Dankie Vader dat U ons nie verlaat nie, Vader vergewe my dat ek somtyds voel U het my verlaat,U antwoord nie my bebede maar Meester U tyd is nie ons tyd nie, somtyds sit ek in nie gat van moedeloosheid dan Se ek net Here help my om optestaan, dankie vir U hand wat my help,watter voorreg het ons om U in ons donkerste tye U lig deur te stuur,ek loof en prys net een God wat die heelal gemaak het die Grote heelal geskep het ons deel waarvan gemaak het dankie Vader,ek loof en prys U Grote Naam en H/Gees alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏❤️🙋🙇🙌 Dankie Danie vir hierdie besonderste woord wat God jou vandag gegee om ons op te log,Amen,God seen jou en gesin met Sy opregte liefde 💝 en barmhartigheid🙏 Groete seen en Grootste Genade van Bo uit Sy heerlike Woning van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏❤️ DV tot more 🙌🫶
Baie Dankie Vir MOOI Boodskap v Oggend soms Voel ek ook dat Jesus ver Van my is maar ek lewe Elkedag Hy gee My Krag suurstof vernietig dan besef Ek My Here het my Nie Vergeet Dankie JESUS because He lives I can face tomorrow and forever Amen 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Môre ds Danie baie dankie vir die pragtige boodskap vanoggend. Die Here seën ons Elke dag maar daar is dae wat mens vergeet dat die Here by ons is en Hy seën ons Elke dag. Al raak ONS party dae moedeloos Here maak ons bewus dat U ons nooit alleen sal Los nie. Dankie Here baie dankie vir Al U liefde vir ons. Here ek is lief vir U en ek prys en loof U met hele wees. Geseënde dag vir u ds Danie en geseënd is u met Elke boodskap. Groete Rène ❤
More Ds, danki evir vandag se woord, ja die getal 3 .... ( het baie om daaroor te praat, maar ek dink nie hier op nie.) Dankie dat U weer bevestig deur U woord Here dat altyd by ons staan, ja ek voel baie keer U is nie naby nie. So staan ek ekle oggend op en besef dat U my wakker gemaak het vir n rede.... Here baie dankie dat U my/ons so kosbaar ag dat U ons wakker gemaak het vandag. Here help my om al my mense te seen met U liefde selfs die wat teen my staan, Here staan nog nader aan hulle sodat hulle U liefde en genade kan voel. Baie dankie Here vir Ds en dankie dat U deur hom met ons praat en ons gerus maak dat U altyd by ons is. Seen almal hier vandag en laat U liefde deur ons vloei dat almal kan sien U woon in ons. Ek vra dit in Jesus se naam .. Amen
Amen... 🙏DANKIE MY DRIE ENIGE GOD, VADER, SEUN EN HEILIGE GEES......IN U HEILIGE NAAM ALLEEN... Amen🙏
Dankie Vader dat U ons nie verlaat nie, Vader vergewe my dat ek somtyds voel U het my verlaat,U antwoord nie my bebede maar Meester U tyd is nie ons tyd nie, somtyds sit ek in nie gat van moedeloosheid dan Se ek net Here help my om optestaan, dankie vir U hand wat my help,watter voorreg het ons om U in ons donkerste tye U lig deur te stuur,ek loof en prys net een God wat die heelal gemaak het die Grote heelal geskep het ons deel waarvan gemaak het dankie Vader,ek loof en prys U Grote Naam en H/Gees alleen Amen ABBA Vader Amen 🙏❤️🙋🙇🙌 Dankie Danie vir hierdie besonderste woord wat God jou vandag gegee om ons op te log,Amen,God seen jou en gesin met Sy opregte liefde 💝 en barmhartigheid🙏 Groete seen en Grootste Genade van Bo uit Sy heerlike Woning van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙏❤️ DV tot more 🙌🫶
Dankie Here dat my beskermer en my vrede gee elke dag, Amen 🙏
Dankie Ds Danie vir ons pragtige boodskap vanoggend, mooi dag vir jou
Dis 'n groot plesier Annatjie. Seën vir jou dag.
AMEN . Dankie Ons Hemelse Vader dat U altyd by ons is 🙏🙏🙌
Amen.
Goeie môre. Dankie vir die boodskap vandag van die Here. Geseënde dag vir jou en baie Jesus liefde 🌲🌥️❤️✝️🙌
Dankie Andrè, jy moet ook 'n mooi en geseënde dag hê.
Baie Dankie Vir MOOI Boodskap v Oggend soms Voel ek ook dat Jesus ver Van my is maar ek lewe Elkedag Hy gee My Krag suurstof vernietig dan besef Ek My Here het my Nie Vergeet Dankie JESUS because He lives I can face tomorrow and forever Amen 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Amen. Dankie Connie, alle eer aan die Here.
Amen Thank you Lord for all your goodness and mercy everyday for us ❤🙏🙏
Amen.
Môre ds danie baie dankie vir die mooi boodskap AMEN
Dis 'n groot plesier, dankie Danie.
Amen, dankie Here dat U my nie vergeet nie, U beskerm my elke dag.❤❤
Amen.
More Ds Danie dankie vir die boodskap. Die Here is liefde en genade. Ek glo met my hele hart en verstand aan God die Vader. Amen in Jesus se naam❤❤
Amen.
Amen baie dankie Here Jesus❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Amen.
Amen, baie dankie Here dat U met my is...❤
Amen.
Amen hallelujah
Amen
Amen 🙏
Môre ds Danie baie dankie vir die pragtige boodskap vanoggend. Die Here seën ons Elke dag maar daar is dae wat mens vergeet dat die Here by ons is en Hy seën ons Elke dag. Al raak ONS party dae moedeloos Here maak ons bewus dat U ons nooit alleen sal Los nie. Dankie Here baie dankie vir Al U liefde vir ons. Here ek is lief vir U en ek prys en loof U met hele wees. Geseënde dag vir u ds Danie en geseënd is u met Elke boodskap. Groete Rène ❤
Dankie vir jou mooi gebed en seënwense Rène, ek waardeer dit. Mooi dag vir jou.
Amen🙏
GLORY TO God BLESS 🙌
Amen dankie Jesus
Amen.
Amen!!
My Here en my God. U voorsien
Amen.
Danki Here dat u altyd daar is in tye van nood en by gebede verhoor.
Amen.
Amen!
GOD seën u
Amen DANIE
Dankie Danie !!
Groot plesier.
Goeie more dominee Danie. Baie dankie vir elke dag se bemoedigings. Mag die Here u seen🙌
Dankie Marilyn, dis 'n groot plesier. Seën vir jou ook.
More Ds, danki evir vandag se woord, ja die getal 3 .... ( het baie om daaroor te praat, maar ek dink nie hier op nie.) Dankie dat U weer bevestig deur U woord Here dat altyd by ons staan, ja ek voel baie keer U is nie naby nie. So staan ek ekle oggend op en besef dat U my wakker gemaak het vir n rede.... Here baie dankie dat U my/ons so kosbaar ag dat U ons wakker gemaak het vandag. Here help my om al my mense te seen met U liefde selfs die wat teen my staan, Here staan nog nader aan hulle sodat hulle U liefde en genade kan voel. Baie dankie Here vir Ds en dankie dat U deur hom met ons praat en ons gerus maak dat U altyd by ons is. Seen almal hier vandag en laat U liefde deur ons vloei dat almal kan sien U woon in ons. Ek vra dit in Jesus se naam .. Amen
Amen. Dankie vir jou mooi gebed Johan. Die Here seën jou.
Dankie Ds
Dis 'n plesier, Lukas.
More Danie, dankie vir die boodskap, ons vergeet so maklik die Here se seeninge.
Ja ons doen. Dankie Hennie.
DANKIE HERE
Amen.
A M E N
Amen dankie Jesus 🙌 🙏
Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻
AMEN
Amen!