Its because you've got Soul Brother! Music speaks to the soul, no matter what colour you are and you've got good taste in music! I'm White & I love Refentse's music no matter the language he sings in. Stay blessed.
My Sannaq, jy is die een vir my. Ek sal berge klim vir jou. Riviere deur swem. Ek wil al die goeie met jou deel en al jou hartseer swaarkry saam jou ervaar. En jou bystaan. Deur dik en dun. Love jou stukkend.
Vandag is 'n swaar dag vir my. Geen idea hoekom. Die lied maak my altyd huil, en daarna voel ek beter. Baie dankie vir al jou liedere. Selfs "Bitter" is net so 'n fantastiese lied om na te luister.
Die song het my hart gebreek & weer geheg in die eerste minuut! Ek luister gladnie na Afrikaanse musiek nie, nog minder na die genre, my favourites is death metal ens, so dit sê baie
My hart is my toevlug Ek gee dit nou vir jou Draai hom toe met ware liefde Jy kan hom altyd by jou hou Ek sien dit in die sterre Ek hoor dit in jou stem Daars meer in hierdie lewe Soveel meer vir ons bestem Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Ek sê dit nie genoeg nie Maar ek weet dat jy verstaan Dat 'n man verloor sy woorde As 'n vrou soos jy, voor hom staan Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat ek liefhet Jy's die vrou wat my hart het In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan Jy's die vrou wat ek liefhet Die vrou wat my hart het
am black south Africa but afrikaneer music make me feel good . lets just say rock music as a whole . I don't know why I just love this kinds of music
It speaks to all cultures music
This is rock?
It’s because it touches the soul my friend. Language does not matter.
Its because you've got Soul Brother! Music speaks to the soul, no matter what colour you are and you've got good taste in music! I'm White & I love Refentse's music no matter the language he sings in. Stay blessed.
because it is not mouths that speaks but hearts and souls
Learned Afrikaans through this guy's music.
Mooiste song oor ware liefde Jo...Die song bring trane in my oe as ek hom hoor...
great lied mnr ... wat ek nie sal gee om n koffie saam met jou te drink nie.. seen vir jou!!
Greetings from Botswana. I don't understand Afrikaans but the song just hits the right spots!
Hoekom😅😅/hobaneng ousi😅
Die song maak my trots om afrikaans te wees. Verseker een van die mooiste afrikaanse songs wat ek nog in my lewe gehoor het. Hou so aan.
Ek is jammerlik gebore in Meppel. Ek wil graag n Afrikaner wees, omdat ek dan trots kan wees op n groot volk.
Jou musiek het soveel dieper betekenis!! Ek en my Man is absoluut groot aanhangers!! Jy maak Afrikaans Trots!!!
Sjoe ruk hierdie liedjie my, hoe mooi is daai liefde ❤
Joe i love your music... ever wanna talk im here, jou musiek inspereur baie mans and im one of them. 💪😎
Ek voel so geeerd om Jo Black se liedjie as my dansbaan open liedjie te gebruik saam met my man op ons trou dag in April 2019.💒 Jy is super Jo!!🌟
My Ma staan agter my Pa, met agteruitgaan, amper 60 jaar getroud, dankie hierdie liedjie dra my💕🙏
so bitter mooi, ek tjank nou so lekker! stunning. jy is 'n ongelooflike talent en ek is mal oor jou musiek
My Sannaq, jy is die een vir my. Ek sal berge klim vir jou. Riviere deur swem. Ek wil al die goeie met jou deel en al jou hartseer swaarkry saam jou ervaar. En jou bystaan. Deur dik en dun. Love jou stukkend.
Dankie Jo vir die mooi lied, het hom gespeel op ons troudag so paar weke terug to my vrou in die kerk ingeloop het. Puik
My man sit in verre lande en jou musiek is my hartslied vir hom 😥😥... Dankie Joe 😘
Dankie Jo vir die song wat ons vir altyd sal hê! Dit beteken so baie vir ons ❤️
Well done jo, not a afrikaans guy but i must say i am a fan. Soos n boer seuns soortvan well done boy
Ongelooflik mooi. Woorde wat met n mens se siel praat. Nou verstaan ek hoe lief my man my het.
I love my wife to bits!! This song gives me a lump in my throat...
Ek is mal oor jou musiek. Dit Kom van diep binne jou siel. Mens Kan dit voel. Blessings to you
Mooiste , mooiste video wat ek al ooit gesien het! Stunning verby xxx
Vandag is 'n swaar dag vir my. Geen idea hoekom. Die lied maak my altyd huil, en daarna voel ek beter. Baie dankie vir al jou liedere. Selfs "Bitter" is net so 'n fantastiese lied om na te luister.
Jooc
❤
Dis Baie mooi!!!😎
Die song het my hart gebreek & weer geheg in die eerste minuut! Ek luister gladnie na Afrikaanse musiek nie, nog minder na die genre, my favourites is death metal ens, so dit sê baie
greetings from Austria, love this song!!
My hart is my toevlug
Ek gee dit nou vir jou
Draai hom toe met ware liefde
Jy kan hom altyd by jou hou
Ek sien dit in die sterre
Ek hoor dit in jou stem
Daars meer in hierdie lewe
Soveel meer vir ons bestem
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Ek sê dit nie genoeg nie
Maar ek weet dat jy verstaan
Dat 'n man verloor sy woorde
As 'n vrou soos jy, voor hom staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat ek liefhet
Jy's die vrou wat my hart het
In my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
Ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
Jy's die vrou wat ek liefhet
Die vrou wat my hart het
Dis mooi song eks mal oor hierdie song.woderlik baie super mooi!!💖😎
Jy sing n gat in my hart, ek moet nou die emosies beheer.... Jy is n pragtige mens.
Dit is so bitter hartseer mooi!!!
Hemel Jo.........ek is weg van die huis........en die Woorde en Vid Draai my Hart..
I absolutely love this song, and loooove your music 💕💗
Annalize is my lewe in 3 minute vier en vyftig sekondes....want sy is die vrou wat ek lief het...
Joh! Ek huil elke keer! Die is so mooi
Ek love dit. Dankie vir wie jy is en wat jy doen!
Dit is een van die mooiste musiek vidoes wat ek nog gesien het!🌼
Fantastiese liedjie. So waar en spesiaal. Ons moet nooit die belofte maak wat ons maak op jou troue dag.
Pragtig Joe! Well Done Awesome Song!
Beautiful verby... Is mal oor jou stem en al jou liedjies❤️
Jo jou musiek is puik. Ek love dit. Hou aan met die goeie werk
Laat ek my hondervleis bring en op die stoep sit terwyl ek op die nature and lug kyk💓🇿🇦🔥this is beautiful music
Hierdie video het my in totale trane, dis so mooi!!
Wow Jo jy rock man gr8t song.Die song laat my dink aan my verlede love jou music Jo
👌👌
love it love it jo
❤Jou musiek Mata. 👌👌
wow baie mooi video en song
oh genade die is pragtig , die musiek video asook die woorde !!
Ek is lief vir hierdie liedjie
Ons almal weet jy kan pragtige liedjies skryf en sing nou moet jy net al jou kennis en wysheid vas vang in 'n BOEK!!!!!! Top verkoper gewaarborg!!!!!!
Goeie mens my mag maar Joe black
In my perspective:
skree sy op jou? Ja
Vloek sy jou? Ja
Gee sy jou breakup threats? Ja
Mar steeds het jy haar lief.
BEAUTIFULL WOW …..N stunning song...
Soo mooi... Huil snot n trane
Fok kry ek nou n knop in my keel...so mooi , die woorde en die video...well done Jo awsome song
How can you not like this?????
Die is by ver die mooiste musiek video Xx
Phew. What a song!
Dis 'n AWESOME video AWESOME!!
N liedjie na my Hart...sal nooit ophou droom nie
Ek is mal oor jou musiek ek en my pa ek het al jou cdLOVE JOU MUSIEK JO 👅
@Chloe die liefde van my lewe die lied verduidelik prisies hoe Ek Vir jou voel❤❤❤❤
Song's name is: woman that I love.
Ek is so lief vir jou
Thank YOU!!!
Mooiste song ever! En die beste perfekste man het die song vir my gespeel 😍
Een van my gunsteling liedere van jo black goeie musiek is skaars
baie baie mooi. n goeie lewensles en n goeie boodskap om by mekaar te staan, no matter what
Die song gaan nog my eerste kind veroorsaak🤣
Baie mooi en diep song Jo, jy mag maar die Here het jou geseen met n baie mooi talent.
Die trane rol oor my wange, maar dis happy trane...want mense is lief vir mekaar ....niks kan dit keer nie
Wow!!! Hoendervleis-mooi lirieke
Beautiful song Jo !!
Die mooiste song ever!!!!!!
Jo black ek is mal jou songs💜💜💜💜💜💜💛💛💛
Wow wow wow absolutely stunning
Jy is die ❤❤❤ beste
LOVE LOVE LOVE die liedjie ....
Ab
¹1
Joblack jou musiek word net beter en beter
Stunning song !! 🙌👏😊
Chutai I will not forget you❤
En daardie mooi ring is steeds aan jou linker hand!!
LOVE DIT! Dis awesome!
Beautiful!
Jo jy mag maar sing. Dankie vir di song
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤Dit is Tristan onthou asb my, ek het n foto met you geneem.
Lyrics:
My heart is my toufla
I hear it now for you
I'm trying to far to leefya
Stunni ng song en video
Wow wonderlike video
Mooi john
Wow great die beste.
Wow!!! 😱😍
Awesome Jo Awesome🤙🏼
Stunning wow wow wow
Makes me cry...every time. Deep really deep!
Awesome Awesome Awesome!!!
Ah Jo, die is sooooo mooi! En die video! Maak my, my pa mis! Hy was SO lief vir my ma 💜
❤❤❤❤
Beste liedjies ooit
Jy is awesome jo dirt jy was by laerskool wonderboom ek is n groot fane 😚😙😘😗
Pragtig!!!!!
Ag hoe tjank ek nou. My Ma het #alz.😭
Hoekom huil ek vir die mooi music video?
Uitstekend!!!