Ai julle ek weet nie van julle nie, maar hier lê n lelike swaar tyd vir ons voor...dit is eintlik n histeriese idee net om daaraan te dink. As ons kyk wat hier aangaan vandag, huig mens na jou asem net om daaraan te dink. Boere / Suid Afrikaners word wakker, ons moet ons harte vir ONS LEWENDE GOD GEE. En ons kniee moet gebuig bly voor GOD...nie net in tye van moeilikheid nie maar ten alle tye.
Ai julle ek weet nie van julle nie, maar hier lê n lelike swaar tyd vir ons voor...dit is eintlik n histeriese idee net om daaraan te dink. As ons kyk wat hier aangaan vandag, huig mens na jou asem net om daaraan te dink.
Boere / Suid Afrikaners word wakker, ons moet ons harte vir ONS LEWENDE GOD GEE. En ons kniee moet gebuig bly voor GOD...nie net in tye van moeilikheid nie maar ten alle tye.
Ek hou baie van jou profesionele standaarde van produksie....dit herinner my aan gooie mense ....dae.
Verskroeide aarde beleid = anc se beleid om eiendom te onteien
Ooo neee! Nie nog n ou Satanskind nie!