgestaan en deur die Heilige Gees te kenne gegee dat daar 'n groot hongersnood oor die hele wêreld sou kom, wat ook gekom het onder keiser Claudius. [29] En die dissipels het besluit dat iedereen van hulle na sy vermoë iets sou stuur tot versorging van die broeders wat in Judéa woon. [30] En dit het hulle ook gedoen en dit deur Bárnabas en Saulus aan die ouderlinge gestuur.
Dankie
Plesier.

Dankie Tobie.