‘Kan ek roek?’ - Die Siener | kykNET

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • Ons gooi terug na Gerald en die blommeverkoper Deelia Gameldien se gesprek.
    ---
    DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น • 55

  • @tamsynjob
    @tamsynjob 5 ปีที่แล้ว +24

    "would you like some flowers" 😂🤣

  • @tedranwilliams4979
    @tedranwilliams4979 ปีที่แล้ว +1

    This just made miss my grandma 😢

  • @marissabones
    @marissabones 3 ปีที่แล้ว +2

    She's brilliant

  • @cornemoos9296
    @cornemoos9296 4 ปีที่แล้ว +3

    😂😂 lokl ok jy. Gods se waarhied...

  • @flowerfloss5143
    @flowerfloss5143 5 ปีที่แล้ว +3

    “Uuuuuuhokay. Hoor hier ek is psychic”

  • @heidikilbride9579
    @heidikilbride9579 4 ปีที่แล้ว +3

    Liewe Gerld dankie dat jy, jy is. moet nie verander hoe ander jou wil he nie.

  • @barend4803
    @barend4803 2 ปีที่แล้ว +3

    "Want hierdie nasies wat jy uit hulle besitting verdrywe, luister na goëlaars en waarsêers; maar wat jou aangaan, die Here jou God het jou nie so iets toegelaat nie."
    DEUTERONÓMIUM 18:14 AFR53

  • @marianavanderwatt931
    @marianavanderwatt931 3 ปีที่แล้ว +1

    Hoe kan mens kontak maak met Gerald

  • @carlacory5252
    @carlacory5252 5 ปีที่แล้ว +7

    Haha die vrou

  • @edwaanprins4171
    @edwaanprins4171 5 ปีที่แล้ว +4

    😂😂😂

  • @meta4282
    @meta4282 5 ปีที่แล้ว +1

    Wat van United?

  • @claviativdnwijk
    @claviativdnwijk 3 ปีที่แล้ว +6

    Jy mag jou nie ophou met waarseery nie!! Deut 28: 9-14

  • @salibasmith8406
    @salibasmith8406 2 ปีที่แล้ว +1

    Vandag by haar gekoop sys n fees en nog die selfde

  • @flowerflower7115
    @flowerflower7115 ปีที่แล้ว

    😂😂😂😂😂😂😂

  • @barend4803
    @barend4803 2 ปีที่แล้ว +1

    Die is nie van die Here nie.
    "Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is die Here julle God."
    LEVÍTIKUS 19:31 AFR53

  • @lennymettie1015
    @lennymettie1015 3 ปีที่แล้ว

    "uuuh ok eks psycic..."

  • @zuanne-marie3989
    @zuanne-marie3989 4 ปีที่แล้ว +2

    Oordeel nie, onderskei tussen goed en kwaad. Doen hy enige iemand kwaad aan? Hy het 'n gawe gekry waarom mag hy dit nie deel om mense meer bewus van God te maak nie? Ek stem nie saam met die kristal bal nie, maar ek glo nie hy het dit nodig nie. Sieners is Bybels. Samuel was 'n siener. Die Here het met hom gewerk tot hy later 'n magtige profeet geword het. In Engels word dit so mooi veduidelik: "A Seer receives revelation from the Lord through the gift of sight. Seers get impressions, they see visions, and the Lord downloads to them revelation and then, like a prophet, they release what it is God has given them." Acts 2:17 "'In the last days, God says, I will pour out my Spirit on all people. Your sons and daughters will prophesy, your young men will see visions, your old men will dream dreams.

    • @carinacoetsee2334
      @carinacoetsee2334 3 ปีที่แล้ว +1

      Daar is niks verkeerd om 'n siener te wees soos Samuel was nie! Sy gawe was van God.
      Lees in die Ou Testament, Deut. 18:9-14.
      Mense ken nie die Woord nie. Dit staan in ander plekke ook.
      Die verkeerde kant wat teenoor God staan, gee verkeerde gawes, dit kom verseker van die duiwel. Dit waarvan Deut. 18 praat. As mense nie gehoorsaam is aan God se Woord nie, gaan hulle self betaal vir hulle ongehoorsaamheid.
      As die Heilige Gees jou oë oopmaak, sal jy verstaan.

    • @sugarblaze8227
      @sugarblaze8227 2 ปีที่แล้ว

      Ja nê God het nie vir een van jesus se 12 dissiples n glas bal geggee maar hy sê baie goed die wat sy kinders verlei sal saam in die hel brand. wat dink jy ia daai glas gemors. skapies wat al die ander volg en sê dis nie verkeerd shame. hmmm gaan lees jou bybel. jy kan nie n Christen wees maar jy wil jou ook in die bose dinge glo wat soos skaap wol weggesteek is en onder is daar n wolf

  • @goldenstar9379
    @goldenstar9379 4 ปีที่แล้ว

    This is only for entertainment.🤣🤣🤣🤣... Don’t sweat the small stuff .

  • @carinacoetsee2334
    @carinacoetsee2334 4 ปีที่แล้ว +2

    This is not a joke, it's very serious. It is not a gift from God.

  • @gentilebeliever2249
    @gentilebeliever2249 5 ปีที่แล้ว +5

    What a con man.

  • @sugarblaze8227
    @sugarblaze8227 2 ปีที่แล้ว +1

    jy oomie gaan hoog gestraf word. Die Here sê baie duidelik in sy bybel dat niemand mag met die doo praat. Die dood is dood. Jy oomie praat met bose geeste was saam met die duiwel uit die hemel uit gegooi is. en daai glas bal. satans dinge magic en sorcery. jy soek moelikheid mnr en jy lok onskuldige mense wat jy kry om in jou te glo dis Jesus se kinders wat jy so verraai. En dan sê die Here baie duidelik dat n slang het vir eva en adam saggies verlei. wel.

  • @carinacoetsee2334
    @carinacoetsee2334 4 ปีที่แล้ว +1

    Gerald, clairvoyance (heldersiendheid) is not from God. What you have to do is, give this "gift" to God, ask forgiveness that you used it, renounce it and repent of it.
    The you ask God if He will give to you the real gift of the Holy Spirit.

    • @milkymane4910
      @milkymane4910 3 ปีที่แล้ว +2

      Jyt my nou baie hard laat lag. Dankie

    • @carinacoetsee2334
      @carinacoetsee2334 3 ปีที่แล้ว

      @@milkymane4910 waarom het jy so lekker hard gelag?

    • @milkymane4910
      @milkymane4910 3 ปีที่แล้ว +2

      @@carinacoetsee2334 as God vir Gerald gemaak het, is hy nie dan met heldersiendheid geskep nie?

    • @carinacoetsee2334
      @carinacoetsee2334 3 ปีที่แล้ว

      @@milkymane4910 nee, heldersiendheid wat jy sommer deur geboorte kry, is nie van God af nie. Die bybel sê ons kry die gawes van die Heilige Gees wanneer ons weergebore is en daarna daarvoor vra.
      Lees Deut. 18:9-14. Daar is gawes wat nie van God af is nie.
      Meeste mense dink hulle gaan sommer hemel toe wanneer hulle doodgaan, hulle besef nie jou gees moet eers lewend gemaak word deur die Heilige Gees, wanneer jy weergebore word. Dan maak God jou geestelike oë oop.
      Lees Joh. 3:1-18.
      Meeste mense ken nie die Woord nie.

    • @milkymane4910
      @milkymane4910 3 ปีที่แล้ว

      @@carinacoetsee2334 waar kom daai gawes van geboorte dan vandaan?

  • @rashaadsamie627
    @rashaadsamie627 5 ปีที่แล้ว +3

    😂😂😂😂