Polities Inkorrek: Episode 3 - Die groei van alternatiewe media

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 14

  • @paulmaritz1723
    @paulmaritz1723 3 ปีที่แล้ว +3

    Baie dankie, Jacques en Ernst, dit was lekker om hardop hieroor te kon dink!

  • @ConsciousCaracal
    @ConsciousCaracal 3 ปีที่แล้ว +9

    Dit was 'n lekker gesprek, dankie vir die uitnodiging op die program, Jacques.

  • @InalleErnst
    @InalleErnst 3 ปีที่แล้ว

    Die toekoms van media is gedesentraliseerd.

  • @Hannodb1961
    @Hannodb1961 3 ปีที่แล้ว +3

    Podsending! Dankie! Wat te dinges is n podgooi?

    • @sidelineropinions4692
      @sidelineropinions4692 3 ปีที่แล้ว +2

      Wat van 'n ding is 'n "dingis" ?

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 3 ปีที่แล้ว +2

      @@sidelineropinions4692 Dis soos n ding, maar net met meer is.

    • @sidelineropinions4692
      @sidelineropinions4692 3 ปีที่แล้ว +2

      Net so is 'n potgooi 'n potsending maar net met meer gooi.

    • @Hannodb1961
      @Hannodb1961 3 ปีที่แล้ว +2

      @@sidelineropinions4692 Solank hulle my nie doodgooi met hulle pods nie.

  • @cobuskrige
    @cobuskrige 3 ปีที่แล้ว +4

    100 jaar gelede was boeke verbrand, vandag sensor die media platforms jou as jy van die hoofstroom narratief verskil.

  • @elizabethlegrange1848
    @elizabethlegrange1848 3 ปีที่แล้ว

    Hoe kan n mens BING aflaai?

  • @richern2717
    @richern2717 3 ปีที่แล้ว +2

    Oopkop. Insiggewend.

  • @Hannodb1961
    @Hannodb1961 3 ปีที่แล้ว +5

    Gelukkig praat die meeste youtube gedagtepolisie nie Afrikaans nie. 😁