Tussen treine op Pasella | 7 November 2018 | VOLLE EPISODE

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ต.ค. 2024
  • Hierdie week speel Pasella op die treinspoor saam die akteurs-paartjie, Ivan Botha en Donnalee Roberts op ‘n luukse trein-rit. Die aktrise, Jill Levenberg gaan terug in tyd saam met Pasella-aanbieder, Rumarcques Gelderbloem op ‘n stoomtrein na die feestlike Elgin Railway mark. Laastens ontdek Pasella-aanbieder, Sasha-Lee Davids ‘n vergete treinroete saam met die sangeres, Tarryn Lamb.
    Kyk Pasella, Woensdae 19:30 op SABC2.

ความคิดเห็น • 2

  • @braziliaan
    @braziliaan 6 ปีที่แล้ว +1

    Ik spreek het Nederlands en daardoor kon ik rond 70% van alles verstaan (zonder naar de ondertiteling te kijken). Is het ook zo andersom? In hoeverre verstaan jullie het Nederlands?

    • @owlnugget
      @owlnugget 4 ปีที่แล้ว

      Kan goed vertaan as persoon stadig praat